Bellis®
Die AgCelence® oplossing vir sonneblomme, wat jou addisionele gewasbeskermingsvoordele bied.
Voordele
Geteikende swamsiektes sal effektief deur Bellis® beheer word, wat vir jou hoër kwaliteit gewasse en verhoogde opbrengs op belegging sal verseker

Besonderhede
General information
Name | Bellis® |
---|---|
Formulasie | Waterdispergeerbare korrel |
Ingredients | 252 g / kg boscalid (pyridine-carboxamide), 128 g / kg F500® |
Mixability
BellisTM is verenigbaar met die volgende produkte op aartappels, Acrobat® WG (Reg. Nr L6526), Hunter™ 24 (Reg. Nr L5533), Fastac® SC (Reg. Nr 4992), abamectin en methamidophos sonder enige negatiewe effek.
Aarbei
Pests | Recommended rate | Time of application | Number of application |
---|---|---|---|
Antraknose | 1.2 kg / ha | Bellis® - Dien Bellis® toe, as deel van ‘n voorkomende spuitprogram. Dien toe in hoë volume, met 7 - 14 dae spuitintervalle. Begin bespuitings nie later as 10 % blom, of voor siekteontwikkeling nie.Gebruik korter intervalle, wanneer toestande gunstig is vir siekteontwikkeling.Weerstandsbestuur: Om die moontlikheid van weerstandsontwikkeling te beperk, moet nie meer as drie Bellis®, of enige ander swamdoder uit Groep 7 of 11 toegedien word, per seisoen nie. Moenie meer as twee opeenvolgende toedienings van Bellis® toedien in die program nie, voordat afgewissel word met ‘n swamdoder, met verskillende wyse van werking. | Maksimum 3 |
Poeieragtige meeldou (Leveillula taurica) | 1.2 kg / ha | Bellis® - Dien Bellis® toe, as deel van ‘n voorkomende spuitprogram. Dien toe in hoë volume, met 7 - 14 dae spuitintervalle. Begin bespuitings nie later as 10 % blom, of voor siekteontwikkeling nie.Gebruik korter intervalle, wanneer toestande gunstig is vir siekteontwikkeling.Weerstandsbestuur: Om die moontlikheid van weerstandsontwikkeling te beperk, moet nie meer as drie Bellis®, of enige ander swamdoder uit Groep 7 of 11 toegedien word, per seisoen nie. Moenie meer as twee opeenvolgende toedienings van Bellis® toedien in die program nie, voordat afgewissel word met ‘n swamdoder, met verskillende wyse van werking. | Maksimum 3 |
Siektesvrugte | 1.2 kg / ha | Bellis® - Dien Bellis® toe, as deel van ‘n voorkomende spuitprogram. Dien toe in hoë volume, met 7 - 14 dae spuitintervalle. Begin bespuitings nie later as 10 % blom, of voor siekteontwikkeling nie.Gebruik korter intervalle, wanneer toestande gunstig is vir siekteontwikkeling.Weerstandsbestuur: Om die moontlikheid van weerstandsontwikkeling te beperk, moet nie meer as drie Bellis®, of enige ander swamdoder uit Groep 7 of 11 toegedien word, per seisoen nie. Moenie meer as twee opeenvolgende toedienings van Bellis® toedien in die program nie, voordat afgewissel word met ‘n swamdoder, met verskillende wyse van werking. | Maksimum 3 |
Aartappels

Vroeë roes | 300 g / ha. | Grondtoediening: Dien Bellis™ as deel van ’n voorkomende spuitprogram toe, met 10 – 14 dae intervalle. Wissel in die program, met onverwante kontakswamdoders, bv. Polyram® (Reg. No L5269) af.Spuit ’n maksimum van drie Bellis™ toedienings.Dien Bellis™ in ten minste 500 tl water / ha toe.Verseker goeie bedekking.Lugtoediening: Dien in 30 – 40 lt water / ha toe. | Maksimum 3 |
Amandel

Bloeiselversenging | 800 g / ha | Bellis® - Dien Bellis® toe, voordat siekte ontwikkel, as deel van ‘n program. Dien Bellis® toe by blomaar verskeining, opgevolg deur ‘n tweede bespuiting, twee weke later. Dien Bellis® in 1200 - 1500 l water / ha, toe.Weerstandsbestuur: Om die moontlikheid van weerstandsontwikkeling te beperk, moet nie meer as drie Bellis®, of enige ander swamdoder uit Groep 7 of 11 toegedien word, per seisoen, nie. Moenie meer as twee opeenvolgende toedienings van Bellis® toedien in die program nie, voordat afgewissel word met ‘n swamdoder met verskillende wyse van werking. | Maksimum 3 toedienings |
Swamsiekte (blaarvlek) | 800 g / ha | Bellis® - Dien Bellis® toe, voordat siekte ontwikkel, as deel van ‘n program. Dien Bellis® toe by blomaar verskeining, opgevolg deur ‘n tweede bespuiting, twee weke later. Dien Bellis® in 1200 - 1500 l water / ha, toe.Weerstandsbestuur: Om die moontlikheid van weerstandsontwikkeling te beperk, moet nie meer as drie Bellis®, of enige ander swamdoder uit Groep 7 of 11 toegedien word, per seisoen, nie. Moenie meer as twee opeenvolgende toedienings van Bellis® toedien in die program nie, voordat afgewissel word met ‘n swamdoder met verskillende wyse van werking. | Maksimum 3 toendienings |
Bloubessie

Blaarroes (Thekopsora minima) | 60 g / 100 lt water | Bellis® - Die eerste toediening moet aan die begin van die na-oes nuwe groei gemaak word, voor die eerste herfsreën, met ‘n maksimum van drie toedienings per seisoen (FRAC riglyne), soos benodig om nuwe groei te beskerm gedurende die winterseisoen. | Maksimum 3 |
Braambessie

Siektesvrugte | 60 g / 100 lt water | Bellis® - Die eerste toediening moet aan die begin van die na-oes nuwe groei gemaak word, voor die eerste herfsreën, met ‘n maksimum van drie toedienings per seisoen (FRAC riglyne), soos benodig om nuwe groei te beskerm gedurende die winterseisoen. | Maksimum 3 |
Brandrissie

Antraknose | 500 g / ha | Dien Bellis™ voorbehoedend toe met 10 – 14 dae intervalle. Bellis™ moet as deel van 'n programbespuiting toegedien word, met 'n maksimum van 3 toedienings per seisoen.Alle ander toedienings vir siektebeheer, moet met ander Swamdodergroepkodes toegedien word.Dien Bellis™ in ten minste 500 lt water / ha toe.Verseker goeie bedekking van die plante. | Maksimum 3 |
Swamsiekte (blaarvlek) | 500 g / ha | Dien Bellis™ voorbehoedend toe met 10 – 14 dae intervalle. Bellis™ moet as deel van 'n programbespuiting toegedien word, met 'n maksimum van 3 toedienings per seisoen.Alle ander toedienings vir siektebeheer, moet met ander Swamdodergroepkodes toegedien word.Dien Bellis™ in ten minste 500 lt water / ha toe.Verseker goeie bedekking van die plante. | Maksimum 3 |
Cashew

Framboos

Hazelnut

Konvensionele Sonneblom

Swamsiekte (blaarvlek) | 600 - 800 g / ha | Bellis® - Aantal toedienings: ‘n Maksimum van twee Bellis® toedienings kan per seisoen gemaak word. Gebruik die laer dosis, indien die eeste toediening op ‘n vroeë groeistadium gemaak word, voor die verskyning van siektesimptome. Gebruik die hoër dosis, vir die opvolgbespuiting.Tyd van toediening: Maak die eerste toediening sodra die eerste 6 – 8 volblare ontvou het en verkieslik voor die verskyning van siektesimptome.Dien ‘n opvolgbespuiting toe, met die aanvang van blom (met verskyning van eerste geel blomblare).Moenie Bellis® toedien nadat die blomkoppe begin hang nie.Watervolume: Dien Bellis® in ten minste 300 - 400 l water / ha toe, bo-oor die plante, en verseker deeglike blaarbedekking.Impak op ander siektes: Goeie onderdrukking van poeieragtige skimmel (Erysiphe cichoracearum) kan verkry word wanneer Bellis® teen die hoër dosis toegedien word en voor siekteontwikkeling. | Maksimum 2 |
Macadamia

Pekanneute

Pistache

Sojaboon

Sojaboonroes | 600g/Ha | Bellis® op Sojabone: Spruit voorkomend, voor eerste tekens van siekteontwikkeling waargeneem word (gewoonlik by aanvang van blom) en herhaal 21-28 dae later. Dien die korte interval van 21 toe wanneer hoë siektedruk verwag a.g.v weertoestande wat siekteontwikkeling bevorder. | 3 |
Tamatie

Vroeë roes | 300 g / ha. Indien die watervolume meer as 500 lt / ha is, moet die dosis aangepas word na 60 g produk / 100 lt water | Dien BellisTM as deel van ’n voorkomende spuitprogram toe, met 10 – 14 dae intervalle.Wissel in die program, met onverwante kontakswam–doders, bv. Polyram® af.Spuit ’n maksimum van drie BellisTM toedienings.Dien BellisTM in ten minste 500 lt water / ha toe.Verseker goeie bedekking. | Maksimum 3 |
Uie

Alternaria | 300 g / ha | Dien Bellis™ voorbehoedend toe met 10 – 14 dae intervalle. Bellis™ moet as deel van 'n programbespuiting toegedien word, met 'n maksimum van 3 toedienings per seisoen.Alle ander toedienings vir die beheer van Alternaria, moet met ander Swamdodergroepkodes toegedien word.Dien Bellis™ in 300 – 500 lt water / ha toe. Verseker goeie bedekking van die plante. Voeg altyd ’n benatter / kleefmiddel by die spuitmengsel. | Maksimum 3 |
Bellis®
Reg. Nr L7817 Wet Nr 36 van 1947
’n Waterdispergeerbare korrel-swamdoder vir die voorkomende beheer van siektes soos aangedui.
FRAC SWAMDODERGROEPKODES 11 EN 7
Aktiewe bestanddele:
F500®............................................................128 g / kg
boscalid (pyridine–carboxamide)............252 g / kg
Geregistreer deur:
BASF Suid–Afrika (Edms) Bpk.
Mpy. Reg. Nr 66/10235/07
Posbus 2801
Halfway House 1685
VN Nr: 3077
Noodnommer: 083 265 3805
™Geregistreerde handelsmerk van BASF
F500® - pyraclostrobin (methoxy-carbamate)
Label | Bellis® Etiket |
---|---|
Safety Data Sheet | Bellis® SDS |
Algemeen

Gewas- en plaagbesonderhede

Tegniese informasie
Bellis®
Reg. Nr L7817 Wet Nr 36 van 1947
’n Waterdispergeerbare korrel-swamdoder vir die voorkomende beheer van siektes soos aangedui.
FRAC SWAMDODERGROEPKODES 11 EN 7
Aktiewe bestanddele:
F500®............................................................128 g / kg
boscalid (pyridine–carboxamide)............252 g / kg
Geregistreer deur:
BASF Suid–Afrika (Edms) Bpk.
Mpy. Reg. Nr 66/10235/07
Posbus 2801
Halfway House 1685
VN Nr: 3077
Noodnommer: 083 265 3805
™Geregistreerde handelsmerk van BASF
F500® - pyraclostrobin (methoxy-carbamate)
Aflaaie en skakels
Label | Bellis® Etiket |
---|---|
Safety Data Sheet | Bellis® SDS |
Hoekom Bellis®?
Die AgCelence® oplossing vir sonneblomme, wat jou addisionele gewasbeskermingsvoordele bied.
Kry die beste opbrengs op belegging
- Hoër opbrengs
- Uitstekende siektebeheer
- Verhoogde produksie
- Verhoogde toleransie teen stremming
Verseker gemoedsrus met uitstekende siektebeheer
- Betroubare en effektiewe werking
- Die vervoer binne-in die plant bied omvattende beskerming
- Vinnige opname en verspreiding in die blare
Weerstandsbeheer
- Kenmerkende dubbel metode van werking met die kombinasie van Boscalid en F500®