Maccani®

Maccani® – die swamdoder wat die beste waarde uit jou oes haal.

Voordele

Maccani®, ’n waterdispergeerbare korrel kontak- en translaminêre swamdoder, beskerm nie net jou appels en pere teen skurfsiekte en poeierige meeldou nie, dit beskerm ook jou winste.Hierdie produk het ’n voorkomende en genesende werking wat jou die versekering van ’n suksesvolle seisoen gee.

Besonderhede

General information

Name Maccani®
Formulasie 'n Waterdispergeerbare korrel
Ingredients 120 g / kg dithianon (quinone), 40 g / kg F500® (Pyraclostrobin)
Poeieragtige meeldou (Leveillula taurica)
Recommended rate Time of application Number of application
125 g / 100 lt water Maccani®Dien Maccani®, as deel van ‘n sppuitprogram toe! Gebruik uitsluitlik voorbrhoedend. Begin spuit vanf die groenpuntstaduim tot 75% blomblaarval, met sewe dae intervalle. Vanaf 75% blomblaarval kan die spuitintervalle na 10 dae verleng word (maar wanneer gunstige weertoestand heers wat die ontwikkekeling van die 7-dag interval tereggekker word). Alhoewel Maccani® toedienings tussen 25% blom- en vroeë vrugvorming aan te wend, vir optimum beheer VOLG ALTYD DIE FRAC RIGLYNE NA SOOS HIERBO VERMELD -

Skurfsiekte (Venturia inaequalis)
Recommended rate Time of application Number of application
125 g / 100 lt water Maccani®Dien Maccani®, as deel van ‘n sppuitprogram toe! Gebruik uitsluitlik voorbrhoedend. Begin spuit vanf die groenpuntstaduim tot 75% blomblaarval, met sewe dae intervalle. Vanaf 75% blomblaarval kan die spuitintervalle na 10 dae verleng word (maar wanneer gunstige weertoestand heers wat die ontwikkekeling van die 7-dag interval tereggekker word). Alhoewel Maccani® toedienings tussen 25% blom- en vroeë vrugvorming aan te wend, vir optimum beheer VOLG ALTYD DIE FRAC RIGLYNE NA SOOS HIERBO VERMELD -

General information

Name Maccani®
Formulasie 'n Waterdispergeerbare korrel
Ingredients 120 g / kg dithianon (quinone), 40 g / kg F500® (Pyraclostrobin)
Back
Appel - Poeieragtige meeldou (Leveillula taurica)
Recommended rate
125 g / 100 lt water
Time of application
Maccani®Dien Maccani®, as deel van ‘n sppuitprogram toe! Gebruik uitsluitlik voorbrhoedend. Begin spuit vanf die groenpuntstaduim tot 75% blomblaarval, met sewe dae intervalle. Vanaf 75% blomblaarval kan die spuitintervalle na 10 dae verleng word (maar wanneer gunstige weertoestand heers wat die ontwikkekeling van die 7-dag interval tereggekker word). Alhoewel Maccani® toedienings tussen 25% blom- en vroeë vrugvorming aan te wend, vir optimum beheer VOLG ALTYD DIE FRAC RIGLYNE NA SOOS HIERBO VERMELD
Number of application
-

Peer - Skurfsiekte (Venturia inaequalis)

Hoekom Maccani®?

Maccani® – die swamdoder wat die beste waarde uit jou oes haal.

As ’n produsent het jy met baie onsekerhede en veranderlikes te doen. Met Maccani® is daar darem een aspek waarvan jy seker kan wees – dit sal jou boord teen skadelike swamme beskerm.

Maccani®, ’n waterdispergeerbare korrel kontak- en translaminêre swamdoder, beskerm nie net jou appels en pere teen skurfsiekte en poeierige meeldou nie, dit beskerm ook jou winste.

Hierdie produk het ’n voorkomende en genesende werking wat jou die versekering van ’n suksesvolle seisoen gee.

Maccani®:

  • Bevat 120 g / kg dithianon en 40 g / kg F500®
  • ’n Effektiewe kombinasie swamdoder met twee aktiewe bestanddele wat enkel- en multi-area inhibeerders voorsien.
  • Is uiters reënvas.
  • Bied langwerkende beskerming, gekoppel aan blaaropname en die vorming van reënvaste neerslae.
  • Is ten volle selektief op appels en pere – beskerm bome en verseker maksimum opbrengs en kwaliteit.
  • Voorsien effektiewe weerstandsbestuur.
  • Vorm deel van die algehele geïntegreerde plaagbeheer-spuitprogram en is veilig vir voordelige insekte.

Maccani® is die ideale keuse in gebiede waar nat toestande tydens die blomtydperk heers en skurfsiekte meer gereeld voorkom. Deel in die voordele van siektevrye appels en pere, asook meer winste in jou sak met Maccani®.

Top