Prowl® CS
Prowl® CS
Voordele
- Maklik om te gebruik - Die aktiewe bestanddeel bly in die grond, selfs onder uiterste weerstoestande. Sodoende word jou gewas langer teen onkruidkompetisie beskerm
- GEEN ONMIDDELIKE inkorporering (meganies of besproeiing) in die grond met toediening
- Minder bevlekking van spuittoerusting
- Beter tenkmengbaarheid
Hoekom Prowl® CS?
Prowl® CS
Reg. No. L9605 Act No. 36 of 1947
HRAC ONKRUIDDODERGROEPKODE K1
’n Waterbasiskapsule suspensie-onkruiddoder, vir die selektiewe voor-opkomsbeheer van sekere grasse en eenjarige breëblaaronkruide in katoen, grondbone (spaanse tipe), nierbone, droëbone, sonneblomme, sojabone, aartappels, tabak en suikerriet.
Aktiewe bestanddeel:
Pendimethalin (dinitroaniline) .................. . 455 g / l
Geregistreer deur:
BASF Suid–Afrika (Edms) Bpk.
Mpy. Reg. Nr 66/10235/07
Posbus 2801
Halfway House 1685
VN Nr: 3082
Noodnommer: 083 265 3805
® Geregistreerde Handelsmerk van BASF