Bellis®

Die AgCelence® oplossing vir sonneblomme, wat jou addisionele gewasbeskermingsvoordele bied.

Kry die beste opbrengs op belegging

  • Hoër opbrengs
  • Uitstekende siektebeheer
  • Verhoogde produksie
  • Verhoogde toleransie teen stremming

Verseker gemoedsrus met uitstekende siektebeheer

Betroubare en effektiewe werking

  • Die vervoer binne-in die plant bied omvattende beskerming
  • Vinnige opname en verspreiding in die blare

Weerstandsbeheer

  • Kenmerkende dubbel metode van werking met die kombinasie van Boscalid en F500®

Geteikende swamsiektes sal effektief deur Bellis® beheer word, wat vir jou hoër kwaliteit gewasse en verhoogde opbrengs op belegging sal verseker

Top