Euro–Lightning®
CLEARFIELD® Sonneblom onkruiddoder
Voordele
Die Clearfield® Produksiestelsel lewer:
- Doeltreffende en langdurige onkruidbeheer
- Gewaskwaliteit
- Globale markaanvaarding
Hoekom Euro–Lightning®?
Euro–Lightning®
Reg. Nr L8436 Wet Nr 36 van 1947
’n Wateroplosbare na–opkomsonkruiddoder vir die beheer van sekere eenjarige breëblaar– en grasonkruide in Clearfield® Sonneblom.
HRAC ONKRUIDDODERGROEPKODE B
Aktiewe bestanddele:
imazapyr (imidazolinone) ............................. 15 g / lt
imazamox (imidazolinone) ........................... 33 g / lt
Geregistreer deur:
BASF Suid–Afrika (Edms) Bpk.
Mpy. Reg. Nr 66/10235/07
Posbus 2801
Halfway House 1685
Noodnommer: 083 265 3805
® Geregistreerde Handelsmerk van BASF