Sercadis® Delan®
Sercadis® is ‘n nuwe swamdoder wat ‘n innoverende oplossing bied vir die beheer van Appelskurf (Venturia inaequalis), Poeieragtige meeldou (Podosphaera Leucotricha) op appels en Peerskurfsiekte (Venturia pirina). Die kombinasie met Delan® verseker ‘n oplossing tot weerstandbestuur.
Voordele
- Betroubaar: Secardis® is aangedryf deur Xemium® - die nuutste generasie SDHI swamdoder.
- Betroubaar: Uitstekende siektebeheer: Die hoë vlak van mobiliteit en verspreiding van Xemium® lei tot doeltreffende beskerming.
- Volhoubaar:: Die kombinasie van Sercadis® en Delan® bevorder weerstandbestuur.
- Buigsaam en gerieflik: Sercadis® kan effektief deur die hele blomperiode gebruik word vir doeltreffende beskerming.
- Buigsaam en gerieflik:Sercadis® is geskik om in GPB (Geïntegreerde Plaagbestuur) stelsels gebruik te word.
Hoekom Sercadis® Delan®?
Sercadis®
Reg. Nr: L9800 Wet Nr 36 van 1947
FRAC SWAMDODERGROEPKODE 7
‘n Suspensiekonsentraatswamdoder met translaminêre en sistemiese aktiwiteit vir die beheer van swamsiektes op appels en pere soos aangedui.
Aktiewe bestanddeel
Fluxapyroxad (pyrazole-carboxamide)......................... 300 g/l
Geregistreer deur:
BASF Suid-Afrika (Edms) Bpk.
Mpy Reg. Nr 66/10235/07
Posbus 2801
Halfweghuis
1685