Basagran®
Basagran® verskaf veilige na-opkoms beheer van breëblaaronkruide en geeluintjies in mielies ongeag die groeistadium.
Basagran®
Basagran® verskaf veilige na-opkoms beheer van breëblaaronkruide en geeluintjies in mielies ongeag die groeistadium.
Voordele
Met sy bewese breëspektrum effektiwiteit teen na-opkoms breëblaaronkruide en geeluintjies, is Basagran® die perfekte en veilige oplossing om jou gewasse onkruidvry te hou, ongeag die groeistadium van jou mielies en sonder om jou gewasse te skaad.
Aflaaie en skakels
| product.detail.sds.label | download product.detail.sds.prefix Basagran® sds.fallback.eu |
|---|---|
| Label | |
| Safety Data Sheet |
Besonderhede
General information
| Name | Basagran® |
|---|---|
| Formulasie | ’n Wateroplosbarevloeistof |
| Ingredients | 480 g / lt bendioxide (thiadiazine) |
| Registrasie nommer | L2916 |
Breëblare
| Recommended rate | Time of application | Number of application |
|---|---|---|
| 2 - 3 lt / ha | Dien Basagran® toe nadat die aartappels volledig opgekom het en ’n goeie plantestand verkry is, maar voor die blomknopstadium. Basagran® sal tydelike skroei van die blare veroorsaak maar die opbrengs sal nie daardeur benadeel word nie. Moenie op groot plante spuit nie omdat die onkruidbeheer benadeel sal word as gevolg van die afskermingseffek. | - |
Geeluintjies
| Recommended rate | Time of application | Number of application |
|---|---|---|
| 3 - 5 lt / ha | Raadpleeg die ETIKET vir inligting | - |
Breëblare
| Recommended rate | Time of application | Number of application |
|---|---|---|
| 2 - 3 lt / ha | Gebruik 2ℓ/ ha voordat bone die tweede driebladstadium bereik het, daarna mag tot 3ℓ / ha gespuit word. Moenie spuit voordat die eerste driebladblaar volkome ontwikkel het nie. Basagran® mag tydelike skroei op bone veroorsaak wat met latere toedienings mag voortduur maar dit sal nie die oes benadeel nie. *Nota: Groenbone – In die binnelandse streke en in besonder onder weerstoestande met baie hoë sonintensiteit moet groenbone nie meer as 2ℓ Basagran® / ha gespuit word nie. ’n Hoër hoeveelheid mag skade veroorsaak. | - |
Geeluintjies
| Recommended rate | Time of application | Number of application |
|---|---|---|
| 3 lt / ha | Raadpleeg die ETIKET vir inligting | - |
Breëblare
| Recommended rate | Time of application | Number of application |
|---|---|---|
| 2 - 3 lt / ha | Basagran® moet altyd as ’n gerigte bespuiting toegedien word, om direkte kontak met die gewas te vermy. Die gebruik van valarms word ten sterkste aanbeveel. Brandskade op die blare veroorsaak deur wegdrywing van die spuitmengsel, kan waargeneem word maar is van verbygaande aard. Dit sal nie ’n verlaging in oesopbrengs teweegbring nie. | - |
Geeluintjies
| Recommended rate | Time of application | Number of application |
|---|---|---|
| 3 lt / ha | Raadpleeg die ETIKET vir inligting | - |
Breëblare
| Recommended rate | Time of application | Number of application |
|---|---|---|
| 2 - 3 lt / ha | Basagran® kan op erte gespuit word indien hulle 50 – 150 mm. hoog is, mits die onkruidgroei ooreenstem met die groeistadium soos aangedui in die ETIKET. Moenie op erte spuit wat as gevolg van ryp of droogte beskadig is nie of as ryp verwag word nie. | - |
Geeluintjies
| Recommended rate | Time of application | Number of application |
|---|---|---|
| 3 lt / ha | Raadpleeg die ETIKET vir inligting | - |
Breëblare
| Recommended rate | Time of application | Number of application |
|---|---|---|
| 2 - 3 lt / ha | Dien Basagran® toe vanaf die eerste driebladstadium. ’n Tweede bespuiting mag toegedien word indien daar probleme ondervind word met laat ontkiemende onkruide. | - |
Geeluintjies
| Recommended rate | Time of application | Number of application |
|---|---|---|
| 3 lt / ha | Raadpleeg die ETIKET vir inligting | - |
Breëblare
| Recommended rate | Time of application | Number of application |
|---|---|---|
| 2 - 3 lt / ha | Basagran® mag op graan gedurende enige groeistadium gespuit word, mits die onkruidgroei ooreenstem met die groeistadiums soos aangedui in die ETIKET. | - |
Geeluintjies
| Recommended rate | Time of application | Number of application |
|---|---|---|
| 3 - 5 lt / ha | Raadpleeg die ETIKET vir inligting | - |
Breëblare
| Recommended rate | Time of application | Number of application |
|---|---|---|
| 2 - 3 lt / ha | Dien Basagran® toe vanaf die tweede drieblad–stadium. ’n Tweede bespuiting mag toegedien word indien daar probleme met laat ontkiemende onkruide ondervind word.Basagran® mag tydelike skroei op sojabone veroorsaak wat met latere toedienings mag voortduur maar dit sal nie die opbrengs nadelig beïnvloed nie. | - |
Geeluintjies
| Recommended rate | Time of application | Number of application |
|---|---|---|
| 3 - 5 lt / ha | Raadpleeg die ETIKET vir inligting | - |
Breëblare
| Recommended rate | Time of application | Number of application |
|---|---|---|
| 2 - 3 lt / ha | Basagran® mag op graan gedurende enige groeistadium gespuit word, mits die onkruidgroei ooreenstem met die groeistadiums soos aangedui in die ETIKET. | - |
Geeluintjies
| Recommended rate | Time of application | Number of application |
|---|---|---|
| 3 - 5 lt / ha | Raadpleeg die ETIKET vir inligting | - |
Algemeen
General information
| Name | Basagran® |
|---|---|
| Formulasie | ’n Wateroplosbarevloeistof |
| Ingredients | 480 g / lt bendioxide (thiadiazine) |
| Registrasie nommer | L2916 |
Gewas- en plaagbesonderhede
Aartappels
Back
Aartappels - Breëblare
| Recommended rate |
| 2 - 3 lt / ha |
| Time of application |
| Dien Basagran® toe nadat die aartappels volledig opgekom het en ’n goeie plantestand verkry is, maar voor die blomknopstadium. Basagran® sal tydelike skroei van die blare veroorsaak maar die opbrengs sal nie daardeur benadeel word nie. Moenie op groot plante spuit nie omdat die onkruidbeheer benadeel sal word as gevolg van die afskermingseffek. |
| Number of application |
| - |
Aartappels - Geeluintjies
| Recommended rate |
| 3 - 5 lt / ha |
| Time of application |
| Raadpleeg die ETIKET vir inligting |
| Number of application |
| - |
Bone
Back
Bone - Breëblare
| Recommended rate |
| 2 - 3 lt / ha |
| Time of application |
| Gebruik 2ℓ/ ha voordat bone die tweede driebladstadium bereik het, daarna mag tot 3ℓ / ha gespuit word. Moenie spuit voordat die eerste driebladblaar volkome ontwikkel het nie. Basagran® mag tydelike skroei op bone veroorsaak wat met latere toedienings mag voortduur maar dit sal nie die oes benadeel nie. *Nota: Groenbone – In die binnelandse streke en in besonder onder weerstoestande met baie hoë sonintensiteit moet groenbone nie meer as 2ℓ Basagran® / ha gespuit word nie. ’n Hoër hoeveelheid mag skade veroorsaak. |
| Number of application |
| - |
Bone - Geeluintjies
| Recommended rate |
| 3 lt / ha |
| Time of application |
| Raadpleeg die ETIKET vir inligting |
| Number of application |
| - |
Brandrissie
Back
Brandrissie - Breëblare
| Recommended rate |
| 2 - 3 lt / ha |
| Time of application |
| Basagran® moet altyd as ’n gerigte bespuiting toegedien word, om direkte kontak met die gewas te vermy. Die gebruik van valarms word ten sterkste aanbeveel. Brandskade op die blare veroorsaak deur wegdrywing van die spuitmengsel, kan waargeneem word maar is van verbygaande aard. Dit sal nie ’n verlaging in oesopbrengs teweegbring nie. |
| Number of application |
| - |
Brandrissie - Geeluintjies
| Recommended rate |
| 3 lt / ha |
| Time of application |
| Raadpleeg die ETIKET vir inligting |
| Number of application |
| - |
Ertjies
Back
Ertjies - Breëblare
| Recommended rate |
| 2 - 3 lt / ha |
| Time of application |
| Basagran® kan op erte gespuit word indien hulle 50 – 150 mm. hoog is, mits die onkruidgroei ooreenstem met die groeistadium soos aangedui in die ETIKET. Moenie op erte spuit wat as gevolg van ryp of droogte beskadig is nie of as ryp verwag word nie. |
| Number of application |
| - |
Ertjies - Geeluintjies
| Recommended rate |
| 3 lt / ha |
| Time of application |
| Raadpleeg die ETIKET vir inligting |
| Number of application |
| - |
Grondbone/Grondboontjies
Back
Grondbone/Grondboontjies - Breëblare
| Recommended rate |
| 2 - 3 lt / ha |
| Time of application |
| Dien Basagran® toe vanaf die eerste driebladstadium. ’n Tweede bespuiting mag toegedien word indien daar probleme ondervind word met laat ontkiemende onkruide. |
| Number of application |
| - |
Grondbone/Grondboontjies - Geeluintjies
| Recommended rate |
| 3 lt / ha |
| Time of application |
| Raadpleeg die ETIKET vir inligting |
| Number of application |
| - |
Mielies
Back
Mielies - Breëblare
| Recommended rate |
| 2 - 3 lt / ha |
| Time of application |
| Basagran® mag op graan gedurende enige groeistadium gespuit word, mits die onkruidgroei ooreenstem met die groeistadiums soos aangedui in die ETIKET. |
| Number of application |
| - |
Mielies - Geeluintjies
| Recommended rate |
| 3 - 5 lt / ha |
| Time of application |
| Raadpleeg die ETIKET vir inligting |
| Number of application |
| - |
Sojaboon
Back
Sojaboon - Breëblare
| Recommended rate |
| 2 - 3 lt / ha |
| Time of application |
| Dien Basagran® toe vanaf die tweede drieblad–stadium. ’n Tweede bespuiting mag toegedien word indien daar probleme met laat ontkiemende onkruide ondervind word.Basagran® mag tydelike skroei op sojabone veroorsaak wat met latere toedienings mag voortduur maar dit sal nie die opbrengs nadelig beïnvloed nie. |
| Number of application |
| - |
Sojaboon - Geeluintjies
| Recommended rate |
| 3 - 5 lt / ha |
| Time of application |
| Raadpleeg die ETIKET vir inligting |
| Number of application |
| - |
Sorghum
Back
Sorghum - Breëblare
| Recommended rate |
| 2 - 3 lt / ha |
| Time of application |
| Basagran® mag op graan gedurende enige groeistadium gespuit word, mits die onkruidgroei ooreenstem met die groeistadiums soos aangedui in die ETIKET. |
| Number of application |
| - |
Sorghum - Geeluintjies
| Recommended rate |
| 3 - 5 lt / ha |
| Time of application |
| Raadpleeg die ETIKET vir inligting |
| Number of application |
| - |
Hoekom Basagran®?
Basagran® verskaf veilige na-opkoms beheer van breëblaaronkruide en geeluintjies in mielies ongeag die groeistadium.
Basagran® is ’n produk wat oor die jare vertroue by produsente gewen het met die doeltreffende behandeling van na-opkoms onkruidprobleme in mielies en ’n verskeidenheid ander gewasse.
Basagran®:
- Gee ’n vinnige aanduiding van werking op onkruide en dek die grootste breëblaaronkruidspektrum in sy klas. Dit is veral effektief op geeluintjies (Cyperus esculentus) en ander hardnekkige breëblaaronkruide.
- Bied gewasveiligheid wat verseker dat mielies in alle groeistadiums uiters verdraagsaam is teenoor die produk. Onkruidprobleme kan op enige stadium in die gewassiklus aangepak word, met geen nadelige effek op die mielieplant nie.
- Die produk se metode van werking ondersteun ook onkruiddoderweerstands-beheer-strategieë. Basagran® bied kontakwerking met lae vlugtigheid, daarom is drywing tydens toediening ’n lae risiko vir aangrensende nie-teiken gewasse.
- Bied ’n verdere voordeel deurdat ’n wagperiode nie nodig is voordat opvolg-gewasse geplant kan word nie, aangesien daar geen grondresidue, ongeag die grond-pH, van toepassing is nie.
- Is ’n baie veelsydige produk, want afgesien van mielies, beskik dit ook oor produkregistrasies in ander gewasse, onder andere droëbone, groenbone, grondbone, sojabone, ertjies, graansorghum, kleingraan, aartappels, paprika, rooirissies en groenrissies.
- Bied uitstekende na-opkoms beheer van geeluintjies en breëblaaronkruide in mielies.