Sercadis®

Aangedryf deur Xemium®, die innoverende SDHI-swamdoder van BASF, bied Sercadis® betroubare siektebeheer van appelskurf, poeieragtige meeldou en peerskurf, asook uitstekende Rhizoctonia-beheer op aartappels.

Voordele

Betroubaar: Secardis® is aangedryf deur Xemium® - die innoverende SDHI swamdoder.

Betroubaar: Uitstekende siektebeheer: Die hoë vlak van mobiliteit en verspreiding van Xemium® lei tot doeltreffende beskerming.

Buigsaam en gerieflik: Sercadis® kan effektief op kernvrugte deur die hele blomperiode gebruik word en met plant in aartappels vir doeltreffende beskerming.

Besonderhede

General information

Name Sercadis®
Formulasie ’n Suspensiekonsentraat
Ingredients 300 g/l Fluxapyroxad (pyrazole-carboxamide), 300 g/l Fluxapyroxad (pyrazole-carboxamide)
Registrasie nommer L9800
Swartskurf (Rhizoctonia solani)
Recommended rate Time of application Number of application
16 ml / 100 m ry Dien Sercadis® toe as ‘n enkel in-voor toediening tydens plant Dien Sercadis® in 200l water per ha toe om goeie bedekking van die knolle te verseke. Verwys na AARTAPPELS onder die opskrif TOEDIENING hierbo. 1
Poeieragtige meeldou (Podosphaera leucotricha)
Recommended rate Time of application Number of application
12,5 ml + 30 ml Delan/100 l Water Dien Sercadis® toe as deel van ‘n volledige spuitprogram. Beplan die insluiting van Sercadis® in die spuitprogram, uitsluitlik as voorkomende bespuitings, gedurende die volgende groeistadiums: Beginnende by pink-bal tot vroeë vrugstadium, dien toe met intervalle tussen vyf en tien dae, tot en met 75 % blomblaarval. Vanaf 75 % blomblaarval kan die spuitintervalle tot ‘n maksimum van 10 dae verleng word. Indien weersomstandighede gedurende die periode verander wat siekte-ontwikkeling begunstig, moet die spuitintervalle weer verkort word na sewe dae.Sercadis® is buigsaam vir plasing in die spuitprogram. Om optimale beheer te verseker is die voorkeurplasing van Sercadis® tussen 25 % blom en vroeë vrugset om optimale beheer te verkry.•Dien altyd Sercadis® in kombinasie met Delan® (FRAC Groepkode M9) toe. Dit is die voorkeurproduk vir ‘n tenkmengsel, teen die dosisse en intervalle soos voorgeskryf.• Sercadis® of enige ander FRAC Groepkode 7 swamdoder moet nie in meer as twee opeenvolgende toedienings per seisoen aangewend word nie.• Moenie meer as driekeer toedien nie.• Dien altyd voorkomend toe. 3

Skurfsiekte ( Venturia pirina)
Recommended rate Time of application Number of application
12,5ml + 30ml Delan®/100l of Water Dien Sercadis® toe as deel van ‘n volledige spuitprogram. Beplan die insluiting van Sercadis® in die spuitprogram, uitsluitlik as voorkomende bespuitings, gedurende die volgende groeistadiums: Beginnende by pink-bal tot vroeë vrugstadium, dien toe met intervalle tussen vyf en tien dae, tot en met 75 % blomblaarval. Vanaf 75 % blomblaarval kan die spuitintervalle tot ‘n maksimum van 10 dae verleng word. Indien weersomstandighede gedurende die periode verander wat siekte-ontwikkeling begunstig, moet die spuitintervalle weer verkort word na sewe dae.Sercadis® is buigsaam vir plasing in die spuitprogram. Om optimale beheer te verseker is die voorkeurplasing van Sercadis® tussen 25 % blom en vroeë vrugset om optimale beheer te verkry.•Dien altyd Sercadis® in kombinasie met Delan® (FRAC Groepkode M9) toe. Dit is die voorkeurproduk vir ‘n tenkmengsel, teen die dosisse en intervalle soos voorgeskryf.• Sercadis® of enige ander FRAC Groepkode 7 swamdoder moet nie in meer as twee opeenvolgende toedienings per seisoen aangewend word nie.• Moenie meer as driekeer toedien nie.• Dien altyd voorkomend toe. 3

General information

Name Sercadis®
Formulasie ’n Suspensiekonsentraat
Ingredients 300 g/l Fluxapyroxad (pyrazole-carboxamide), 300 g/l Fluxapyroxad (pyrazole-carboxamide)
Registrasie nommer L9800
Back
Aartappel - Swartskurf (Rhizoctonia solani)
Recommended rate
16 ml / 100 m ry
Time of application
Dien Sercadis® toe as ‘n enkel in-voor toediening tydens plant Dien Sercadis® in 200l water per ha toe om goeie bedekking van die knolle te verseke. Verwys na AARTAPPELS onder die opskrif TOEDIENING hierbo.
Number of application
1
Back
Appel - Poeieragtige meeldou (Podosphaera leucotricha)
Recommended rate
12,5 ml + 30 ml Delan/100 l Water
Time of application
Dien Sercadis® toe as deel van ‘n volledige spuitprogram. Beplan die insluiting van Sercadis® in die spuitprogram, uitsluitlik as voorkomende bespuitings, gedurende die volgende groeistadiums: Beginnende by pink-bal tot vroeë vrugstadium, dien toe met intervalle tussen vyf en tien dae, tot en met 75 % blomblaarval. Vanaf 75 % blomblaarval kan die spuitintervalle tot ‘n maksimum van 10 dae verleng word. Indien weersomstandighede gedurende die periode verander wat siekte-ontwikkeling begunstig, moet die spuitintervalle weer verkort word na sewe dae.Sercadis® is buigsaam vir plasing in die spuitprogram. Om optimale beheer te verseker is die voorkeurplasing van Sercadis® tussen 25 % blom en vroeë vrugset om optimale beheer te verkry.•Dien altyd Sercadis® in kombinasie met Delan® (FRAC Groepkode M9) toe. Dit is die voorkeurproduk vir ‘n tenkmengsel, teen die dosisse en intervalle soos voorgeskryf.• Sercadis® of enige ander FRAC Groepkode 7 swamdoder moet nie in meer as twee opeenvolgende toedienings per seisoen aangewend word nie.• Moenie meer as driekeer toedien nie.• Dien altyd voorkomend toe.
Number of application
3

Peer - Skurfsiekte ( Venturia pirina)
Recommended rate
12,5ml + 30ml Delan®/100l of Water

Hoekom Sercadis®?

Beste in sy klas vir kernvrugte…

Betroubaar

Xemium® in Sercadis® word deur BASF, die oorspronklike SDHI-swamdoder spesialiste, vervaardig

Uitstekende siektebeheer

  • Sercadis® toon sterk, blywende werking teen skurfsiekte sowel as poeieragtige meeldou in kernvrugte
  • Sercadis® heg baie sterk aan die plantoppervlak sodat ’n reënvaste neerslag gevorm word
  • Hoë vlakke van mobiliteit en verspreiding verseker uitstekende oppervlakbedekking en die intense herverspreiding sorg vir besonder doeltreffende beskerming
  • Kenmerkende beweeglikheid verseker dat die teikenswam vinnig en doeltreffend bereik word

Volhoubaar

Sercadis® kan effektief voor en tydens die hele blomperiode gebruik word vir doeltreffende beskerming teen skurfsiekte sowel as poeieragtige meeldou

Die kombinasie van Sercadis® en Delan® bevorder weerstandbestuur en verseker dus ’n volhoubare oplossing vir die toekoms

As gevolg van die hoë intrinsieke werking van Xemium®, word uitnemende beheer van skurfsiekte en poeieragtige meeldou (met die laagste dosisse binne die SDHI-swamdoderklas), verkry

Net wat jou aartappels nodig het vir ’n gesonde begin.

Aangedryf deur Xemium®, die innoverende SDHI-swamdoder van BASF, bied Sercadis® uitstekende Rhizoctonia-beheer op aartappels.

  • Uitstekende gewasselektiwiteit vir hoëgehalte opbrengste
  • Gunstige regulatoriese profiel vir insluiting in geïntegreerde plaagbeheerstelsels
  • Dra by tot eenvormige gewas-opkoms

Sercadis® – die beste begin vir ’n bobaas aartappeloes.

Top