BASF AgCelence® Pome

Vandag se boordinsette – harde werk, passie en AgCelence® - bepaal die toekoms van nuwe generasies.

AgCelence® ondersteun BASF se verbintenis tot innovasie wat jou in staat stel om volhoubaar vrugte van hoogste gehalte the produseer, jaar na jaar.

Ons AgCelence® oplossings help om jou plaas optimal te bestuur deur toenemende doeltreffende plantgroei, uitstekende siektebeheer en verbeterde toleransie teen stremming.

Met AgCelence® is jy verseker van verhoogde produktiwiteit, bemarkbare kwaliteit en die beste opbrengs op belegging sodat jy jou belofte van voorspoed en vohoubaarheid vir duwe generasies vervul.

AgCelence® help jou om winste te verhoog – jaar na jaar

Regalis® die AgCelence® oplossing vir Appels

Regalis® gun jou appels hulle plek in die son …

As ‘n appel produsent moet jy vele uitdagings oorkom om winsewendheid te verseker.

Met Regalis® - die BASF AgCelence® oplossing in appels – kry jy die beste opbrengs op jou belegging en verseker optimale produksiebestuur, jaar na jaar.

Regalis® op appels reguleer nie slegs loot groei nie! Jy kan ook bykomende fisiologiese voordele verwag, maksimum ligpenetrasie, hoër opbrengs en vrugte van hoogste gehalte.

Ons noem dit die AgCelence® effek:

  • Minder digte boom en meer kwaliteit vrugte
  • Verhoogde kwaliteit en kleur van vrugte as gevolg van meer ligpenetrasie
  • Minder snoei nodig
  • Toename in vrugset, vrugopbrengs en eenvormige drag
  • Minder geneig tot siektes

Regalis® gee jou vertroue in die toekoms van jou besigheid

Top