Agricultural Solutions
Agriculture

Fastac® SC

Fastac® SC voorsien ‘n snel-werkende oplossing teen sleutelplae op ‘n verskeidenheid gewasse.

Voordele

Fastac® SC is die betroubare behandeling om ontslae te raak van insekte wat jou oesgewas kan bedreig. Fastac® SC is nog ’n bewys van BASF se toewyding om uitstekende produkte en ondersteuning aan jou, as produsent, te bied, in hul strewe na sukses.

General information

Name Fastac® SC
Formulasie 'n Suspensiekonsentraat
Ingredients 100 g / lt alpha-cypermethrin (pyrethroid)

Verenigbaarheid:

Moenie benattings- of kleefmiddels of olies by Fastac® SC voeg wanneer sagtevrugte gespuit word nie. Moet nooit meng met seewierekstrakte, amitras, chinometionat, dodien, protiofos en vamidotion nie. Fastac® SC is fisies en biologies verenigbaar met Bravo® 500 SC (Reg. nr. L5208), atrazine SC, melasse en die meeste mytdoders in algemene gebruik op katoen en met 'n bevorderingsmiddel soos Tronic® (Reg. No. L7128) in 'n tenkmengsel (kyk Menginstruksies hieronder). Indien Fastac® SC in kombinasie met enige ander landboumiddel gebruik word, moet uitvoering gegee word aan alle WAARSKUWINGS, VOORSORGMAATREËLS en GEBRUIKSAANWYSINGS soos aangedui op daardie etiket.

Aartappels

Pests Recommended rate Time of application Number of application
Suigende insekte 100 ml / ha Dien voorkomend toe as 'n volle dekbespuiting sodra plante een maand oud is en herhaal elke 8 - 14 dae. Die gewas moet minstens twee keer opge-erd word gedurende die groeiseisoen om te verseker dat die knolle met grond bedek is. In gevalle waar die gewas vir 'n tyd in die grond gaan lê voor oes, verseker dat geen krake in die grond oor die rye voorkom wat vir die motte 'n geleentheid bied om die knolle direk aan te val nie.Grondtoediening: Afhangende van die plantgrootte dien toe in 300 - 500 lt water / ha. Verseker deeglike penetrasie en benatting. (Kyk ook Algemene aanwysings onder GEBRUIKSAANWYSINGS).
Pests Recommended rate Time of application Number of application
Knopmyt 5 ml / 100 lt water (0.0005 % a.i.) Dien die eerste bespuiting toe teen 75 % blomblaarval. Herhaal elke 14 dae in boorde waar hoë besmettings intensiewe beheer noodsaak of waar feromoonlokvalle bespuitings voorskryf. Herhaal elke 21 dae in boorde waar lae besmettings ondervind word. Sal ook kalander (snuitkewer) onderdruk en Amerikaanse bolwurm beheer.Hoë volume toediening: Dien 125 - 175 ml Fastac® SC / ha toe.
Kodlingmot 5 ml / 100 lt water (0.0005 % a.i.) Dien toe as 'n korrektiewe bespuiting wanneer nodig. Moenie voor 75 % blomblaarval toedien nie. Sal ook kodlingmot beheer en kalander (snuitkewer) onderdruk. Waarskuwing teen bestandheid van Amerikaanse bolwurm: Kyk Gebruiksbeperkings hierbo.Hoë volume toediening: Dien 125 - 175 ml Fastac® SC / ha toe.
Stekelrige Bolwurm 10 ml / 100 lt water (0.001 % a.i.) Dien twee bespuitings toe: Die eerste teen 75 % blomblaarval en die tweede vier weke later. 'n Derde bespuiting kan in die middel van Januarie toegedien word om beskadiging laat in die seisoen te verhoed. Hoë volume toediening: Dien 250 - 350 ml Fastac® SC / ha toe.Hierdie bespuiting sal aanvanklik ook Amerikaanse bolwurm en kodlingmot beheer.
Suigende insekte 5 ml / 100 lt water (0.0005 % a.i.) Dien die eerste bespuiting toe teen 75 % blomblaarval. Herhaal elke 14 dae in boorde waar hoë besmettings intensiewe beheer noodsaak of waar feromoonlokvalle bespuitings voorskryf. Herhaal elke 21 dae in boorde waar lae besmettings ondervind word. Sal ook kalander (snuitkewer) onderdruk en Amerikaanse bolwurm beheer.Hoë volume toediening: Dien 125 - 175 ml Fastac® SC / ha toe.
Pests Recommended rate Time of application Number of application
Snywurm 100 ml / ha Dien toe sodra eiers of larwes voorkom. Herhaal toediening elke 14 dae of soos deur verkenning van die gewas bepaal. Waarskuwing teen bestandheid van Amerikaanse bolwurm: Kyk Gebruiksbeperkings hierbo.Grondtoediening: Dien toe in nie minder nie as 300 lt water / ha.Lugtoediening: Dien toe in 30 lt water / ha.Verseker deeglike penetrasie en benatting. (Kyk ook Algemene aanwysings onder GEBRUIKSAANWYSINGS).
Stekelrige Bolwurm Kyk na Rygewasse

Snywurm 100 ml / ha Dien toe sodra eiers of larwes voorkom. Herhaal toediening elke 14 dae of soos deur verkenning van die gewas bepaal. Waarskuwing teen bestandheid van Amerikaanse bolwurm: Kyk Gebruiksbeperkings hierbo.Grondtoediening: Dien toe in nie minder nie as 300 lt water / ha.Lugtoediening: Dien toe in 30 lt water / ha.Verseker deeglike penetrasie en benatting. (Kyk ook Algemene aanwysings onder GEBRUIKSAANWYSINGS). Herhaal toediening elke 14 dae of soos deur verkenning van die gewas bepaal.
Stekelrige Bolwurm Kyk na Rygewasse
Pests Recommended rate Time of application Number of application
Stekelrige Bolwurm 10 ml / 100 lt water 0.001 % a.i.) Dien toe sodra die eerste tekens van vreetskade voorkom. Herhaal die toediening 3 - 4 weke later indien nodig.Hoë volume toediening: 250 - 350 ml Fastac® SC / ha. 2
Stink besie 5 ml / 100 lt water (0.0005 % a.i.) Dien toe as 'n volle bedekking korrektiewe bespuiting wanneer nodig. Moenie toedien voor 75 % blomblaarval nie. Waarskuwing teen bestandheid van Amerikaanse bolwurm: Sien Gebruiksbeperkings hierbo.Hoë volume toediening: 125 - 175 ml Fastac® SC / ha.
Pests Recommended rate Time of application Number of application
Bytende insekte 7 ml / 100 lt water (0.0007 % a.i.) Verseker goeie benatting van die plante. Begin bespuiting sodra die eerste tekens van die plaag voorkom en herhaal bespuitings elke 10 - 14 dae. Hierdie behandeling sal plantluise onderdruk in 'n programbespuiting. Waarskuwing teen bestandheid van Amerikaanse bolwurm: Kyk gebruiksbeperkings hierbo.Verseker deeglike penetrasie en benatting. (Kyk ook Algemene aanwysings onder GEBRUIKSAANWYSINGS).
Kou insekte Kyk na Rygewasse
Pests Recommended rate Time of application Number of application
Stekelrige Bolwurm 100 ml /ha Dien, sodra die ekonomiese drempelwaarde bereik is toe, in genoeg water om goeie benatting en penetrasie te verseker. Waarskuwing teen bestandheid van Amerikaanse bolwurm: Kyk Gebruiksbeperkings hierbo.Grondtoediening: Dien toe in nie minder nie as 200 lt water / ha.Lugtoediening: Dien toe in nie minder nie as 30 lt water / ha.
Pests Recommended rate Time of application Number of application
Stekelrige Bolwurm 10 ml / 100 lt water 0.001 % a.i.) Dien toe sodra die eerste tekens van vreetskade voorkom. Herhaal die toediening 3 - 4 weke later indien nodig.Hoë volume toediening: 250 - 350 ml Fastac® SC / ha. 2
Stink besie 5 ml / 100 lt water (0.0005 % a.i.) Dien toe as 'n volle bedekking korrektiewe bespuiting wanneer nodig. Moenie toedien voor 75 % blomblaarval nie. Waarskuwing teen bestandheid van Amerikaanse bolwurm: Sien Gebruiksbeperkings hierbo.Hoë volume toediening: 125 - 175 ml Fastac® SC / ha.
Pests Recommended rate Time of application Number of application
Snywurm Grondtoediening: 1.0 ml / 100 meter ry. Lugtoediening: 100 ml / ha Dien wanneer die plaag voorkom toe maar nie later as 80 % baardverskyning nie. Waarskuwing teen bestandheid van Amerikaanse bolwurm: Kyk Gebruiksbeperkings hierbo.Grondtoediening: Indien rywydtes grondtoediening toelaat, gebruik ten minste 3 lt water / 100 meter rylengte. Rig spuitneuse na die koppe.Lugtoediening: Dien toe in 30 lt water / ha volgens die algemene voorskrifte soos hierbo.Verseker deeglike penetrasie en benatting. (Kyk ook Algemene aanwysings onder GEBRUIKSAANWYSINGS).
Stamboorder Grondtoedining: 1.25 ml / 100 meter ry. Lugtoediening: 125 ml / ha Dien toe as 'n voorkomende behandeling teen jong larwes gebaseer op verkenning van eiers op plante. Dien toe 7 - 10 dae nadat 5 % of meer plante gevind is wat met eiers besmet is. Verkenning moet weekliks gedoen word vanaf 2 - 7 weke nadat die gewas opgekom het deur ten minste 100 verspreide plante per land vir eiers te ondersoek.As eiers reeds uitgebroei het, spuit sodra die besmetting opgemerk word. Larwes wat langer is as 10 mm of larwes wat alreeds die stam binnegedring het, sal nie doeltreffend beheer word nie.Vir die beheer van die tweede generasie stamboorderlarwes, word aanbeveel dat die motvlugte met die MIELIESTRONKBOORDER BIOTRAP* (Reg. Nr L2982) gemonitor word. Verwys na die BIOTRAP etiket vir volle besonderhede.Grondtoediening: Rig die bespuiting in die kelk in. Dien toe in voldoende water d.w.s. 3 lt water / 100 meter rylengte. Dit sal tot gevolg hê dat 125 ml en 62,5 ml Fastac® SC / ha op een en twee meter rywydtes onderskeidelik gebruik sal word.Lugtoediening: Dien toe in 30 lt water / ha volgens die algemene voorskrifte hierbo.Verseker deeglike penetrasie en benatting. (Kyk ook Algemene aanwysings onder GEBRUIKSAANWYSINGS).
Stekelrige Bolwurm Kan as 'n voorkomende- of korrektiewe behandeling (vooropkoms- of na-opkomsbehandeling) gebruik word. Dien toe op 'n goed voorbereide saadbed sonder kluite en oormatige plantreste (kyk hieronder vir voorskrifte ten opsigte van minimum bewerkings- praktyke). Om bevredigende beheer te verkry is dit nietemin noodsaaklik dat die grond tot op die oppervlak klam moet wees ten tye van toediening. Herhaal die toediening indien 'n herbesmetting sou voorkom.A. VOORKOMEND (vooropkomsbehandeling): Word aanbeveel op lande waar snywurmaanvalle gewoonlik voorkom of verwag kan word.Grondtoediening: (0,20 ml / 100 meter ry) Rybehandeling: Dien toe in minstens 3 lt water / 100 meter rylengte. Dien toe in 'n band wat minstens 300 mm wyd is oor die ry. Vermeerder die dosis ooreenkomstig indien in 'n wyer band toegedien word.Algehele grondbehandeling: (65 ml / ha) Dien toe in minstens 300 lt water / ha.Lugtoediening: (65 ml / ha) Dien toe in 30 lt water / ha volgens die voorskrifte onder Algemene aanwysings hierbo.LET WEL: Indien minimum bewerkingspraktyke toegepas word (soos deur sommige mielieboere) moet die snywurmbevolking baie sorgvuldig gemonitor word na die aanvanklike bespuiting aangesien sulke lande die neiging het om uitermate hoë snywurm- bevolkings te huisves, wat 'n opvolgbehandeling kan benodig. In so 'n geval word dit aanbeveel om 'n algehele bespuiting toe te dien teen die gepaste korrektiewe toedieningsdosis.Kyk ook Gebruiksbeperkings vir ‘n beskrywing van toestande waartydens swak beheer van snywurms verwag kan word.
Pests Recommended rate Time of application Number of application
Stekelrige Bolwurm 10 ml / 100 lt water 0.001 % a.i.) Dien toe sodra die eerste tekens van vreetskade voorkom. Herhaal die toediening 3 - 4 weke later indien nodig.Hoë volume toediening: 250 - 350 ml Fastac® SC / ha. 2
Stink besie 5 ml / 100 lt water (0.0005 % a.i.) Dien toe as 'n volle bedekking korrektiewe bespuiting wanneer nodig. Moenie toedien voor 75 % blomblaarval nie. Waarskuwing teen bestandheid van Amerikaanse bolwurm: Sien Gebruiksbeperkings hierbo.Hoë volume toediening: 125 - 175 ml Fastac® SC / ha.
Pests Recommended rate Time of application Number of application
Knopmyt 5 ml / 100 lt water (0.0005 % a.i.) Dien die eerste bespuiting toe teen 75 % blomblaarval. Herhaal elke 14 dae in boorde waar hoë besmettings intensiewe beheer noodsaak of waar feromoonlokvalle bespuitings voorskryf. Herhaal elke 21 dae in boorde waar lae besmettings ondervind word. Sal ook kalander (snuitkewer) onderdruk en Amerikaanse bolwurm beheer.Hoë volume toediening: Dien 125 - 175 ml Fastac® SC / ha toe.
Kodlingmot 5 ml / 100 lt water (0.0005 % a.i.) Dien toe as 'n korrektiewe bespuiting wanneer nodig. Moenie voor 75 % blomblaarval toedien nie. Sal ook kodlingmot beheer en kalander (snuitkewer) onderdruk. Waarskuwing teen bestandheid van Amerikaanse bolwurm: Kyk Gebruiksbeperkings hierbo.Hoë volume toediening: Dien 125 - 175 ml Fastac® SC / ha toe.
Stekelrige Bolwurm 10 ml / 100 lt water (0.001 % a.i.) Dien twee bespuitings toe: Die eerste teen 75 % blomblaarval en die tweede vier weke later. 'n Derde bespuiting kan in die middel van Januarie toegedien word om beskadiging laat in die seisoen te verhoed. Hoë volume toediening: Dien 250 - 350 ml Fastac® SC / ha toe.Hierdie bespuiting sal aanvanklik ook Amerikaanse bolwurm en kodlingmot beheer.
Suigende insekte 5 ml / 100 lt water (0.0005 % a.i.) Dien die eerste bespuiting toe teen 75 % blomblaarval. Herhaal elke 14 dae in boorde waar hoë besmettings intensiewe beheer noodsaak of waar feromoonlokvalle bespuitings voorskryf. Herhaal elke 21 dae in boorde waar lae besmettings ondervind word. Sal ook kalander (snuitkewer) onderdruk en Amerikaanse bolwurm beheer.Hoë volume toediening: Dien 125 - 175 ml Fastac® SC / ha toe.
Pests Recommended rate Time of application Number of application
Stekelrige Bolwurm 10 ml / 100 lt water 0.001 % a.i.) Dien toe sodra die eerste tekens van vreetskade voorkom. Herhaal die toediening 3 - 4 weke later indien nodig.Hoë volume toediening: 250 - 350 ml Fastac® SC / ha. 2
Stink besie 5 ml / 100 lt water (0.0005 % a.i.) Dien toe as 'n volle bedekking korrektiewe bespuiting wanneer nodig. Moenie toedien voor 75 % blomblaarval nie. Waarskuwing teen bestandheid van Amerikaanse bolwurm: Sien Gebruiksbeperkings hierbo.Hoë volume toediening: 125 - 175 ml Fastac® SC / ha.
Pests Recommended rate Time of application Number of application
Bytende insekte 10 ml / 100 lt water (0.001 % a.i.) Dien toe sodra die eerste tekens van vreetskade voorkom. Herhaal die toediening 3 - 4 weke later indien nodig.Hoë volume toediening: 250 - 350 ml Fastac® SC / ha.
Stekelrige Bolwurm 5 ml / 100 lt water (0.0005 % a.i.) Dien toe as 'n volle bedekking korrektiewe bespuiting wanneer nodig. Moenie toedien voor 75 % blomblaarval nie. Sal ook kodlingmot beheer. Waarskuwing teen bestandheid van Amerikaanse bolwurm: Kyk Gebruiksbeperkings hierbo.Hoë volume toediening: 125 - 175 ml Fastac® SC / ha.
Pests Recommended rate Time of application Number of application
Miere 250 ml / 1.0 lt water (2.5 % a.i.) Fastac® SCAlleenlik vir gebruik saam met Sper Mierversperringsband. Sit Sper aan die boomstam vas volgens voorskrif. Wanneer mieraktiwiteit in die boord begin (gewoonlik vanaf Augustus – September), moet die Fastac® SC spuitmengsel met ’n geskikte toedieningsapparaat (bv. ’n gewysigde rugsakspuit) op die veselgedeelte van die Sper toegedien word tot net voordat die spuitmengsel begin afloop. Herhaal die Fastac® SC behandeling wanneer nodig. Geskik vir gebruik in biologiesbeheerde boorde. Behandel wanneer nodig
Pests Recommended rate Time of application Number of application
Kou insekte Kyk na Rygewasse
Snywurm Grondtoediening: 1.0 ml / 100 meter ry. Lugtoediening: 100 ml / ha Dien toe wanneer die plaag voorkom. Indien bolwurmlarwes binne-in die aar verskuil is, mag beheer nie na wense wees nie. Waarskuwing teen bestandheid van Amerikaanse bolwurm: Kyk Gebruiksbeperkings hierbo.Grondtoediening: Rig bespuiting na die are. Dien toe in minstens 2 lt water / 100 meter ry.Lugtoediening: Dien toe in 30 lt water / ha.Verseker deeglike penetrasie en benatting. (Kyk ook Algemene aanwysings onder GEBRUIKSAANWYSINGS).
Stekelrige Bolwurm Grondtoediening: 1.25 ml / 100 meter ry. Lugtoediening: 125 ml / ha Dien toe as 'n voorkomende behandeling teen jong larwes gebaseer op verkenning van eiers op plante. Dien toe 7 - 10 dae nadat 5 % of meer plante gevind is wat met eiers besmet is. Verkenning moet weekliks gedoen word vanaf 2 - 7 weke nadat die gewas opgekom het deur ten minste 100 verspreide plante per land vir eiers te ondersoek.As eiers reeds uitgebroei het, spuit sodra die besmetting opgemerk word. Larwes wat langer is as 10 mm of larwes wat alreeds die stam binnegedring het, sal nie doeltreffend beheer word nie.Vir die beheer van die tweede generasie stamboorderlarwes, word aanbeveel dat die motvlugte met die MIELIESTRONKBOORDER BIOTRAP* (Reg. Nr L2982) gemonitor word. Verwys na die BIOTRAP etiket vir volle besonderhede.Grondtoediening: Rig die bespuiting in die kelk in. Dien toe in voldoende water d.w.s. 3 lt water / 100 meter rylengte. Dit sal tot gevolg hê dat 125 ml en 62,5 ml Fastac® SC / ha op een en twee meter rywydtes onderskeidelik gebruik sal word.Lugtoediening: Dien toe in 30 lt water / ha volgens die algemene voorskrifte hierbo.Verseker deeglike penetrasie en benatting. (Kyk ook Algemene aanwysings onder GEBRUIKSAANWYSINGS).
Pests Recommended rate Time of application Number of application
Snywurm Grondtoediening: 1.0 ml / 100 meter ry. Lugtoediening: 100 ml / ha Volg 'n spuitprogram met die eerste toediening drie weke na plant gevolg deur twee toedienings met 10 - 14 dae tussenposes en 'n vierde en laaste toediening teen ongeveer 10 weke na plant, d.w.s. wanneer die baard uitkom. Hierdie spuitprogram sal ook die oordra van mieliestreepsiekte deur bladspringers onderdruk. Waarskuwing teen bestandheid van Amerikaanse bolwurm: Kyk Gebruiksbeperkings hierbo.Grondtoediening: Dien toe in minstens 3 lt water / 100 meter rylengte.Lugtoediening: Dien in 30 lt water / ha toe.Verseker deeglike penetrasie en benatting. (Kyk ook Algemene aanwysings onder GEBRUIKSAANWYSINGS). 3
Stamboorder Grondtoediening: 1.0 ml / 100 meter ry. Lugtoediening: 100 ml / ha Volg 'n spuitprogram met die eerste toediening drie weke na plant gevolg deur twee toedienings met 10 - 14 dae tussenposes en 'n vierde en laaste toediening teen ongeveer 10 weke na plant, d.w.s. wanneer die baard uitkom. Hierdie spuitprogram sal ook die oordra van mieliestreepsiekte deur bladspringers onderdruk. Waarskuwing teen bestandheid van Amerikaanse bolwurm: Kyk Gebruiksbeperkings hierbo.Grondtoediening: Dien toe in minstens 3 lt water / 100 meter rylengte.Lugtoediening: Dien in 30 lt water / ha toe.Verseker deeglike penetrasie en benatting. (Kyk ook Algemene aanwysings onder GEBRUIKSAANWYSINGS). 3
Stekelrige Bolwurm Kyk na Rygewasse
Pests Recommended rate Time of application Number of application
Eldana saccharina 200 ml / ha Grondtoediening: Volg 'n voorkomende spuitprogram, met die eerste toediening aan die begin van Augustus. Herhaal twee weekliks tot ‘n maksimum van agt toedienings. Dien as ‘n volle dekbespuiting, met ‘n newelblaser, in 350 lt water / ha toe.Lugtoediening: Dien in 30 lt water / ha toe. Maksimum 8
Pests Recommended rate Time of application Number of application
Argentynse mier 10 ml / 100 lt water (0.001 % a.i.) Dien toe as 'n volle dekbespuiting en sorg vir deeglike benatting van die hele plant. Begin bespuitings sodra die eerste beweging of voeding van die kalanders (snuitkewers) voorkom en herhaal binne 21 dae indien nodig. Die eerste tekens van kalanders (snuitkewers) varieër volgens gebied maar kan vanaf middel Oktober tot middel November verwag word. Herhaal binne 21 dae indien nodig.
Bytende insekte 200 ml / 10 lt water Slegs vir gebruik in opgeleide wingerd. Dien aan die begin van die seisoen toe, wanneer die miere begin kos soek in die blaredak. Dien tot die punt van afloop toe met ‘n growwe sproei, direk aan die onderste 30 cm van die wingerdstamme. Gebruik ‘n ringspuit- verbinding aan die lans van die rugsakspuit. Een toediening per seisoen behoort voldoende te wees, maar, waar hoë mierinfestasies voorkom, mag nog ‘n toediening nodig wees. Die opleipale en enige ander struktuur waarteen miere opklim, moet ook behandel word. Onkruidbeheer is ook van belang. Verken die wingerd gereëld vir die aanwesigheid van miere.
Malmier 100 ml / 10 lt water Slegs vir gebruik in opgeleide wingerd. Dien aan die begin van die seisoen toe, wanneer die miere begin kos soek in die blaredak. Dien tot die punt van afloop toe met ‘n growwe sproei, direk aan die onderste 30 cm van die wingerdstamme. Gebruik ‘n ringspuit- verbinding aan die lans van die rugsakspuit. Een toediening per seisoen behoort voldoende te wees, maar, waar hoë mierinfestasies voorkom, mag nog ‘n toediening nodig wees. Die opleipale en enige ander struktuur waarteen miere opklim, moet ook behandel word. Onkruidbeheer is ook van belang. Verken die wingerd gereëld vir die aanwesigheid van miere.
Pests Recommended rate Time of application Number of application
Snywurm Grondtoediening: 10 ml / 100 lt water (0.001 % a.i.). Newelblaser: 50 - 100 ml / ha Grondtoediening: Dien toe as 'n volle dekbespuiting sodra die eerste tekens van 'n besmetting opgemerk word. Herhaal toediening elke 7 - 14 dae of soos bepaal deur inspeksie van die gewas. Waarskuwing teen bestandheid van Amerikaanse bolwurm: Kyk Gebruiksbeperkings hierbo.Hoë volume: Dien tot 500 lt spuitmengsel / ha toe op plante tot 600 mm hoog, en 1000 lt / ha of meer op plante hoër as 600 mm, bv. opgeleide tamaties. Moenie meer as 100 ml Fastac® SC / ha gebruik nie.Newelblaser: Dien toe in 150 - 500 lt water / ha. Gebruik die laer dosis en volume op plante tot 600 mm hoog, en die hoër dosis en volume op plante hoër as 600 mm, bv. opgeleide tamaties. Moenie meer as 100 ml Fastac® SC / ha gebruik nie.Verseker deeglike penetrasie en benatting. (Kyk ook Algemene aanwysings onder GEBRUIKSAANWYSINGS).
Stekelrige Bolwurm Kyk na Rygewasse
Pests Recommended rate Time of application Number of application
Suigende insekte 100 ml / ha Dien toe sodra die plaag voorkom.Grondtoediening: Dien toe in minstens 300 lt water / ha ten einde deeglike bedekking te verseker.Lugtoediening: Dien toe in 30 lt water / ha.
Pests Recommended rate Time of application Number of application
Argentynse mier 10 ml / 100 lt water (0.001 % a.i.) Dien toe as 'n volle dekbespuiting en sorg vir deeglike benatting van die hele plant. Begin bespuitings sodra die eerste beweging of voeding van die kalanders (snuitkewers) voorkom en herhaal binne 21 dae indien nodig. Die eerste tekens van kalanders (snuitkewers) varieër volgens gebied maar kan vanaf middel Oktober tot middel November verwag word. Herhaal binne 21 dae indien nodig.
Bytende insekte 200 ml / 10 lt water Slegs vir gebruik in opgeleide wingerd. Dien aan die begin van die seisoen toe, wanneer die miere begin kos soek in die blaredak. Dien tot die punt van afloop toe met ‘n growwe sproei, direk aan die onderste 30 cm van die wingerdstamme. Gebruik ‘n ringspuit- verbinding aan die lans van die rugsakspuit. Een toediening per seisoen behoort voldoende te wees, maar, waar hoë mierinfestasies voorkom, mag nog ‘n toediening nodig wees. Die opleipale en enige ander struktuur waarteen miere opklim, moet ook behandel word. Onkruidbeheer is ook van belang. Verken die wingerd gereëld vir die aanwesigheid van miere. Een toediening per seisoen behoort voldoende te wees, maar, waar hoë mierinfestasies voorkom, mag nog ‘n toediening nodig wees.
Malmier 100 ml / 10 lt water Slegs vir gebruik in opgeleide wingerd. Dien aan die begin van die seisoen toe, wanneer die miere begin kos soek in die blaredak. Dien tot die punt van afloop toe met ‘n growwe sproei, direk aan die onderste 30 cm van die wingerdstamme. Gebruik ‘n ringspuit- verbinding aan die lans van die rugsakspuit. Een toediening per seisoen behoort voldoende te wees, maar, waar hoë mierinfestasies voorkom, mag nog ‘n toediening nodig wees. Die opleipale en enige ander struktuur waarteen miere opklim, moet ook behandel word. Onkruidbeheer is ook van belang. Verken die wingerd gereëld vir die aanwesigheid van miere.

Hoekom Fastac® SC?

Fastac® SC:

  • Is ’n kragtige produk wat nie deur sonlig, pH of temperatuur benadeel word nie sodat maksimum effektiwiteit verkry word.
  • Bied ’n hoë uitklop-aksie, teen-voedings-en afwerende effek wat vinnige beskerming meebring.
  • Bied aanpasbare lug- en grondtoedienings tydens enige groeistadium van die gewas.
  • Bied gerief en kostebesparing omdat dit mengbaar is met ander behandelings.
  • Beheer Amerikaanse bolwurm, snywurm en stronkboorder effektief op mielies en sojabone, wat ‘n skoon gesonde gewas tot gevolg het.

Fastac® SC

Reg. Nr L4992 Wet Nr 36 van 1947

’n Suspensiekonsentraat kontak– en maaginsekdoder vir die beheer van die plae vermeld op die genoemde gewasse.

IRAC INSEKDODERGROEPKODE 3A

Aktiewe bestanddeel:

alpha–cypermethrin (pyrethroid) .....100 g / lt

Geregistreer deur:

BASF Suid–Afrika (Edms) Bpk.

Mpy. Reg. Nr 66/10235/07

Posbus 2801

Halfway House 1685

VN Nr: 3082

Noodnommer: 083 265 3805

® Geregistreerde Handelsmerk van BASF

Top