Ceriax®
Gemoedsrus met BASF se nuutste generasie SDHI vir intelligente siektebeheer in kleingrane
Voordele
Ceriax® bied:
- Unieke mobiliteit – Vinnige vervoer en eweredige verspreiding op en in die blare, verseker langdurige beskerming teen siektes.
- Uitstekende siektebeheer – Drie verskillende wyses van werking in een bottle.
- Innoverende “Stick & Stay” formulasie – vinnige opname en maksimum doeltreffendheid te midde van onvoorspelbare weerstoestande.

Besonderhede
General information
Name | Ceriax® |
---|---|
Formulasie | Emulgeerbarekonsentraat (EC) |
Ingredients | 41.6 g/l Xemium®, 41.6 g/l epoxiconazole (triazole), 66.6 g/l F500® |
Gars
Pests | Recommended rate | Time of application | Number of application |
---|---|---|---|
Bruinroes | 800 ml/ha | Ceriax® - Dien voorkomend toe, of sodra infeksiesimptome waargeneem word. Indien toestande gunstig vir siekteontwikkeling voortduur, moet ‘n tweede bespuiting 3 – 4 weke later toegedien word. Die eerste toediening op gars moet ideal by die ses-blaarstadium gemmak word (verskyning van die eerste node).Dien in ‘n voldoende hoeveelheid water toe om volledige bedekking van die blare en stingels te verseker. Gebruik die volgende as ‘n riglyn: Grondtoediening: Dien in 200 – 250 l water / ha toe.Moenie meer as twee Ceriax® bespuitings per seisoen toedien nie. | Maksimum 2 |
Netvlek | 800 ml/ha | Ceriax® - Dien voorkomend toe, of sodra infeksiesimptome waargeneem word. Indien toestande gunstig vir siekteontwikkeling voortduur, moet ‘n tweede bespuiting 3 – 4 weke later toegedien word. Die eerste toediening op gars moet ideal by die ses-blaarstadium gemmak word (verskyning van die eerste node).Dien in ‘n voldoende hoeveelheid water toe om volledige bedekking van die blare en stingels te verseker. Gebruik die volgende as ‘n riglyn: Grondtoediening: Dien in 200 – 250 l water / ha toe.Moenie meer as twee Ceriax® bespuitings per seisoen toedien nie. | Maksimum 2 |
Poeieragtige Skimmel (Erisiphe graminis) | 800 ml/ha | Ceriax® - Dien voorkomend toe, of sodra infeksiesimptome waargeneem word. Indien toestande gunstig vir siekteontwikkeling voortduur, moet ‘n tweede bespuiting 3 – 4 weke later toegedien word. Die eerste toediening op gars moet ideal by die ses-blaarstadium gemmak word (verskyning van die eerste node).Dien in ‘n voldoende hoeveelheid water toe om volledige bedekking van die blare en stingels te verseker. Gebruik die volgende as ‘n riglyn: Grondtoediening: Dien in 200 – 250 l water / ha toe.Moenie meer as twee Ceriax® bespuitings per seisoen toedien nie. | Maksimum 2 |
Siekte Vrugte, Blaar | 800 ml/ha | Ceriax® - Dien voorkomend toe, of sodra infeksiesimptome waargeneem word. Indien toestande gunstig vir siekteontwikkeling voortduur, moet ‘n tweede bespuiting 3 – 4 weke later toegedien word. Die eerste toediening op gars moet ideal by die ses-blaarstadium gemmak word (verskyning van die eerste node).Dien in ‘n voldoende hoeveelheid water toe om volledige bedekking van die blare en stingels te verseker. Gebruik die volgende as ‘n riglyn: Grondtoediening: Dien in 200 – 250 l water / ha toe.Moenie meer as twee Ceriax® bespuitings per seisoen toedien nie. | Maksimum 2 |
Koring

Blaarroes | 800 ml/ha | Ceriax® - Dien voorkomend toe, of sodra infeksiesimptome waargeneem word. Moenie die eerste toediening later as die ontwikkeling van die vlagblaar spuit nie. Indien toestande gunstig vir siekteontwikkeling voortduur, moet ‘n tweede bespuiting 3 – 4 weke later toegedien word.Dien in ‘n voldoende hoeveelheid water toe om volledige bedekking van die blare en stingels te verseker. Gebruik die volgende as ‘n riglyn: Grondtoediening: Dien in 200 – 250 l water / ha toe.Moenie meer as twee Ceriax® bespuitings per seisoen toediennie. | Maksimum 2 |
Blaarvlek | Ceriax® - Dien voorkomend toe, of sodra infeksiesimptome waargeneem word. Moenie die eerste toediening later as die ontwikkeling van die vlagblaar spuit nie. Indien toestande gunstig vir siekteontwikkeling voortduur, moet ‘n tweede bespuiting 3 – 4 weke later toegedien word.Dien in ‘n voldoende hoeveelheid water toe om volledige bedekking van die blare en stingels te verseker. Gebruik die volgende as ‘n riglyn: Grondtoediening: Dien in 200 – 250 l water / ha toe.Moenie meer as twee Ceriax® bespuitings per seisoen toediennie. | ||
Geelroes (Streeproes) | Ceriax® - Dien voorkomend toe, of sodra infeksiesimptome waargeneem word. Moenie die eerste toediening later as die ontwikkeling van die vlagblaar spuit nie. Indien toestande gunstig vir siekteontwikkeling voortduur, moet ‘n tweede bespuiting 3 – 4 weke later toegedien word.Dien in ‘n voldoende hoeveelheid water toe om volledige bedekking van die blare en stingels te verseker. Gebruik die volgende as ‘n riglyn: Grondtoediening: Dien in 200 – 250 l water / ha toe.Moenie meer as twee Ceriax® bespuitings per seisoen toediennie. | ||
Poeieragtige Skimmel (Erisiphe graminis) | Ceriax® - Dien voorkomend toe, of sodra infeksiesimptome waargeneem word. Moenie die eerste toediening later as die ontwikkeling van die vlagblaar spuit nie. Indien toestande gunstig vir siekteontwikkeling voortduur, moet ‘n tweede bespuiting 3 – 4 weke later toegedien word.Dien in ‘n voldoende hoeveelheid water toe om volledige bedekking van die blare en stingels te verseker. Gebruik die volgende as ‘n riglyn: Grondtoediening: Dien in 200 – 250 l water / ha toe.Moenie meer as twee Ceriax® bespuitings per seisoen toediennie. | ||
Vaalblaar (Septoria tritici) | 800 ml/ha | Ceriax® - Dien voorkomend toe, of sodra infeksiesimptome waargeneem word. Moenie die eerste toediening later as die ontwikkeling van die vlagblaar spuit nie. Indien toestande gunstig vir siekteontwikkeling voortduur, moet ‘n tweede bespuiting 3 – 4 weke later toegedien word.Dien in ‘n voldoende hoeveelheid water toe om volledige bedekking van die blare en stingels te verseker. Gebruik die volgende as ‘n riglyn: Grondtoediening: Dien in 200 – 250 l water / ha toe.Moenie meer as twee Ceriax® bespuitings per seisoen toediennie. | Maksimum 2 |
Safety Data Sheet | Ceriax® SDS |
---|---|
Label | Ceriax® Etiket |
Algemeen

Gewas- en plaagbesonderhede

Aflaaie en skakels
Safety Data Sheet | Ceriax® SDS |
---|---|
Label | Ceriax® Etiket |
Hoekom Ceriax®?

Ceriax®
Reg. Nr: L9801 Wet Nr 36 van 1947
FRAC SWAMDODERGROEPKODES 7, 11 EN 3
‘n Emulgeerbarekonsentraatswamdoder met sistemiese- en translaminêre eienskappe vir die voorkomende beheer van siektes soos aangedui op gars en koring.
Aktiewe bestanddele:
Xemium® ......................... 41,6 g / l
F500® ............................... 66,6 g / l
Epoxiconazole................... 41,6 g / l
Geregistreer deur:
BASF Suid–Afrika (Edms) Bpk.
Mpy. Reg. Nr 66/10235/07
Posbus 2801
Halfway House 1685
VN Nr: 3082
Noodnommer: 083 265 3805
®Geregistreerde handelsmerk van BASF
Xemium® - Fluxapyroxad (pyrazole-carboxamide), F500® - pyraclostrobin (methoxy-carbamate)