Collis®
Beveg poeieragtige meeldou met dubbel sterkte.
Collis®
Beveg poeieragtige meeldou met dubbel sterkte.
Voordele
Met die dubbel sterkte van twee aktiewe bestanddele, is Collis® die ideale oplossing vir die voorkoming en beheer van poeieragtige meeldou in wingerd.
Aflaaie en skakels
| product.detail.sds.label | |
|---|---|
| Label | |
| Safety Data Sheet |
Besonderhede
General information
| Name | Collis® |
|---|---|
| Formulasie | ’n Suspendeerbare konsentraat |
| Ingredients | 200 g / lt boscalid (pyridine-carboxamide), 100 g / lt kresoxim-methyl (oximino acetates) |
| Registrasie nommer | L7489 |
Poeieragtige meeldou (Sphaerotheca fuliginea)
| Recommended rate | Time of application | Number of application |
|---|---|---|
| 500 ml / ha. As water volume 500 lt / ha oorskrei, moet 100 ml produk / 100 lt water gespuit word. | Dien Collis® voorbehoedend toe met 14 dae intervalle. Collis® moet as deel van ’n program– bespuiting toegedien word, met ’n maksimum van 3 toedienings per seisoen. Alle ander toedienings, vir poeieragtige meeldou beheer, moet met ander Groepkode Swamdoders toegedien word. Dien Collis® in 300 – 500ℓ water / ha toe. Verseker deeglike bedekking van die plante. | Maksimum 3 |
Poeieragtige meeldou (Uncinula necator)
| Recommended rate | Time of application | Number of application |
|---|---|---|
| 30 ml / 100 lt water | Dien Collis® voorkomend toe. Vir die beheer van poeieragtige meeldou, moet ’n voorkomendespuitprogram gevolg word wat by 5 – 10 cm lootlengte moet begin. ’n Maksimum van 3 Collis® toedienings per seisoen, met 10 – 14 dae intervalle, mag in ’n poeieragtige meeldou program gebruik word. Alle ander toedienings moet met ander Groepkode swamdoders gespuit word [bv. Kumulus® (Reg. Nr L2404) vir poeieragtige meeldou beheer]. | Maksimum 3 |

Algemeen
General information
| Name | Collis® |
|---|---|
| Formulasie | ’n Suspendeerbare konsentraat |
| Ingredients | 200 g / lt boscalid (pyridine-carboxamide), 100 g / lt kresoxim-methyl (oximino acetates) |
| Registrasie nommer | L7489 |
Gewas- en plaagbesonderhede
Pampoengewasse
Back
Pampoengewasse - Poeieragtige meeldou (Sphaerotheca fuliginea)
| Recommended rate |
| 500 ml / ha. As water volume 500 lt / ha oorskrei, moet 100 ml produk / 100 lt water gespuit word. |
| Time of application |
| Dien Collis® voorbehoedend toe met 14 dae intervalle. Collis® moet as deel van ’n program– bespuiting toegedien word, met ’n maksimum van 3 toedienings per seisoen. Alle ander toedienings, vir poeieragtige meeldou beheer, moet met ander Groepkode Swamdoders toegedien word. Dien Collis® in 300 – 500ℓ water / ha toe. Verseker deeglike bedekking van die plante. |
| Number of application |
| Maksimum 3 |
Tafeldruiwe
Back
Tafeldruiwe - Poeieragtige meeldou (Uncinula necator)
| Recommended rate |
| 30 ml / 100 lt water |
| Time of application |
| Dien Collis® voorkomend toe. Vir die beheer van poeieragtige meeldou, moet ’n voorkomendespuitprogram gevolg word wat by 5 – 10 cm lootlengte moet begin. ’n Maksimum van 3 Collis® toedienings per seisoen, met 10 – 14 dae intervalle, mag in ’n poeieragtige meeldou program gebruik word. Alle ander toedienings moet met ander Groepkode swamdoders gespuit word [bv. Kumulus® (Reg. Nr L2404) vir poeieragtige meeldou beheer]. |
| Number of application |
| Maksimum 3 |
Wyndruiwe
Back
Wyndruiwe - Poeieragtige meeldou (Uncinula necator)