Met Abacus® Advance kan jy sigbare resultate verwag ...

Abacus® Advance

Met Abacus® Advance – die BASF AgCelence®-suikerrietoplossing – kry jy jaar na jaar die beste opbrengs op jou belegging.

Abacus® Advance, die AgCelence®-produk vir suikerriet, gee jou voordele bo en behalwe normale oesbeskerming wat beteken:

Beste opbrengs op belegging

Met AgCelence® sal jou gewasse floreer, en gee dit jou:

  • Hoër opbrengste
  • Verbeterde en bemarkbare gehalte
  • Verhoogde produksiedoeltreffendheid
  • Toenemende toleransie teen stremming

Gemoedsrus

  • Uitstekende siektebeheer – Die nuwe gevorderde formulasie lewer vinniger opname deur die plant
  • ’n Suspo-emulsie kontak- en translaminêre swamdoder, dus word alle bogrondse dele van die plant beskerm vir optimale groei
  • ’n Beskermende en kuratiewe effek met ’n hoë aanpasbaarheid vir toediening
  • Voorkom spoorontkieming, infeksie en miselium-groei met beperkte sekondêre infeksie in die latere stadiums van plantgroei
  • Doeltreffende beheer van roes op suikerriet

Meer gerief

  • ’n Optimale formulasie: Abacus® Advance is reeds geformuleer met ’n optimum hoeveelheid benatters, derhalwe word geen bykomende benatters, verspreiders of ander bymiddels vereis nie
  • Abacus® Advance is ook vir lugtoediening geregistreer
  • Kan toegedien word teen lae water volumes

Suikerriet AgCelence®

Met Abacus® Advance – die BASF AgCelence®-suikerrietoplossing – kry jy jaar na jaar die beste opbrengs op jou belegging.

Top