Agricultural Solutions
Agriculture

Koring

Koring

Koring is een van die eerste plante wat deur antieke beskawings as voedselgewas geplant is. Dit het ontstaan uit wilde grasse wat in die droë lande noordwes van die vrugbare sekel (tussen Armenië en die Kaspiese See in die weste van Asië) tussen 8 000 en 10 000 jaar gelede ontstaan het. Dit word nou omtrent in alle wêrelddele geplant en word in die wêreldekonomie as 'n belangrike graangewas beskou.

Koringproduksie is uniek in Suid-Afrika in die sin dat daar drie verskillende koringproduksiegebiede is, elk met hul eie uitdagings en spesifieke vereistes.

http://www.arc.agric.za/arc-sgi/Pages/General%20Information%20on%20SGI%20Homepage/Wheat.aspx

Abacus® Advance

Abacus® Advance

Met Abacus® Advance kan jy soveel meer as normale gewasbeskerming verwag, want Abacus® Advance verwesenlik die AgCelence®-belofte.

Ceriax®

Ceriax®

Gemoedsrus met BASF se nuutste generasie SDHI vir intelligente siektebeheer in kleingrane

Duett® Ultra

Duett® Ultra

Gemoedsrus met BASF se nuutste generasie SDHI vir intelligente siektebeheer in kleingrane

Fastac® SC

Fastac® SC

Fastac® SC voorsien ‘n snel-werkende oplossing teen sleutelplae op ‘n verskeidenheid gewasse.

Top