Gewasoplossings
Suksesvolle boere werk hard om hul opbrengste te verhoog. Ons ook.
Om te verseker dat gewasse tot hul volle potensiaal kan groei, verwag boere dat produkte en dienste hul sal help om gewasse in groter hoeveelhede te produseer, maar ook smaakliker en voedsamer te maak. By BASF is ons toegewy om oplossings vir boere te bied wat hulle in staat sal stel om hul gewasse op die beste moontlike manier te groei - regoor die wêreld.