Regalis® Plus

‘n Waterdispergeerbare korrel plantgroeireguleerder wat gebruik word vir die vermindering van oormatige lootgroei in appels.

Regalis® Plus

‘n Waterdispergeerbare korrel plantgroeireguleerder wat gebruik word vir die vermindering van oormatige lootgroei in appels.


Voordele

Die innoverende formulasie van Regalis® Plus verseker vinnige en doeltreffende opname – die AgCelence® oplossing vir appels.

  • Groeireguleerder: Verkorte lootgroei lei tot beduidende verlaging in snoeikostes, beter ligpenetrasie, verbeterde spuitbedekking en blare wat vinniger afdroog na reën
  • Opbrengsbestuurder: Hoë en stabiele opbrengs met voorkeur vruggroottes en beter verkleuring in behandelde boorde
  • Plantversterker: Regalis® Plus verbeter die boom se vermoë om homself te verdedig teen siektes en peste

Besonderhede

General information

Name Regalis® Plus
Formulasie ‘n Waterdispergeerbarekorrel
Ingredients 100 g / kg Proheksadioon-kalsium (asielsikloheksaandiones
Registrasie nommer L10535

General information

Name Regalis® Plus
Formulasie ‘n Waterdispergeerbarekorrel
Ingredients 100 g / kg Proheksadioon-kalsium (asielsikloheksaandiones
Registrasie nommer L10535

Hoekom Regalis® Plus?

Top