Bellis® Active

‘n Suspensiekonsentraat swamdoder vir die beheer van sojaboonroes in sojabone.

Bellis® Active

‘n Suspensiekonsentraat swamdoder vir die beheer van sojaboonroes in sojabone.

Voordele

Twee metodes van werking

  • Boscalid: Voorkeur SHDI huidiglik wat uitstekende siektebeheer lewer
  • F500® - BASF-oorspronklike pyroclostrobin op die mark: Hoër F500® per hektaar - lewer AgCelence®

Geoptimaliseerde formulasie

  • Lewer uitstekende beskerming binne 24 uur na toediening

Uitstekende opbrengs op belegging

  • Beskerming van boere se volhoubaarheid
  • Selfs tydens lae of geen siekte druk

Uitstekende prestasie

  • Teenoor bestaande swamdoder oplossings

Besonderhede

General information

Name Bellis® Active
Formulasie Suspensiekonsentraat
Ingredients 150 g/l Boscalid (pyridine-carboxamide), 250 g/l Pyraclostrobin (methoxy-carbamate)
Sojaboonroes
Recommended rate Time of application Number of application
400 ml/ha Dien as ‘n voorkomende behandeling toe voor die eerste simptome gewaar word (normaalweg met begin blom) en herhaal 21 – 28 dae later. Wanneer weerstoestande bevorderlik is vir die ontwikkeling van siekte, moet ‘n korter spuitinterval van 3 weke gespuit word. Grondtoediening: Dien as ‘n volbedekking in 200 – 400 l water/ha toe. Gebruik kwaliteit toerusting wat goed onderhou word en ‘n fyn eweredige spuitpatroon op die plante lewer. Verseker goeie bedekking -
Blaarsiekte
Recommended rate Time of application Number of application
400 ml/ha Dien tydens die 6-8 blaarstadium as ‘n voorkomende behandeling toe en herhaal tydens vroeë blomstadium. Grondtoediening: Dien as ‘n volbedekking toe in 200 – 400 ℓ water/ ha. Gebruik kwaliteit spuittoerusting wat goed onderhou is en ‘n fyn, egalige verspreide spuitpatroon op die plantoppervlak lewer. Verseker goeie plantbeddeking -
Recommended rate Time of application Number of application
400 ml/ha Dien tydens die 6-8 blaarstadium as ‘n voorkomende behandeling toe en herhaal tydens vroeë blomstadium. Grondtoediening: Dien as ‘n volbedekking toe in 200 – 400 ℓ water/ ha. Gebruik kwaliteit spuittoerusting wat goed onderhou is en ‘n fyn, egalige verspreide spuitpatroon op die plantoppervlak lewer. Verseker goeie plantbeddeking -

General information

Name Bellis® Active
Formulasie Suspensiekonsentraat
Ingredients 150 g/l Boscalid (pyridine-carboxamide), 250 g/l Pyraclostrobin (methoxy-carbamate)
Back
Sojaboon - Sojaboonroes
Recommended rate
400 ml/ha
Time of application
Dien as ‘n voorkomende behandeling toe voor die eerste simptome gewaar word (normaalweg met begin blom) en herhaal 21 – 28 dae later. Wanneer weerstoestande bevorderlik is vir die ontwikkeling van siekte, moet ‘n korter spuitinterval van 3 weke gespuit word. Grondtoediening: Dien as ‘n volbedekking in 200 – 400 l water/ha toe. Gebruik kwaliteit toerusting wat goed onderhou word en ‘n fyn eweredige spuitpatroon op die plante lewer. Verseker goeie bedekking
Number of application
-
Back
Sonneblom - Blaarsiekte
Recommended rate
400 ml/ha
Time of application
Dien tydens die 6-8 blaarstadium as ‘n voorkomende behandeling toe en herhaal tydens vroeë blomstadium. Grondtoediening: Dien as ‘n volbedekking toe in 200 – 400 ℓ water/ ha. Gebruik kwaliteit spuittoerusting wat goed onderhou is en ‘n fyn, egalige verspreide spuitpatroon op die plantoppervlak lewer. Verseker goeie plantbeddeking

Top