Delan®

’n Kontakswamdoder vir die voorkomende beheer van Appel- en Peerskurf.

Delan®

’n Kontakswamdoder vir die voorkomende beheer van Appel- en Peerskurf.


Voordele

Betroubare siektebestuur

  • Sterk voorkomende beheer van skurfsiekte (Venturia inaequalis & Venturia pirina)
  • Spoorontkieming en ontwikkeling van kiembuise word ontwrig
  • Swamontwikkeling word gestaak tot 32 uur na spoorontkieming
  • Nuwe spoorvrystelling word merkbaar verlaag en dus verlaging in opvolg-siektedruk
  • Baie goeie reënvastheid

Gerieflike gebruik in siekteprogram

  • Geen risiko in die ontwikkeling van weerstand nie
  • Uitstekende gewasveiligheid
  • Lae risiko vir bye en dus veilig om gedurende blomperiode te gebruik
  • Uitstekende skakel in weerstandsbestuurprogramme as enkel produk en in mengsels met ander swamdoders

Besonderhede

General information

Name Delan®
Formulasie ’n Suspensiekonsentraat
Ingredients 500 g/l Dithianon (quinones)
Registrasie nommer L5440
Skurfsiekte (Venturia inaequalis)
Recommended rate Time of application Number of application
45 mℓ / 100 ℓ VOORKOMENDE BEHANDELING: Voor-blomtyd: Dien die eerste bespuiting toe op groenpunt-stadium en herhaal met tussenposes van sewe dae. Na-blomtyd: Hou aan met die spuitprogram en verleng tussenposes na 14 dae. -

General information

Name Delan®
Formulasie ’n Suspensiekonsentraat
Ingredients 500 g/l Dithianon (quinones)
Registrasie nommer L5440
Back
Appel - Skurfsiekte (Venturia inaequalis)
Recommended rate
45 mℓ / 100 ℓ
Time of application
VOORKOMENDE BEHANDELING: Voor-blomtyd: Dien die eerste bespuiting toe op groenpunt-stadium en herhaal met tussenposes van sewe dae. Na-blomtyd: Hou aan met die spuitprogram en verleng tussenposes na 14 dae.
Number of application
-

Hoekom Delan®?

Voordele

Betroubare Siektebestuur:

  • Sterk voorkomende beheer van Appel en Peer Skurfsiekte (Venturia inaequalis & Venturia pirina)
  • Spoorontkieming en ontwikkeling van kiembuise word ontwrig.
  • Swam ontwikkeling word gestaak tot 32 uur na ontkieming
  • Spoorvrystelling word merkbaar verlaag dus verlaging in opvolg siektedruk

Gerieflike gebruik in siektebeheerprogram

  • Geen risiko in die ontwikkeling van weerstand nie
  • Uitstekende gewasveiligheid
  • Lae risiko vir bye dus veilg om gedurende blomperiode te gebruik
  • Uitstekende skakel in weerstandbestuurprogram

Top