Treevix®
Boul die hardnekkigste breëblaaronkruide uit!
Treevix®
Boul die hardnekkigste breëblaaronkruide uit!
Voordele
- Dramatiese verbetering in sitrusboordonkruidbeheer teweeggebring deur die kragtige blaaraktiwiteit en uitstekende sistemiese werking
- Werking is aansienlik vinniger as huidige oplossings
- Doeltreffende onkruidbeheer verminder onkruidsaadproduksie wat verlaagde onkruiddruk in toekomstige seisoene meebring
- Ideale komponent in ’n breëblaaronkruid weerstandbestuurprogram vir sitrusboorde
Aflaaie en skakels
| product.detail.sds.label | |
|---|---|
| Label | |
| Safety Data Sheet |