Acrobat® WG
Met sy langdurige werking – binne-in en buite op die plant, verseker Acrobat® WG uitstekende voorkomende beheer van donsskimmel voordat die siekte op die gewas gevestig raak.
Voordele
Gemoedsrus:
- Acrobat® WG word vinnig in die blare opgeneem sodat produk reënvas is
- Is onmiddelik aktief in die plant, vanaf eerste toediening met ‘n lang nawerking
- Acrobat® WG voorsien beskerming selfs wanneer siektedruk toeneem en gunstige weerstoestande vir siekte ontwikkel
Betroubaar:
- Acrobat® WG is ‘n gevestigde produk, bekend vir uitstekende voorkomende siektebeheer
- Acrobat® WG beheer die donsskimmel swam op al die groeistadiums wat verhoed dat die siekte verder ontwikkel
- Ideaal vir gebruik in ‘n weerstandbestuurprogram

Besonderhede
General information
Name | Acrobat® WG |
---|---|
Formulasie | n Waterdispergeerbare korrel |
Ingredients | 90 g/kg dimethomorph (cinamic acid amides), 600 g/kg mancozeb (ditho-carbamate) |
Mode of action
Aartappel stysel
Pests | Recommended rate | Time of application | Number of application |
---|---|---|---|
Vroeë roes | 2 kg / ha | Grondtoediening: Spuitbalk en spuitneuse: Dien elke 10 – 14 dae toe as ’n hoë volume bespuiting in 500 – 1500 lt water / ha. Verseker goeie bedecking van die hele plant, veral die laer blare, waar infeksie mag begin.Dien Acrobat® WG toe as ’n voorkomende behandeling sodra ’n gunstige periode vir die siekte verwag word óf wanneer ’n amptelike laatroes waarskuwing uitgereik is.Wanneer die aktiewe groeiperiode van die gewas saamval met gunstige toestande vir siekteontwikkeling, word aanbeveel om die tydperk tussen toedienings na sewe dae te verkort.Acrobat® WG mag in ’n voorkomende spuitprogram met onverwante kontakswamdoders gebruik word, veral onder lae besmettingsdruk.Verwys ook na Algemene inligting en Algemene voorskrifte. Acrobat® WG is nie teen vroeë roes (Alternariasolani) geregistreer nie. Indien vroeë roes voorkom, moet ’n swamdoder wat daarvoor geregistreer is, gebruik word. |
Tabak

Swartstam | 1st toediening: 1.2 lt Cabrio® / ha. 2nd toediening: 2de Acrobat® WG / 15 000 plante | EERSTE TOEDIENING:Dien Cabrio® met uitplant as die eerste toediening toe (kyk relevante etiket vir instruksies).TWEEDE TOEDIENINGS:Acrobat® WG moet vier weke na uitplant toegedien word. Meng 130 g / 100 lt water en dien 100 ml mengsel op die grond rondom die stam toe. Verseker dat die mengsel naby die stam egalig toegedien word.Acrobat® WG vorm deel van ’n program op tabak saam met Cabrio® uit. |
Tafeldruiwe

Laatroes | 200 g / 100 lt water | Gebruik in ’n voorkomende spuitprogram. Dien toe as ’n hoë volume bespuiting teen 500 – 1500 lt spuitmengsel / ha afhangende van die groeistadium van die gewas. Sien toe dat goeie bedekking verkry word. Begin toediening by 10 cm lootlengte en herhaal elke 10 – 14 dae tot en met begin Januarie.Moenie ná die ertjiekorrelstadium op tafeldruiwe toedien nie. Acrobat® WG mag in ’n spuitprogram met ander onverwante voorkomende produkte gebruik word. | Herhaal elke 10 – 14 dae. |
Tamatie

Blaarsiekte | 200 g / 100 lt water | Grondtoediening: Spuitbalk en spuitneuse: Dien elke 7 – 14 dae toe, as ’n hoë volume bespuiting teen 500 – 2000 lt spuitmengsel / ha, afhangende van die plantgrootte.Verseker goeie bedekking van die hele plant, veral wanneer blomvorming plaasvind en ook op jong vrugte en die laer blare, waar infeksie mag begin.Dien Acrobat® WG toe as ’n voorkomende behandeling sodra ’n gunstige periode vir die siekte verwag word óf wanneer ’n amptelike laatroes waarskuwing uitgereik is.Wanneer die aktiewe groeiperiode van die gewas saamval met gunstige toestande vir siekteontwikkeling, word aanbeveel om die tydperk tussen toedienings na sewe dae te verkort.Acrobat® WG mag in ’n voorkomende spuitprogram met onverwante kontakswamdoders gebruik word, veral onder lae besmettingsdruk.Dit word aanbeveel dat Acrobat® WG ten minste een maal elke vier weke toegedien word, selfs gedurende ’n lae siektedruk.Verwys ook na Algemene inligting en Algemene voorskrifte.Acrobat® WG is nie teen vroeë roes (Alternaria solani) geregistreer nie. Indien vroeë roes voorkom, moet ’n swamdoder wat daarvoor geregistreer is, gebruik word. | Dit word aanbeveel dat Acrobat® WG ten minste een maal elke vier weke toegedien word, selfs gedurende ’n lae siektedruk. |
Uie

Laatroes | 2 kg / ha | Gebruik in ’n voorkomende program. Moenie wag met toedienings totdat simptome eers waargeneem word nie. Dien in 14 dae interval toe in ten minste 500 lt / ha spuitmengsel. Tydens toestande van hoë siektedruk word spuitintervalle van sewe dae aanbeveel.Dit is noodsaaklik om ’n aanvaarbare benatter met die mengsel te gebruik om goeie bedekking van die blare te verseker.Gebruik Acrobat® WG in ’n voorkomende spuitprogram met onverwante swamdoders.Sien FRAC reels soos aangedui onder algemene GEBRUIKSAANWYSINGS. | Afhanklik van die siekte druk. |
Wyndruiwe

FRAC SWAMDODERGROEPKODES 40 EN M3
Wet Nr 36 van 1947
‘n Waterdispergeerbarekorrel swamdoder, met voorkomende- en plaaslik sistemiese werking, vir die beheer van donsige skimmel op tafel- en wyndruiwe, sowel as laatroes op aartappels en tamaties, swartstam op oondgedroogde tabak en donsige skimmel op uie.
Aktiewe bestanddele:
Dimethomorph (cinnamic acid amides) .........................................................................90 g/kg
Mancozeb (dithiocarbamate) .......................................................................................600 g/kg
Geregistreer deur:
BASF South Africa (Pty) Ltd.
Mpy Reg. Nr 66/10235/07
Posbus 2801
Halfweghuis 1685
VN Nr: 3077
NOODNOMMER: 083 265 3805
Geregistreerde Handelsmerk van BASF
Label | Acrobat® WG Etiket |
---|---|
Safety Data Sheet | Acrobat® WG SDS |
Algemeen

Gewas- en plaagbesonderhede

Tegniese informasie

Aflaaie en skakels
Label | Acrobat® WG Etiket |
---|---|
Safety Data Sheet | Acrobat® WG SDS |