Frontier® Optima
Frontier® Optima - Die onkruiddoder met die wydste spektrum in sy klas wat onkruide voor-opkoms beheer ongeag die weer.
Voordele
Die meeste voor-opkoms onkruiddoders is afhanklik van reën vir optimale effektiwiteit. Frontier® Optima, met sy inherente chemiese samestelling, verg minder reënval vir die aktivering as ander voor-opkoms onkruiddoders, wat lei tot 'n meer betroubare prestasie.

Besonderhede
General information
Name | Frontier® Optima |
---|---|
Formulasie | Emulgeerbare Konsentraat |
Ingredients | 720 g / lt dimethenamid - P (chloroacetamid) |
Mode of action
Die opname area van die onkruide van Frontier® Optima is deur die koleoptiel in monokotieleplante (grasse) en deur die hipokotiel en ontwikkelende wortels in dikotiele plante (breëblaar plante). Opname geskied tussen ontkieming van die saad en opkoms van die saailing deur die grond.
Mixability
Frontier® Optima is verenigbaar met:
- Geregistreerde atrazine 500 g / lt SC formulasies.
- Hammer® (Reg. Nr L5201), verwys na die Hammer® etiket vir verdere inligting.
- Gesaprim Super® 600 SC (Reg. Nr L3914).
Verwys altyd na die betrokke produketikette.
Die verenigbaarheid van ander / alternatiewe formulasies as hierbo genoem, is onbekend.
Aartappels
Pests | Recommended rate | Time of application | Number of application |
---|---|---|---|
Breëblare | 0.4 - 1.2 lt / ha | Frontier® Optima is ’n vooropkoms–, breëspektrumonkruiddoder, vir die beheer van eenjarige grasse en–breëblaar onkruide (soos aangedui) en onder sekere omstandighede ook geeluintjies.Die opname area van die onkruide van Frontier® Optima is deur die koleoptiel in monokotieleplante (grasse) en deur die hipokotiel en ontwikkelende wortels in dikotiele plante (breëblaar plante). Opname geskied tussen ontkieming van die saad en opkoms van die saailing deur die grond.Toedieningstyd moet daarom betyds geskied om die Frontier® Optima ’n kans te gee om die grondvog (aktivering) en die teikengebied te bereik, voor die opkoms van die onkruide.Reën of besproeiing is noodsaaklik voor die onkruide opkom, om die onkruiddoder te aktiveer.Laat toedienings of aktivering, of toedienings nadat die onkruide reeds opgekom het, sal grootliks verlaagde effektiwiteit veroorsaak. | |
Grasse | 0.4 - 1.2 lt / ha | Frontier® Optima is ’n vooropkoms–, breëspektrumonkruiddoder, vir die beheer van eenjarige grasse en–breëblaar onkruide (soos aangedui) en onder sekere omstandighede ook geeluintjies.Die opname area van die onkruide van Frontier® Optima is deur die koleoptiel in monokotieleplante (grasse) en deur die hipokotiel en ontwikkelende wortels in dikotiele plante (breëblaar plante). Opname geskied tussen ontkieming van die saad en opkoms van die saailing deur die grond.Toedieningstyd moet daarom betyds geskied om die Frontier® Optima ’n kans te gee om die grondvog (aktivering) en die teikengebied te bereik, voor die opkoms van die onkruide.Reën of besproeiing is noodsaaklik voor die onkruide opkom, om die onkruiddoder te aktiveer.Laat toedienings of aktivering, of toedienings nadat die onkruide reeds opgekom het, sal grootliks verlaagde effektiwiteit veroorsaak. | |
Uintjies | 0.4 - 1.2 lt / ha | Frontier® Optima is ’n vooropkoms–, breëspektrumonkruiddoder, vir die beheer van eenjarige grasse en–breëblaar onkruide (soos aangedui) en onder sekere omstandighede ook geeluintjies.Die opname area van die onkruide van Frontier® Optima is deur die koleoptiel in monokotieleplante (grasse) en deur die hipokotiel en ontwikkelende wortels in dikotiele plante (breëblaar plante). Opname geskied tussen ontkieming van die saad en opkoms van die saailing deur die grond.Toedieningstyd moet daarom betyds geskied om die Frontier® Optima ’n kans te gee om die grondvog (aktivering) en die teikengebied te bereik, voor die opkoms van die onkruide.Reën of besproeiing is noodsaaklik voor die onkruide opkom, om die onkruiddoder te aktiveer.Laat toedienings of aktivering, of toedienings nadat die onkruide reeds opgekom het, sal grootliks verlaagde effektiwiteit veroorsaak. |
Droëboon

Breëblare | 0.5 - 1.25 lt / ha | Frontier® Optima is ’n vooropkoms–, breëspektrumonkruiddoder, vir die beheer van eenjarige grasse en–breëblaar onkruide (soos aangedui) en onder sekere omstandighede ook geeluintjies.Die opname area van die onkruide van Frontier® Optima is deur die koleoptiel in monokotieleplante (grasse) en deur die hipokotiel en ontwikkelende wortels in dikotiele plante (breëblaar plante). Opname geskied tussen ontkieming van die saad en opkoms van die saailing deur die grond.Toedieningstyd moet daarom betyds geskied om die Frontier® Optima ’n kans te gee om die grondvog (aktivering) en die teikengebied te bereik, voor die opkoms van die onkruide.Reën of besproeiing is noodsaaklik voor die onkruide opkom, om die onkruiddoder te aktiveer.Laat toedienings of aktivering, of toedienings nadat die onkruide reeds opgekom het, sal grootliks verlaagde effektiwiteit veroorsaak. | |
Grasse | 0.5 - 1.25 lt / ha | Frontier® Optima is ’n vooropkoms–, breëspektrumonkruiddoder, vir die beheer van eenjarige grasse en–breëblaar onkruide (soos aangedui) en onder sekere omstandighede ook geeluintjies.Die opname area van die onkruide van Frontier® Optima is deur die koleoptiel in monokotieleplante (grasse) en deur die hipokotiel en ontwikkelende wortels in dikotiele plante (breëblaar plante). Opname geskied tussen ontkieming van die saad en opkoms van die saailing deur die grond.Toedieningstyd moet daarom betyds geskied om die Frontier® Optima ’n kans te gee om die grondvog (aktivering) en die teikengebied te bereik, voor die opkoms van die onkruide.Reën of besproeiing is noodsaaklik voor die onkruide opkom, om die onkruiddoder te aktiveer.Laat toedienings of aktivering, of toedienings nadat die onkruide reeds opgekom het, sal grootliks verlaagde effektiwiteit veroorsaak. | |
Uintjies | 0.5 - 1.25 lt / ha | Frontier® Optima is ’n vooropkoms–, breëspektrumonkruiddoder, vir die beheer van eenjarige grasse en–breëblaar onkruide (soos aangedui) en onder sekere omstandighede ook geeluintjies.Die opname area van die onkruide van Frontier® Optima is deur die koleoptiel in monokotieleplante (grasse) en deur die hipokotiel en ontwikkelende wortels in dikotiele plante (breëblaar plante). Opname geskied tussen ontkieming van die saad en opkoms van die saailing deur die grond.Toedieningstyd moet daarom betyds geskied om die Frontier® Optima ’n kans te gee om die grondvog (aktivering) en die teikengebied te bereik, voor die opkoms van die onkruide.Reën of besproeiing is noodsaaklik voor die onkruide opkom, om die onkruiddoder te aktiveer.Laat toedienings of aktivering, of toedienings nadat die onkruide reeds opgekom het, sal grootliks verlaagde effektiwiteit veroorsaak. |
Grondbone/Grondboontjies

Konvensionele Sonneblom

Mielies

Sojaboon

Sorghum

Grasse | 0.4 - 1.20 lt / ha | Frontier® Optima is ’n vooropkoms–, breëspektrumonkruiddoder, vir die beheer van eenjarige grasse en–breëblaar onkruide (soos aangedui) en onder sekere omstandighede ook geeluintjies.Die opname area van die onkruide van Frontier® Optima is deur die koleoptiel in monokotieleplante (grasse) en deur die hipokotiel en ontwikkelende wortels in dikotiele plante (breëblaar plante). Opname geskied tussen ontkieming van die saad en opkoms van die saailing deur die grond.Toedieningstyd moet daarom betyds geskied om die Frontier® Optima ’n kans te gee om die grondvog (aktivering) en die teikengebied te bereik, voor die opkoms van die onkruide.Reën of besproeiing is noodsaaklik voor die onkruide opkom, om die onkruiddoder te aktiveer.Laat toedienings of aktivering, of toedienings nadat die onkruide reeds opgekom het, sal grootliks verlaagde effektiwiteit veroorsaak. | |
Uintjies | 0.4 - 1.2 lt / ha | Frontier® Optima is ’n vooropkoms–, breëspektrumonkruiddoder, vir die beheer van eenjarige grasse en–breëblaar onkruide (soos aangedui) en onder sekere omstandighede ook geeluintjies.Die opname area van die onkruide van Frontier® Optima is deur die koleoptiel in monokotieleplante (grasse) en deur die hipokotiel en ontwikkelende wortels in dikotiele plante (breëblaar plante). Opname geskied tussen ontkieming van die saad en opkoms van die saailing deur die grond.Toedieningstyd moet daarom betyds geskied om die Frontier® Optima ’n kans te gee om die grondvog (aktivering) en die teikengebied te bereik, voor die opkoms van die onkruide.Reën of besproeiing is noodsaaklik voor die onkruide opkom, om die onkruiddoder te aktiveer.Laat toedienings of aktivering, of toedienings nadat die onkruide reeds opgekom het, sal grootliks verlaagde effektiwiteit veroorsaak. |
Tabak
Pests | Recommended rate | Time of application | Number of application |
---|---|---|---|
Breëblare | 0.7 - 1.2 lt / ha | Frontier® Optima is ’n vooropkoms–, breëspektrumonkruiddoder, vir die beheer van eenjarige grasse en–breëblaar onkruide (soos aangedui) en onder sekere omstandighede ook geeluintjies.Die opname area van die onkruide van Frontier® Optima is deur die koleoptiel in monokotieleplante (grasse) en deur die hipokotiel en ontwikkelende wortels in dikotiele plante (breëblaar plante). Opname geskied tussen ontkieming van die saad en opkoms van die saailing deur die grond.Toedieningstyd moet daarom betyds geskied om die Frontier® Optima ’n kans te gee om die grondvog (aktivering) en die teikengebied te bereik, voor die opkoms van die onkruide.Reën of besproeiing is noodsaaklik voor die onkruide opkom, om die onkruiddoder te aktiveer.Laat toedienings of aktivering, of toedienings nadat die onkruide reeds opgekom het, sal grootliks verlaagde effektiwiteit veroorsaak. | |
Grasse | 0.7 - 1.2 lt / ha | Frontier® Optima is ’n vooropkoms–, breëspektrumonkruiddoder, vir die beheer van eenjarige grasse en–breëblaar onkruide (soos aangedui) en onder sekere omstandighede ook geeluintjies.Die opname area van die onkruide van Frontier® Optima is deur die koleoptiel in monokotieleplante (grasse) en deur die hipokotiel en ontwikkelende wortels in dikotiele plante (breëblaar plante). Opname geskied tussen ontkieming van die saad en opkoms van die saailing deur die grond.Toedieningstyd moet daarom betyds geskied om die Frontier® Optima ’n kans te gee om die grondvog (aktivering) en die teikengebied te bereik, voor die opkoms van die onkruide.Reën of besproeiing is noodsaaklik voor die onkruide opkom, om die onkruiddoder te aktiveer.Laat toedienings of aktivering, of toedienings nadat die onkruide reeds opgekom het, sal grootliks verlaagde effektiwiteit veroorsaak. | |
Uintjies | 0.7 - 1.2 lt / ha | Frontier® Optima is ’n vooropkoms–, breëspektrumonkruiddoder, vir die beheer van eenjarige grasse en–breëblaar onkruide (soos aangedui) en onder sekere omstandighede ook geeluintjies.Die opname area van die onkruide van Frontier® Optima is deur die koleoptiel in monokotieleplante (grasse) en deur die hipokotiel en ontwikkelende wortels in dikotiele plante (breëblaar plante). Opname geskied tussen ontkieming van die saad en opkoms van die saailing deur die grond.Toedieningstyd moet daarom betyds geskied om die Frontier® Optima ’n kans te gee om die grondvog (aktivering) en die teikengebied te bereik, voor die opkoms van die onkruide.Reën of besproeiing is noodsaaklik voor die onkruide opkom, om die onkruiddoder te aktiveer.Laat toedienings of aktivering, of toedienings nadat die onkruide reeds opgekom het, sal grootliks verlaagde effektiwiteit veroorsaak. |
Label | Frontier® Optima Etiket |
---|---|
Safety Data Sheet | Frontier® Optima SDS |
Hoekom Frontier® Optima?
Frontier® Optima - Die onkruiddoder met die wydste spektrum in sy klas wat onkruide voor-opkoms beheer ongeag die weer.
Die meeste voor-opkoms onkruiddoders is afhanklik van reën vir optimale effektiwiteit. Frontier® Optima, met sy inherente chemiese samestelling, verg minder reënval vir die aktivering as ander voor-opkoms onkruiddoders, wat lei tot 'n meer betroubare prestasie.
Frontier® Optima:
- Bevat 720 g / ℓ dimethenamid-P.
- Is lig-stabiel en kan op die grondoppervlak le totdat voldoende water beskikbaar is.
- Met gevorderde tegnologie, word weerstand voorkom.
- Los vinnig op as gevolg van verhoogde wateroplosbaarheid; die produk beweeg gevolglik vinnig na die teiken areas.
- Voorsien verbeterde gewasveiligheid.
- Het ’n groener profiel as meeste ander onkruiddoders.
- Is nie kwesbaar vir seisoenale weersomstandighede nie.
- Beheer eenjarige grasse, breeblaaronkruide en geeluintjies in aartappels.
Die gewasveiligheid van Frontier® Optima verseker ’n beter oes en dra by tot ’n hoer opbrengs. Die betroubare effektiwiteit, uitstekende gewasveiligheid en beheer van die wydste onkruidspektrum in sy klas, maak Frontier® Optima ’n wenproduk. Met hierdie gemoedsrus kan jy fokus op die gewas en nie op onkruide nie.
Frontier® Optima
Reg. Nr L7011 Wet Nr 36 van 1947
’n Emulgeerbare konsentraat vooropkoms onkruiddoder vir die beheer van eenjarigegrasse en eenjarige breëblaar onkruide (soos aangetoon) en onder sekere omstandighede ook geeluintjies in aartappels, droëbone, graansorghum,
grondbone, mielies, nierbone, sojabone, sonneblomentabak.
Aktiewe bestanddeel:
dimethenamid – P (chloroacetamide) ....... 720 g / lt
Geregistreer deur:
BASF Suid–Afrika (Edms) Bpk.
Mpy. Reg. Nr 66/10235/07
Posbus 2801
Halfway House 1685
VN Nr: 3082
Noodnommer: 083 265 3805
® Geregistreerde Handelsmerk van BASF