Gewasoplossings

Suksesvolle boere werk hard om hul opbrengste te verhoog. Ons ook.

Om te verseker dat gewasse tot hul volle potensiaal kan groei, verwag boere dat produkte en dienste hul sal help om gewasse in groter hoeveelhede te produseer, maar ook smaakliker en voedsamer te maak. By BASF is ons toegewy om oplossings vir boere te bied wat hulle in staat sal stel om hul gewasse op die beste moontlike manier te groei - regoor die wêreld.

Produkte

Abacus® Advance

Abacus® Advance

Met Abacus® Advance kan jy soveel meer as normale gewasbeskerming verwag, want Abacus® Advance verwesenlik die AgCelence®-belofte.

Bellis®

Bellis®

Die AgCelence® oplossing vir sonneblomme, wat jou addisionele gewasbeskermingsvoordele bied.

Cabrio®

Cabrio®

Cabrio® lewer optimale vrug groottes en uitstekende siektebeheer, lewer 'n verhoging in uitvoerbare vrugte wat vry is van swartvlek. Dit verseker 'n meer winsgewende oes.

Ceriax®

Ceriax®

Gemoedsrus met BASF se nuutste generasie SDHI vir intelligente siektebeheer in kleingrane

Collis®

Collis®

Beveg poeieragtige meeldou met dubbel sterkte.

Flite®

Flite®

Flite® – die saadbehandelingsproduk wat blywende dubbeldekking bied – gee jou gewasse ’n gesonde voorsprong.

Kumulus®

Kumulus®

Kumulus® – ’n Beskermende swamdoder vir effektiewe beheer van siektes en roesmyte.

Orvego®

Orvego®

'n Innoverende swamdoder met Initium® wat sorg vir verbruikers se behoeftes.

Vivando®

Vivando®

Vivando® bied 'n addisionele opsie vir die produsent om 'n geïntegreerde poeieragtige meeldou beheerprogram saam te stel.

Arsenal® GEN 2

Arsenal® GEN 2

Suikerriet en kruipgras uitroeispesialis vir hervestiging en beheer van kruipgrasse in serwituut areas (kante en paadjies)

Basagran®

Basagran®

Basagran® verskaf veilige na-opkoms beheer van breëblaaronkruide en geeluintjies in mielies ongeag die groeistadium.

Eragon®

Eragon®

Boul moeilik beheerbare breëblaaronkruide uit!

Eragon® is ’n innoverende onkruidbestuursoplossing vir die voorplantskoonmaak van moeilik beheerbare breëblaaronkruide, insluitend sekere ALS-, triasien- en glifosaat-weerstandige biotipes in mielies, sojabone, koring en gars.

Euro–Lightning®

Euro–Lightning®

CLEARFIELD® Sonneblom onkruiddoder

Euro-Lightning® Plus

Euro-Lightning® Plus

Die Clierfield® Plusproduksie-sisteem in sonneblom sal die boere voorsien van `n totale nuwe manier om sonneblom te verbou.

Focus® Ultra

Focus® Ultra

Focus® Ultra - ‘n Selektiewe, emulgeerbare sistemiese-onkruiddoder, vir die na-opkomsbeheer van sekere grasse in breëblaar- en bosbougewasse.

Frontier® Optima

Frontier® Optima

Frontier® Optima - Gemoedsrus onbeperk.

Frontier® Optima lewer uitstekende met minder reënval as ander onkruiddoders in sy klas en presteer uitstekend, ongeag die weerstoestande.

Hammer®

Hammer®

Hammer® - Vir voor- en vroeë na-opkoms beheer van eenjarige breëblaaronkruide en sekere meerjarige grasspesies.

Intelex®

Intelex®

Intelex® is BASF se nuutste, revolusionêre voor-opkoms onkruiddoder.

Prowl® CS

Prowl® CS

Baanbrekende mikroenkapsulasie as ’n doeltreffende en gerieflike oplossing vir vooropkoms onkruidbeheer van eenjarige grasse en breëblaaronkruide.

Treevix®

Treevix®

Boul die hardnekkigste breëblaaronkruide uit!

Fastac® SC

Fastac® SC

Voorsien ’n snelwerkende oplossing vir Afrika-bolwurm, snywurm en stamboorder.

Hunter® 24

Hunter® 24

Hunter® 24 SC – Translaminere insekdoder met maag- en kontakwerking vir die beheer van aartappelmot-larwes in aartappels en rooispinmyte in tamaties.

BroadBand®

BroadBand®

'n Volhoubare oplossing vir volhoubare groei en kwaliteit..

Pix®

Pix®

'n Wateroplosbare vloeistof plantgroeireguleerder, vir die regulering van groei in katoen.

HiStick®

HiStick®

HiStick® - Die veengebaseerde saad inokulant vir maksimum N2-binding op die plaas.

RhizoFlo®

RhizoFlo®

RhizoFlo® - Die vloeistofgebaseerde saad inokulant vir maksimum N2-binding op die plaas.

RhizoFlo™ Professional

RhizoFlo™ Professional

Professionele oorlewing-op-saad behandeling vir sojabone.

Top