Priaxor®

Aangedryf deur Xemium®

Innoverende tegnologie vir uitstaande gewasbeskerming in mielies.

Priaxor® is die nuutste innovasie van BASF in die mielie-swamdoderportefeulje. Met die buitengewone eienskappe van Xemium® en die beproefde en betroubare aktiewe bestanddeel F500®, stel Priaxor®, 'n AgCelence®-oplossing van BASF, nuwe hoë standaarde vir siektebeheer in mielies.

Voordele

AgCelence®:

  • Uitstekende siektebeheer
  • Verhoogde doeltreffendheid van plantgroei
  • Verhoogde stresverdraagsaamheid'n

"Stick & Stay"-formulasie vir uitstekende reënvastheid en werking

‘n Unieke sistemiese en translaminêre verspreiding en mobiliteit vir wydverspreide beskerming van die bestaande asook nuwe blare

Besonderhede

General information

Name Priaxor®
Formulasie Emulgeerbarekonsentraat (EC)
Ingredients 75 g/l Xemium® (Fluxapyroxad), 150 g/l F500® (Pyraclostrobin)
Registrasie nommer L11011
Grysblaarvlek
Recommended rate Time of application Number of application
0,8 l/ha gevolg deur 0,8 l/ha Priaxor® word aanbeveel vir gebruik in ‘n geintegreerde siektebeheerprogram. Konsekwente en betroubare siektebeheer is afhanklik van voorkomende swamdoder toediening. Dien die eerste toediening van Priaxor® toe tydens die 5 tot 6 blaarstadia van die plant, of vroeër indien infeksie voor die 5 blaar stadium voorkom. (Sien NOTAS: Vroeë Infeksies) Volg op met ‘n tweede toediening 21–28 dae later. Tydens toestande waar siekte vinnig ontwikkel, dien teen die korter spuitinterval toe. Dien in voldoende water toe om goeie bedekking van blare en stamme van die gewas te verseker. Gebruik die volgende as ‘n riglyn: Grondtoediening: Dien in 150 – 300 l water/ha toe. Moenie Priaxor® meer as twee keer per seisoen toedien nie 2

0,8 l/ha gevolg deur 0,8 l/ha Priaxor® word aanbeveel vir gebruik in ‘n geintegreerde siektebeheerprogram. Konsekwente en betroubare siektebeheer is afhanklik van voorkomende swamdoder toediening. Dien die eerste toediening van Priaxor® toe tydens die 5 tot 6 blaarstadia van die plant, of vroeër indien infeksie voor die 5 blaar stadium voorkom. (Sien NOTAS: Vroeë Infeksies) Volg op met ‘n tweede toediening 21–28 dae later. Tydens toestande waar siekte vinnig ontwikkel, dien teen die korter spuitinterval toe. Dien in voldoende water toe om goeie bedekking van blare en stamme van die gewas te verseker. Gebruik die volgende as ‘n riglyn: Grondtoediening: Dien in 150 – 300 l water/ha toe. Moenie Priaxor® meer as twee keer per seisoen toedien nie -

General information

Name Priaxor®
Formulasie Emulgeerbarekonsentraat (EC)
Ingredients 75 g/l Xemium® (Fluxapyroxad), 150 g/l F500® (Pyraclostrobin)
Registrasie nommer L11011
Back
Veldmielies - Grysblaarvlek
Recommended rate
0,8 l/ha gevolg deur 0,8 l/ha
Time of application
Priaxor® word aanbeveel vir gebruik in ‘n geintegreerde siektebeheerprogram. Konsekwente en betroubare siektebeheer is afhanklik van voorkomende swamdoder toediening. Dien die eerste toediening van Priaxor® toe tydens die 5 tot 6 blaarstadia van die plant, of vroeër indien infeksie voor die 5 blaar stadium voorkom. (Sien NOTAS: Vroeë Infeksies) Volg op met ‘n tweede toediening 21–28 dae later. Tydens toestande waar siekte vinnig ontwikkel, dien teen die korter spuitinterval toe. Dien in voldoende water toe om goeie bedekking van blare en stamme van die gewas te verseker. Gebruik die volgende as ‘n riglyn: Grondtoediening: Dien in 150 – 300 l water/ha toe. Moenie Priaxor® meer as twee keer per seisoen toedien nie
Number of application
2

-

Hoekom Priaxor®?

Priaxor® - BASF se nuutste mielie-swamdoder is 'n kragtige kombinasie van die beproefde en betroubare aktiewe bestanddeel, F500® (Pyraclostrobin) en Xemium®. Behalwe die bekende siektebeheerprestasie van F500®, is Xemium®, BASF se nuutste SDHI-aktiewe bestanddeel ingesluit om 'n bykomende metode van werking te bied om siekteweerstandsbestuur te ondersteun.

Xemium® bied bykomende voordele deur die skepping van kristallyndepots op die blaaroppervlak wat stelselmatig vrystel om goeie beskerming te bied. Hierdie kristallyndepots word ook gemobiliseer wanneer dit aan bykomende vog blootgestel word en klein hoeveelhede Xemium® aktief vrygestel word, wat dan in die blaaraar opgeneem word asook in nuwe groei van die gewas. Xemium® het 'n innoverende molekulêre struktuur wat dit in staat stel om deur beide lipofiele en hidrofiliese plantstrukture te kan beweeg.

Priaxor® is geformuleer met BASF's se "Stick and Stay"-tegnologie om te verseker dat soveel moontlik van die produk op die gewas bly - dit is om te verseker dat die produk die teiken bereik om siektes effektief te beheer.

Met die hoë lading van F500® in Priaxor® vervul dit die AgCelence® belofte van uitstekende siektebeheer, verhoogde plantgroeidoeltreffendheid en stresverdraagsaamheid

Top