Siege® GR
Insekdoder

Siege® GR

Insekdoder

Besonderhede

General information

Name Siege® GR
Formulasie Granule
Ingredients 7.3 g / kg hydramethylnon (amidinohydrazone)
Registrasie nommer L5067
Miere
Recommended rate Time of application Number of application
2.5 kg / ha Siege® GRStrooi egalig uit na planting oor besmette areas. Herhaal toediening in die wenakkers en binne die lande as miere opgemerk word. Moenie meer as twee toedienings per oes binne twaalf maande toedien nie. Moenie meer as twee (2) toedienings per oes binne twaalf maande toedien nie.
Miere
Recommended rate Time of application Number of application
AANVANGS–TOEDIENING: 10 g / boom, DAAROP–VOLGENDE TOEDIENINGS: 7 g / boom. Siege® GRDien toe wanneer mieraktiwiteit op boomstamme vyf miere per minuut oorskry. Hierdie vlak van aktiwiteit word gekenmerk deur grondversteurings en ingangkraters teen boomstamme. Strooi egalig uit in boombesproeiingsbakke. Hoë infestasies behoort herbehandel te word soos hierbo op individuele bome drie weke na die aanvanklike toediening. -

General information

Name Siege® GR
Formulasie Granule
Ingredients 7.3 g / kg hydramethylnon (amidinohydrazone)
Registrasie nommer L5067
Back
Pynappel - Miere
Recommended rate
2.5 kg / ha
Time of application
Siege® GRStrooi egalig uit na planting oor besmette areas. Herhaal toediening in die wenakkers en binne die lande as miere opgemerk word. Moenie meer as twee toedienings per oes binne twaalf maande toedien nie.
Number of application
Moenie meer as twee (2) toedienings per oes binne twaalf maande toedien nie.
Back
Sitrus - Miere
Recommended rate
AANVANGS–TOEDIENING: 10 g / boom, DAAROP–VOLGENDE TOEDIENINGS: 7 g / boom.
Time of application
Siege® GRDien toe wanneer mieraktiwiteit op boomstamme vyf miere per minuut oorskry. Hierdie vlak van aktiwiteit word gekenmerk deur grondversteurings en ingangkraters teen boomstamme. Strooi egalig uit in boombesproeiingsbakke. Hoë infestasies behoort herbehandel te word soos hierbo op individuele bome drie weke na die aanvanklike toediening.
Number of application
-
Top