Agricultural Solutions
Agriculture

Cysure®

Onkruiddoder

product.testimonial.packshot.title

Besonderhede

Name Cysure®
Formulasie Oplosbare konsentraat
Ingredients 40 g / lt imazamox (imidazolinone)

Verenigbaarheid:

Cysure® mengbaar met Imiboost® , dimetoaat en met die piretroïedes in algemene gebruik.

Mosterd

Pests Recommended rate Time of application Number of application
Breëblare 1,2 lt / ha + 4 lt / ha Imiboost® Grondtoediening: Met spuitbalk en spuitneuse: Dien die voorgeskrewe toedieningsdosis van Cysure® en Imiboost® toe as ’n na–opkoms behandeling met geskikte toediener in minstens 200 lt water / ha as ’n breedwerpige behandeling.Cysure® mag net een keer op ’n eenjarige gewas per groeiseisoen toegedien word. Maar, twee toediengs kan per groeiseisoen op lusern toegedien word. Indien nodig, kan die tweede toediening direk na enige van die vroeë tot midseisoen afsnysels gedoen word, wanneer die onkruide nog kleiner is as die maksimum groeistadiums wat in die table hieronder genoem word. Kyk na GEBRUIKSAANWYSINGS hierbo. 1
Grasse 1,2 lt / ha + 4 lt / ha Imiboost® Cysure® Grondtoediening: Met spuitbalk en spuitneuse: Dien die voorgeskrewe toedieningsdosis van Cysure® en Imiboost® toe as ’n na–opkoms behandeling met geskikte toediener in minstens 200ℓ water / ha as ’n breedwerpige behandeling. : Cysure® mag net een keer op ’n eenjarige gewas per groeiseisoen toegedien word. Maar, twee toediengs kan per groeiseisoen op lusern toegedien word. Indien nodig, kan die tweede toediening direk na enige van die vroeë tot midseisoen afsnysels gedoen word, wanneer die onkruide nog kleiner is as die maksimum groeistadiums wat in die table hieronder genoem word. Kyk na GEBRUIKSAANWYSINGS hierbo.

Grasse 1,2 lt / ha + 4 lt / ha Imiboost® Grondtoediening: Met spuitbalk en spuitneuse: Dien die voorgeskrewe toedieningsdosis van Cysure® en Imiboost® toe as ’n na–opkoms behandeling met geskikte toediener in minstens 200 lt water / ha as ’n breedwerpige behandeling.Cysure® mag net een keer op ’n eenjarige gewas per groeiseisoen toegedien word. Maar, twee toediengs kan per groeiseisoen op lusern toegedien word. Indien nodig, kan die tweede toediening direk na enige van die vroeë tot midseisoen afsnysels gedoen word, wanneer die onkruide nog kleiner is as die maksimum groeistadiums wat in die table hieronder genoem word. Kyk na GEBRUIKSAANWYSINGS hierbo. 1

Safety Data Sheet Cysure® SDS
Label Cysure® Etiket

Hoekom Cysure®?

Cysure®

Reg. Nr L5779 Wet Nr 36 van 1947

’n Wateroplosbare onkruiddoder vir die beheer van sekere eenjarige breëblaar– en grasonkruide in peulgewasweidings en Clearfield® Canola.

HRAC ONKRUIDODERGROEPKODE B

Aktiewe bestanddeel:

imazamoks (imidasolinone) ....... 40 g / lt

Geregistreer deur:

BASF Suid–Afrika (Edms) Bpk.

Mpy. Reg. Nr 66/10235/07

Posbus 2801

Halfway House 1685

VN Nr: 3082

Noodnommer: 083 265 3805

® Geregistreerde Handelsmerk van BASF

Top