Stellar® Star
Onkruiddoder
Voordele
- 'n Nuwe formulasie, gebaseer op nuwe bevorderingsmiddel-tegnologie ontwikkel deur BASF-navorsingspan, verseker die hoogste vlak van doeltreffendheid
- Wydste spektrum en bestendige beheer van eenjarige grasse + eenjarige breëblaaronkruide + meeste meerjarige breëblaaronkruide
- Sinergistiese werking met Atrazine en Terbuthylazine
Hoekom Stellar® Star?
Stellar® Star
Reg. Nr L9391 Wet Nr 36 van 1947
'n Wateroplosbare-onkruiddoder, vir die beheer van vroeë na-opkoms grasse en breëblaaronkruide (soos aangetoon), in mielies.
HRAC ONKRUIDDODERGROEPKODES F2 en O
Aktiewe bestanddeel:
Topramezone (pyrazolone) ...........................................50 g / lt
Dicamba (benzoic acid compound) ........................160 g / lt
Geregistreer deur:
BASF Suid–Afrika (Edms) Bpk.
Mpy. Reg. Nr 66/10235/07
Posbus 2801
Halfway House 1685
VN Nr: 3082
Noodnommer: 082 446 8946
® Geregistreerde Handelsmerk van BASF