Revycare®

Ontdek die vermiste skakel vir sitrus.

Herbesin die moontlikhede van swambeheer met Revysol® en F500®, BASF se nuwe gekombineerde swamdoder vir innoverende beheer van Sitrus Swartvlek.

Revycare®

Ontdek die vermiste skakel vir sitrus.

Herbesin die moontlikhede van swambeheer met Revysol® en F500®, BASF se nuwe gekombineerde swamdoder vir innoverende beheer van Sitrus Swartvlek.


Voordele

  • Vereenvoudigde spuitmengsel sonder Mancozeb of olies
  • Addisionele toedieningsvenster vir verlengde beheer
  • Uitstekende Sitrus Swartvlek beheer
  • Gunstige ekologiese profiel

Besonderhede

General information

Name Revycare®
Formulasie Emulgeerbare konsentraat
Registrasie nommer L11409
Swartvlek
Recommended rate Time of application Number of application
12 ml REVYCARE® / 100 l water Dien as ‘n voldekbespuiting toe om goeie bedekking van alle vrugte te verseker. Dien REVYCARE® as deel van ‘n voorkomende spuitprogram toe. Dien ‘n multiteiken-kontakswamdoder, wat vir die beheer van sitrusswartvlek geregistreer is, by 100% blomblaarval toe en volg dit 21 dae later met die eerste REVYCARE® -toediening op. Dien daarna ‘n verdere twee REVYCARE® -toedienings toe teen intervalle van 42 dae. Dien ‘n maksimum van 3 REVYCARE® -toedienings per seisoen toe.

General information

Name Revycare®
Formulasie Emulgeerbare konsentraat
Registrasie nommer L11409
Back
Sitrus - Swartvlek
Recommended rate
12 ml REVYCARE® / 100 l water
Time of application
Dien as ‘n voldekbespuiting toe om goeie bedekking van alle vrugte te verseker. Dien REVYCARE® as deel van ‘n voorkomende spuitprogram toe. Dien ‘n multiteiken-kontakswamdoder, wat vir die beheer van sitrusswartvlek geregistreer is, by 100% blomblaarval toe en volg dit 21 dae later met die eerste REVYCARE® -toediening op. Dien daarna ‘n verdere twee REVYCARE® -toedienings toe teen intervalle van 42 dae.
Number of application
Dien ‘n maksimum van 3 REVYCARE® -toedienings per seisoen toe.

Hoekom Revycare®?

Huidige uitdagings vir swartvlekbeheer op sitrus​ Revycare® is die oplossing

Uitvoermarkte raak al hoe meer krities rondom fitosanitêre aspekte​

  • Uitstekende swartvlekbeheer op sitrus ​

Kommersiële sitrusuitvoere na die EU en die VSA vereis algehele swartvlekbeheer op sitrus = 0 toleransie​

  • Uitstekende swartvlekbeheer op sitrus - >90% beheer​

Mancozeb se uitvoerbeperkings na verskeie markte​

  • Geen uitvoerbeperkings, aangesien geen Mancozeb in spuitmengsel benodig word nie​

Latente infeksies op laat variëteite as gevolg van laat-seisoen infeksieperiode​

  • 3de toediening bied verlengde beheer om al die infeksieperiodes te dek ​

Risiko vir gewasskade met olie- en kopermengsels​

  • Geen risiko vir gewasskade nie​

Koste-implikasies met die gebruik van olie, en kontakswamdoders in die spuitmengsel​

  • Geen addisionele produkte word in die spuitmengsel benodig nie​

Koolstofvoetspoor​

  • Minder aktiewe bestanddele word toegedien in die spuitmengsel ​

Top