Agricultural Solutions
Agriculture

Arsenal® GEN 2

Suikerriet en kruipgras uitroeispesialis vir hervestiging en beheer van kruipgrasse in serwituut areas (kante en paadjies)

Voordele

Arsenal® GEN2 is ‘n spesialiteitsproduk wat gebruik word voor die hervestiging van suikerriet; om die laaste ratoon uit te roei, om indringergrasse en ook die mees problematiese onkruide te beheer, voor die suikerriet weer geplant word. Die breëspektrumonkruide sluit in kweekgras, kruipvingergras en kikoejoe. Wat meer is, deur Arsenal®GEN2 op rante en oorgange te gebruik, beskerm jy jou oeste teen dodelike mededinging van indringergrasse regdeur die seisoen.

General information

Name Arsenal® GEN 2
Formulasie Water-oplosbare konsentraat
Ingredients 240 g / lt imazapyr (imidazolinone)

Verenigbaarheid:

  • Arsenal® GEN 2 mag as ’n tenkmengsel gebruik word met ’n middel wat spuitstof wegdrywing verminder.
  • Arsenal® GEN 2 is ook verenigbaar met glifosaat.
  • Wanneer Arsenal® GEN 2 saam met ander plaagdoders gebruik word, moet volle kennis geneem word van alle WAARSKUWINGS, VOORSORGMAATREËLS en GEBRUIKSAANWYSINGS van genoemde etikette.

Non-Crop Land

Pests Recommended rate Time of application Number of application
Breëblare 5.2 lt / ha Arsenal® GEN 2Dien slegs een maal per seisoen toe. Dien as ’n volle dekbespuiting toe oor aktief groeiende onkruide in nie minder as 300 lt water / ha, om volledige bedekking te verseker.
Grasonkruide 5.2 lt / ha Arsenal® GEN 2Dien slegs een maal per seisoen toe. Dien as ’n volle dekbespuiting toe oor aktief groeiende onkruide in nie minder as 300 lt water / ha, om volledige bedekking te verseker.
Pests Recommended rate Time of application Number of application
Breëblare 5.2 lt / ha Arsenal® GEN 2Dien as ’n volle dekbespuiting toe oor die onkruide en oor die hergroei van die laaste ratoen, in en minste 300 lt water / ha, om volledige bedecking te verseker.LW: Verwys ook na GEBRUIKS– BEPERKINGS, WEERSTANDBIEDENDHEIDS– WAARSKUWING, GEBRUIKSAANWYSINGS, TOEDIENINGSTYD, en BELANGRIKE NOTAS.
Grasonkruide 5.2 lt / ha Arsenal® GEN 2Dien as ’n volle dekbespuiting toe oor die onkruide en oor die hergroei van die laaste ratoen, in en minste 300 lt water / ha, om volledige bedecking te verseker.LW: Verwys ook na GEBRUIKS– BEPERKINGS, WEERSTANDBIEDENDHEIDS– WAARSKUWING, GEBRUIKSAANWYSINGS, TOEDIENINGSTYD, en BELANGRIKE NOTAS.
Onkruid 5.2 lt / ha Arsenal® GEN 2Dien as ’n volle dekbespuiting toe oor die onkruide en oor die hergroei van die laaste ratoen, in en minste 300 lt water / ha, om volledige bedecking te verseker.LW: Verwys ook na GEBRUIKS– BEPERKINGS, WEERSTANDBIEDENDHEIDS– WAARSKUWING, GEBRUIKSAANWYSINGS, TOEDIENINGSTYD, en BELANGRIKE NOTAS.

Hoekom Arsenal® GEN 2?

Arsenal® GEN 2

Reg. Nr L8817 Wet Nr 36 van 1947

’n Nie–selektiewe, sistemiese, voor– en na–opkoms onkruiddoder oplossing, met nawerking, vir die uitroeiing van ratoen suikerriet en die beheer van onkruide, soos aangetoon, voor die herplant van suikerriet, asook vir die beheer van onkruide in servitute.

HRAC ONKRUIDDODERGROEPKODE B

Aktiewe bestanddeel:

imazapyr (imidazolinone) ............... 240 g / lt

Geregistreer deur:

BASF Suid–Afrika (Edms) Bpk.

Mpy. Reg. Nr 66/10235/07

Posbus 2801

Halfway House 1685

VN Nr: 3082

Noodnommer: 083 265 3805

®Geregistreerde Handelsmerk van BASF

Top