Revytek®

Ontdek die vermiste skakel vir mielies.

Revytek® is 'n unieke formulering van Mefenrifluconazole (Revysol® ) & Pyraclostrobin (F500®). Dit bied uitstekende langdurige beheer van taai siektes en veg teen weerstand om vir die produsent 'n voortreflike oplossing, wat uiteindelik sal lei tot 'n suksesvolle oes, te bied.

Revytek®

Ontdek die vermiste skakel vir mielies.

Revytek® is 'n unieke formulering van Mefenrifluconazole (Revysol® ) & Pyraclostrobin (F500®). Dit bied uitstekende langdurige beheer van taai siektes en veg teen weerstand om vir die produsent 'n voortreflike oplossing, wat uiteindelik sal lei tot 'n suksesvolle oes, te bied.


Voordele

VINNIG

  • Voorkomende beskerming teen belangrike blaarsiektes in mielies, soos Grysblaarvlek en Noordelike mielieblaarroes, toepaslik om vroeg toegedien te word (5-6 blaarstadium) vir vinnige siektevoorkoming.

EENVOUDIG

  • Maklike integrasie in spuitprogramme met 'n eenvoudige dosis (200 mℓ/ha) en breë toediening buigsaamheid (grond- en lugtoediening).

BETROUBAAR

  • Translaminêre- en kontakbeskerming met bewese doeltreffendheid onder hoë siektedruk, wat weerstandsbestuur en konsekwente prestasie ondersteun.

Besonderhede

General information

Name Revytek®
Formulasie ’n Suspensiekonsentraat
Ingredients 200 g/l Mefentrifluconazole (triazole), 200 g/l Pyraclostrobin (methoxy-carbamate)
Registrasie nommer L11787
Grysblaarvlek (Cercospora zeae-maydis)
Recommended rate Time of application Number of application
200 ml / ha REVYTEK® word aanbeveel as deel van ‘n geïntegreerde siektebestuursprogram. Konsekwente en betroubare siektebeheer is afhanklik van voorkomende swamdodertoedienings. Dien REVYTEK® voorkomend toe as ‘n volle dekbespuiting om goeie dekking te verseker. Eerste toediening: 5-6 blaarstadium van die gewas Tweede toediening: 21-28 dae na die eerste toediening Grondtoediening: Dien toe in 200 l tot 350 l water per hektaar. Lugtoediening: Dien toe in 30 l water per hektaar. Moenie meer as twee toedienings van REVYTEK® per seisoen oorskry nie. 2
Recommended rate Time of application Number of application
200 ml / ha REVYTEK® word aanbeveel as deel van ‘n geïntegreerde siektebestuursprogram. Konsekwente en betroubare siektebeheer is afhanklik van voorkomende swamdodertoedienings. Dien REVYTEK® 400 SC voorkomend toe as ‘n volle dekbespuiting om goeie dekking te verseker. Eerste toediening: 5-6 blaarstadium van die gewas Tweede toediening: 21-28 dae na die eerste toediening Grondtoediening: Dien toe in 200 l tot 350 l water per hektaar. Lugtoediening: Dien toe in 30 l water per hektaar. Moenie meer as twee toedienings van REVYTEK® 400 SC per seisoen oorskry nie. 2

General information

Name Revytek®
Formulasie ’n Suspensiekonsentraat
Ingredients 200 g/l Mefentrifluconazole (triazole), 200 g/l Pyraclostrobin (methoxy-carbamate)
Registrasie nommer L11787
Back
Mielies - Grysblaarvlek (Cercospora zeae-maydis)
Recommended rate
200 ml / ha
Time of application
REVYTEK® word aanbeveel as deel van ‘n geïntegreerde siektebestuursprogram. Konsekwente en betroubare siektebeheer is afhanklik van voorkomende swamdodertoedienings. Dien REVYTEK® voorkomend toe as ‘n volle dekbespuiting om goeie dekking te verseker. Eerste toediening: 5-6 blaarstadium van die gewas Tweede toediening: 21-28 dae na die eerste toediening Grondtoediening: Dien toe in 200 l tot 350 l water per hektaar. Lugtoediening: Dien toe in 30 l water per hektaar. Moenie meer as twee toedienings van REVYTEK® per seisoen oorskry nie.
Number of application
2
Recommended rate
200 ml / ha
Time of application
REVYTEK® word aanbeveel as deel van ‘n geïntegreerde siektebestuursprogram. Konsekwente en betroubare siektebeheer is afhanklik van voorkomende swamdodertoedienings. Dien REVYTEK® 400 SC voorkomend toe as ‘n volle dekbespuiting om goeie dekking te verseker. Eerste toediening: 5-6 blaarstadium van die gewas Tweede toediening: 21-28 dae na die eerste toediening Grondtoediening: Dien toe in 200 l tot 350 l water per hektaar. Lugtoediening: Dien toe in 30 l water per hektaar. Moenie meer as twee toedienings van REVYTEK® 400 SC per seisoen oorskry nie.
Number of application
2

Hoekom Revytek®?

Nuwe Generasie Formulasie:

  • Bevat Mefentrifluconazole, ‘n moderne en meer effektiewe triasool, vir verbeterde beheer.
  • Dubbele werking (Groep 3 & 11) - ‘n kombinasie van F500® en Revysol , vir beter weerstandbeheer ‘n algemene probleem met herhaalde gebruik van solo produkte, of ouer tegnologie.
  • Bied langdurige beskerming, vir ware gemoedsrus.
  • Revytek® is ideaal as ‘n rotasie-opsie vir geïntegreede spuitprogramme.

Top