Eragon®
HRAC ONKRUIDDODER-GROEPKODE E
Voordele
Verhoogde beheer van hardnekkige breëblaaronkruide: die nuwe generasie Kixor® oplossing verbeter voor-plantskoonmaakbeheer dramaties, danksy die kragtige blaaraktiwiteit en uitstekende sistemiese werking.
Spoed van beheer: Met Eragon®, is jy verseker van vinniger en meer volhoubare beheer van die hardnekkigste breëblaaronkruide.
Volhoubaarheid Die lae toedieningsdosis van Eragon® lewer verhoogde sukses tydens die voor-plant en na-oes skoonmaak van hardnekkige breëblaaronkruide.
Hoekom Eragon®?
Eragon®
Reg. Nr. L10407 Wet Nr. 36 van 1947
HRAC ONKRUIDDODER GROEP KODE E
‘n Waterdispergeerbare-korrelonkruiddoder, vir die versnelde en verbeterde voor-plant skoonmaak van moeilik beheerbare onkruide wanneer in mengsels toegedien soos aanbeveel, voordat mielies en sojabone geplant word.
Aktiewe bestanddeel: Kixor®. . . . . . . 700 g/kg
Geregistreer deur:
BASF Suid-Afrika (Edms) Bpk
Mpy Reg. Nr 66/10235/07
Posbus 2801
Halfweghuis 1685
VN Nommer: 3077
NOODNOMMER: 083 265 3805
Kixor® = Saflufenacil (pyrimidinedione)
® Geregistreerde Handelsmerk van BASF