Intelex®
Intelex® is BASF se nuutste, revolusionêre voor-opkoms onkruiddoder.
Voordele
- Bied langdurige residuele onkruidbeheer
- Gemoedsrus
- Geskik vir alle produksiestelsels
Hoekom Intelex®?
Intelex®
Reg. No.: L9895 Act No. 36 of 1947
HRAC HERBICIDE GROUP CODES E & K3
‘n Emulgeerbare konsentraat onkruiddoder, vir die voor-opkoms beheer van eenjarige grasse en eenjarige breëblaaronkruide (soos aangetoon) en die onderdrukking van geeluintjies in mielies en suikkerriet.
Aktiewe bestanddele:
Kixor®.................................................................... 68 g/l
Dimethenamid-P (chloroacetamide).................... 600 g/l
Geregistreer deur:
BASF Suid-Afrika (Edms) Bpk.
Mpy Reg. Nr 66/10235/07
Posbus 2801
Halfweghuis 1685
VN Nr: 3082
NOODNOMMER: 083 265 3805
Intelex® Geregistreerde Handelsmerk van BASF
Kixor® - Saflufenacil (pyrimidinedione)