Pix®

'n Wateroplosbare vloeistof plantgroeireguleerder, vir die regulering van groei in katoen.

Pix®

'n Wateroplosbare vloeistof plantgroeireguleerder, vir die regulering van groei in katoen.


Voordele

Kleiner en meer kompakte plante

  • Verbeter die mikroklimaat tussen plante
  • Maklik hanteerbare gewas met meer spasie tussen rye
  • Verkenningsproses is makliker met effektiewe pes- en plaagbeheer
  • Makliker oesproses

Verhoogde vroeë bolset en retensie

  • Eweredige bolgrootte
  • Meer gelykmatige rypwording
  • Beter kwaliteit van oes
  • Minder laat bolle
  • Vroeër oes
  • Hoër persentasie ryp katoen met eerste pluk

Effektiewe benutting van voedingstowwe

Verhoogde opbrengspotensiaal

Besonderhede

General information

Name Pix®
Formulasie Liquid
Ingredients 50 g/l mepiquat chloride
Registrasie nommer L116
Plantgroeireguleerder (katoen groei)
Recommended rate Time of application Number of application
(sien TOEDIENINGSTABEL). Gebruik Pix® slegs op gesonde, aktiefgroeiende katoen, wat tydens die toediening nie onder enige stremming is nie en wat nie verwag word om kort na toediening onder stremming te kom nie.Eerste toediening: Dien die eerste Pix® bespuiting toe in die blomknopstadium. Gebruik die lae dosis in die stadium waar die eerste blomknoppe verskyn en indien die planthoogte kleiner as 20 cm is. Hoër dosisse moet toegedien word in die geval van plante met 'n hoogte van meer as 20 cm en indien die bespuiting 'n week later plaasvind.Opvolgtoedienings: Herhaal met tussenposes van omtrent twee weke, met ‘n minimum van sewe dae en 'n maksimum van 18 dae, afhanklik van die groeitempo van die gewas. Dit word aanbeveel om korter spuitintervalle en / of hoër dosisse van Pix® te gebruik in gevalle waar 'n hoë groeitempo voorkom of verwag word. Langer spuittussenposes behoort met hoër dosisse gekompenseer te word. Oormatige groei sal normaalweg voorkom onder hoë reënval- en hoë temperatuurtoestande, op baie vrugbare gronde en / of wanneer hoë stikstofpeile toegedien is. 3

General information

Name Pix®
Formulasie Liquid
Ingredients 50 g/l mepiquat chloride
Registrasie nommer L116
Back
Katoen - Plantgroeireguleerder (katoen groei)
Recommended rate
(sien TOEDIENINGSTABEL).
Time of application
Gebruik Pix® slegs op gesonde, aktiefgroeiende katoen, wat tydens die toediening nie onder enige stremming is nie en wat nie verwag word om kort na toediening onder stremming te kom nie.Eerste toediening: Dien die eerste Pix® bespuiting toe in die blomknopstadium. Gebruik die lae dosis in die stadium waar die eerste blomknoppe verskyn en indien die planthoogte kleiner as 20 cm is. Hoër dosisse moet toegedien word in die geval van plante met 'n hoogte van meer as 20 cm en indien die bespuiting 'n week later plaasvind.Opvolgtoedienings: Herhaal met tussenposes van omtrent twee weke, met ‘n minimum van sewe dae en 'n maksimum van 18 dae, afhanklik van die groeitempo van die gewas. Dit word aanbeveel om korter spuitintervalle en / of hoër dosisse van Pix® te gebruik in gevalle waar 'n hoë groeitempo voorkom of verwag word. Langer spuittussenposes behoort met hoër dosisse gekompenseer te word. Oormatige groei sal normaalweg voorkom onder hoë reënval- en hoë temperatuurtoestande, op baie vrugbare gronde en / of wanneer hoë stikstofpeile toegedien is.
Number of application
3
Top