Agricultural Solutions
Agriculture

Euro-Lightning® Plus

CLEARFIELD® PLUS Sonneblom onkruiddoder

Voordele

Die Clearfield® Plus Produksiestelsel lewer:

  • Doeltreffende en langdurige onkruidbeheer
  • Gewaskwaliteit
  • Globale markaanvaarding

General information

Name Euro-Lightning® Plus
Formulasie Soluble Concentrate (SL)
Ingredients 16.5 g/l Imazamox (imidazolinone), 7.5 g/l Imazapyr (imidazolinone)

Clearfield Plus Sonneblom

Pests Recommended rate Time of application Number of application
Breëblare 2 ℓ / ha EURO-LIGHTNING® PLUS moet tydens die 2 – 6 blaarstadium van die onkruide, toegedien word. Enige grasonkruide, moet behandel word voor die uitstoel-stadium bereik word. Die sonneblomsaailinge moet tussen die 2 en 6 blaarstadium wees. Dit is daarom belangrik dat toediening geskied, wanneer die meeste onkruide reeds opgekom het, inagneming van die gewasstadium, maar dat toediening nie te laat is, sodat die ouer onkruide nie meer beheer sal word nie. DIE TYDSBESTEK VAN DIE TOEDIENING MOET VOLTOOI WEES, TEEN 32 DAE NA PLANT. 1
Grasse 2 ℓ / ha EURO-LIGHTNING® PLUS moet tydens die 2 – 6 blaarstadium van die onkruide, toegedien word. Enige grasonkruide, moet behandel word voor die uitstoel-stadium bereik word. Die sonneblomsaailinge moet tussen die 2 en 6 blaarstadium wees. Dit is daarom belangrik dat toediening geskied, wanneer die meeste onkruide reeds opgekom het, inagneming van die gewasstadium, maar dat toediening nie te laat is, sodat die ouer onkruide nie meer beheer sal word nie. DIE TYDSBESTEK VAN DIE TOEDIENING MOET VOLTOOI WEES, TEEN 32 DAE NA PLANT. 1

Hoekom Euro-Lightning® Plus?

Euro-Lightning® Plus

Reg. No.: L10316 Act No. 36 of 1947

HRAC ONKRUIDDODERGROEPKODE B

n Wateroplosbare na-opkomsonkruiddoder vir die beheer van eenjarige breëblaar- en grasonkruide in CLEARFIELD® PLUS sonneblom.

Aktiewe bestanddele:

Imazapyr (imidazolinone) ........................................................................................................ 7,5 g/l

Imazamox (imidazolinone) ........................................................................................................ 16,5 g/l

Geregistreer deur:

BASF Suid-Afrika (Edms) Bpk

Mpy Reg. Nr 66/10235/07

Posbus 2801

Halfweghuis

1685

NOODNOMMER 083 265 3805

VN Nr 3082

® Geregistreerde Handelsmerk van BASF

Top