Vir die liefde van landbou

Om te sê jy “hou van” landbou sê heeltemal te min ...

“Hou van” is om in die lande te wees wanneer die weer gunstig is, die grond uit hom laat groei, en die werk maklik voel ... “Lief wees” is om met dagbreek reeds in die velde te wees ongeag die weer, die lande of die werk. Boerdery is nie ’n keuse nie, dis ’n roeping. Dis die grootste taak ter wêreld.

Kies ’n vennoot wat reeds vir generasies lank Suid-Afrikaanse boere bystaan.

 Eugene Blume

Eugene Blume

BASF SA

Kommersiële bestuurder: Noord-Oos Streek (Limpopo, Mpumalanga, Swaziland en KZN)

 Jéan Roy Holmes

Jéan Roy Holmes

BASF SA

Kommersiële bestuurder: Sentraal Noord-Wes Streek

 Coenraad Westraadt

Coenraad Westraadt

BASF SA

Kommersiële bestuurder: Suid Streek

Revytek®

Ontdek die vermiste skakel vir mielies.

Revytek® is 'n unieke formulering van Mefenrifluconazole (Revysol®) & Pyraclostrobin (F500®). Dit is ontwerp om uitstekende langdurige beheer van taai siektes te bied en teen weerstand te veg om vir die produsent 'n voortreflike oplossing te bied, om 'n suksesvolle oes te verseker.

Klik hier vir verdere inligting.

For the love of Farming beyond South Africa

By BASF is ons toegewy om oplossings vir boere te bied wat hulle in staat sal stel om hul gewasse op die beste moontlike manier te groei - regoor die wêreld.

Spesifiseer jou vereistes om die produkinligting te kry.

Top