Hunter® 24

Hunter® 24 SC – Translaminere insekdoder met maag- en kontakwerking vir die beheer van aartappelmot-larwes in aartappels en rooispinmyte in tamaties.

Hunter® 24

Hunter® 24 SC – Translaminere insekdoder met maag- en kontakwerking vir die beheer van aartappelmot-larwes in aartappels en rooispinmyte in tamaties.


Voordele

'n Effektiewe produk om te gebruik in Insekweerstandsbestuur (IRM) en Geïntegreerde Plaagbeheer (IPM) strategiee. Hunter® 24 SC beheer insekte en myte wat weerstand het teen ander klasse van chemie effektief sodat jou gewas insekvry bly.
Hunter® 24 SC word op aartappels en tamaties as deel van ’n voorkomende beheerprogram aanbeveel om ’n beter opbrengs te verseker.

Besonderhede

General information

Name Hunter® 24
Formulasie Suspension Concentrate (SC)
Ingredients 240 g / lt chlorfenapyr (pyrrole)
Registrasie nommer L8307
Aartappelmot
Recommended rate Time of application Number of application
Grondtoediening: 450 ml / ha. Lugtoediening: 600 ml / ha Hunter® 24Grondtoediening: Dien voorkomend toe as ’n volle dekbespuiting sodra die eerste motte in die land voorkom. Dien in ’n minimum van 500ℓ spuitmengsel / ha toe. Herhaal bespuiting elke 14 dae. Monitering vir aartappelmotlarwes moet gereeld deur die seisoen uitgevoer word. Verkort die tydperk tussen toedienings na sewe dae, wanneer die aktiewe groeiperiode van die gewas saamval met en / of gunstige toestande heers vir die ontwikkeling hoë populasies van aartappelmotlarwes. Verseker dat behoorlike operd van die grond minstens tweekeer gedurende die groeiseisoen van die gewas toegepas is. Indien knolle vir enige periode in die grond gelaat word, word die effektiwiteit van die produk nadelig beïnvloed deur barste in die grond waardeur aartappelmot toegang tot die knolle kan verkry. Dra dus sorg dat geen barste in die grond voorkom nie. Lugtoediening: Soos hierbo vir grondtoediening in 40ℓ water / ha. -
Blaaspootjies (Thripidae spp.)
Recommended rate Time of application Number of application
50 ml / 100 lt water Hunter® 24 - Dien vanaf 75 % blomblaarval toe, wanneer gebande vrugtekalander in kartonlokvalle opgemerk, óf vreetmerke op waterlote gewaar word. Wanneer hoë besmettings vroeg in die seisoen voorkom, moet ’n tweede bespuiting 14 dae later toegedien word. Monitering vir gebande vrugtekalander moet gereeld deur die seisoen uitgevoer word en indien ’n derde toediening noodsaaklik is, moet ’n onverwante produk soos Fastac® SC gebruik word. Dien as ’n hoë volume bespuiting toe, deur gebruik te maak van die boom–ry–formule, om die volume water wat per hektaar gebruik moet word, vas te stel. Verseker goeie benatting van die hele boom. Kyk ook ALGEMENE AANWYSINGS en WEER– STANDBIEDENDHEIDSWAARSKUWING. 2
Recommended rate Time of application Number of application
50 ml / 100 lt water Hunter® 24 - Dien met vroëe blom toe (voordat die byekorwe in die boord ingebring word) en herhaal teen dieselfde dosis by 75 % blomblaarval (nadat byekorwe verwyder is). Dien as ’n hoë–volume bespuiting toe, deur gebruik te maak van die boom–ry–formule om die volume water wat per hektaar gebruik moet word, vas te stel. Verseker goeie benatting van die hele boom. Hierdie toedienings sal ook kalander en vroeë infestasies van rooispinmyte beheer indien teenwoordig tydens bespuiting. Kyk ook ALGEMENE AANWYSINGS en WEER– STANDBIEDENDHEIDSWAARSKUWING. 1
Recommended rate Time of application Number of application
50 ml / 100 lt water Hunter™ 24 - Dien vanaf 75 % blomblaarval toe, wanneer gebande vrugtekalander in kartonlokvalle opgemerk, óf vreetmerke op waterlote gewaar word. Wanneer hoë besmettings vroeg in die seisoen voorkom, moet ’n tweede bespuiting 14 dae later toegedien word. Monitering vir gebande vrugtekalander moet gereeld deur die seisoen uitgevoer word en indien ’n derde toediening noodsaaklik is, moet ’n onverwante produk soos Fastac® SC gebruik word. Dien as ’n hoë volume bespuiting toe, deur gebruik te maak van die boom–ry–formule, om die volume water wat per hektaar gebruik moet word, vas te stel. Verseker goeie benatting van die hele boom. Kyk ook ALGEMENE AANWYSINGS en WEER– STANDBIEDENDHEIDSWAARSKUWING. 1
Plae (Insekte & Knaagdiere)
Recommended rate Time of application Number of application
40 ml / 100 lt water (4 ml / 10 lt water) Hunter® 24- Dien as ’n hoë volume volle dekbespuiting toe, tot punt van afloop, deur gebruik te maak van tot 2 000 lt spuitmengsel per hektaar. Gebruik ’n minimum van 400 mℓ en ’n maksimum van 800 ml Hunter® 24 per hektaar. Toedienings moet gemaak word sodra volwasse myte voorkom. Kyk ook ALGEMENE AANWYSINGS en WEERSTANDBIEDENDHEIDS– WAARSKUWING, asook GEBRUIKSBEPERKINGS – (Sierplante, hierbo). -
Rooispinmyt (Tetranychus urticae) (cinnabarinus)
Recommended rate Time of application Number of application
Grondtoediening – 0,9 m of 1,0 m rye: 750 ml / ha. Grondtoediening – wyer rye: 7.5 ml / 100 m row. Hunter® 24 - Dien toe sodra die rooispinmytbevolkings– indeks, die ekonomiese drempelwaarde vir ’n gegewe groeistadium bereik of oorskrei het OF wanneer die spinmytbevolkingsindeks ’n skielike toename toon, van een week tot die volgende week. Dit is belangrik dat die katoen weekliks verken word om die beweging in spinmytbevolkings te monitor.Grondtoediening – 0,9 m of 1,0 m rye: Spuitbalk en –neuse: Dien toe in 300 lt water / ha en verseker deeglike benatting van alle dele van die plant.Grondtoediening – wyer rye: Waar katoen onder droëlandtoestande in treinspoorrye geplant word, dien die dosis toe in 3 lt water per 100 m ry, deur gebruik te maak van een spuitkop bo–oor die ry, asook spuitkoppe gemonteer op valarms, om te verseker dat die plante van alle kante goed benat word. -
Plae (Insekte & Knaagdiere)
Recommended rate Time of application Number of application
GERIGTE RYBESPUITING - 60 ml / 100 lt water. ALGEHELE BESPUITING - 300 ml / ha. HUISTUIN - 6 ml / 10 lt water. Hunter® 241. GERIGTE RYBESPUITING Lae infestasies: Begin met toedienings kort na uitplant (sodra plantjies gevestig is) en herhaal elke 7 – 10 dae.Hoë infestasies: Bespuitingsperiodes moet verkort word na sewe dae veral ook gedurende warm toestande. Hunter™ 24 moet voorkomend gespuit word en nie korrektief nie. Bedek hele plant tot punt van afloop. Gebruik in 200 lt spuitmengsel / ha op klein plantjies en verhoog na 600 lt spuitmengsel / ha soos die plante groter word. DIEN ’n MINIMUM VAN 1,2 lt SPUITMENGSEL / 100 m PLANTRY TOE. Die gebruik van ’n benatter word aanbeveel.Vir bestandheidsbestuur, word aanbeveel dat nie meer as vier toedienings per groeiseisoen toegedien moet word nie. Vervang bespuitings later in die seisoen met produkte van ander chemie–groepe.2. ALGEHELE BESPUITING: Dien toe soos aanbeveel by GERIGTE RYBESPUITING, maar in 600 – 800 lt water / ha.3. HUISTUIN: Dien Hunter® 24 voorkomend toe. Dien die eerste bespuiting kort na uitplant toe, sodra die saailinge gevestig is. Bespuit die hele plant tot die punt van afloop. Herhaal toedienings elke 7 – 10 dae. Moenie meer as vier keer per seisoen toedien nie. Gebruik ander geregistreerde middels, met ’n ander metode van werking, later in die seisoen, indien nodig.Kyk ook ALGEMENE AANWYSINGS onder GEBRUIKSAANWYSINGS, hierbo. Maksimum 4
Blaaspootjies (Thripidae spp.)
Recommended rate Time of application Number of application
50 ml / 100 lt water Hunter™ 24 - Dien vanaf 75 % blomblaarval toe, wanneer gebande vrugtekalander in kartonlokvalle opgemerk, óf vreetmerke op waterlote gewaar word. ’n Tweede bespuiting moet 14 dae later toegedien word. Monitering vir gebande vrugtekalander moet gereelddeur die seisoen uitgevoer word en indien ’n derde toediening noodsaaklik is, moet ’n onverwante produk soos Fastac® SC gebruik word. Dien as ’n hoë–volume bespuiting toe, deur gebruik te maak van die boom–ry–volume formule om die volume water wat per hektaar gebruik moet word, vas te stel. Verseker goeie benatting van die hele boom.Kyk ook ALGEMENE AANWYSINGS en WEERSTANDBIEDENDHEIDSWAAR–SKUWING. 2
Recommended rate Time of application Number of application
50 ml / 100 lt ha Hunter® 24 - Vir die voorkoming van verruwing: Dien met 50 % blom toe en herhaal 14 dae later. Dien as ’n hoë– volume bespuiting toe, deur gebruik te maak van die boom–ry–volume formule, om die volume water wat per hektaar gebruik moet word, vas te stel. Verseker goeie benatting van die hele boom. Moenie minder as 500 ml / ha produk gebruik nie.Vir die voorkoming van versilwering:Dien een bespuiting, so na aan oes as moontlik, maar nie binne 30 dae voor oes toe, nie. Dien as ’n hoë–volume bespuiting toe, deur gebruik te maak van die boom–ry–volume formule om die volume water wat per hektaar gebruik moet word, vas te stel. Verseker goeie benatting van die hele boom. Moenie minder as 500 mℓ/ ha produk gebruik nie. Kyk ook ALGEMENE AANWYSINGS en WEERSTANDBIEDENDHEIDSWAAR– SKUWING. -
Rooispinmyt (Tetranychus urticae) (cinnabarinus)
Recommended rate Time of application Number of application
50 ml / 100 lt water Hunter® 24 - Dien met vroëe blom toe (voordat die byekorwe in die boord ingebring word) en herhaal teen dieselfde dosis by 75 % blomblaarval (nadat byekorwe verwyder is). Dien as ’n hoë–volume bespuiting toe, deur gebruik te maak van die boom–ry–formule om die volume water wat per hektaar gebruik moet word, vas te stel. Verseker goeie benatting van die hele boom. Hierdie toedienings sal ook kalander en vroeë infestasies van rooispinmyte beheer indien teenwoordig tydens bespuiting. Kyk ook ALGEMENE AANWYSINGS en WEER– STANDBIEDENDHEIDSWAARSKUWING. 1
Blaaspootjies
Recommended rate Time of application Number of application
Draende bome, Nie–draende bome en bome in kwekerye: 45 ml / 100 lt water. Lokaastoe–diening (Voor– en nablomperiode) 30 ml + 200 g witsuiker / 100 lt water Hunter® 24 - Draende bome: Dien as ’n medium dekbespuiting, met 90 – 100 % blomblaarval toe. Verseker dat die bespuiting voordat die blomkelke toemaak, geskied. Nie–draende bome en bome in kwekerye: Dien met elke nuwe groei toe. Moenie meer as vier maal per seisoen toedien nie. Waar witluis ’n gereelde plaag in boorde is, moet dit slegs gebruik word as dit onder kommersiële beheer is. Lees ook ALGEMENE AANWYSINGS onder GEBRUIKSAANWYSINGS, hierbo.Voor–en nablomperiode: Afhangende van die boomgrootte, dien 5 – 10ℓ spuitmengsel per boom toe, wanneer blaaspootjies opgemerk word. Moenie meer as drie toedienings per seisoen, en nie later as middel Desember toedien nie. 1-4
Plae (Insekte & Knaagdiere)
Recommended rate Time of application Number of application
50 ml / 100 lt water Hunter® 24Dien by vroëe blom toe (voordat die byekorwe in die boord ingebring word) en herhaal by 75 % blomblaarval (nadat byekorwe verwyder is). Dien as ’n hoë– volume bespuiting toe, deur gebruik te maak van die boom–ry–volume formule, om die volume water wat per hektaar gebruik moet word, vas te stel. Verseker goeie benatting van die hele boom. Moenie minder as 500 mℓ / ha produk gebruik nie. -
Blaaspootjies (Thripidae spp.)
Recommended rate Time of application Number of application
50 ml / 100 lt water Tafel– en wyndruiwe:Dien toe wanneer gebande vrugtekalander in die kartonlokvalle opgemerk word óf wanneer hulle op die lae uitlopers voed. Wanneer hoë besmettings vroeg in die seisoen voorkom, moet ’n tweede bespuiting 14 dae later toegedien word. Monitering vir gebande vrugtekalander moet gereeld deur die seisoen uitgevoer word en indien ’n derde toediening noodsaaklik is, moet ’n onverwante produk soos Fastac® SC gebruik word. Dien as ’n hoë volume bespuiting toe en verseker goeie benatting van die hele wingerd. Kyk ook ALGEMENE AANWYSINGS en WEERSTANDBIEDENDHEIDSWAAR– SKUWING. 2
Recommended rate Time of application Number of application
50 ml / 100 lt water Hunter® 24-Tafeldruiwe: Vir die voorkoming van “halospot”: Dien teen 30 – 50 % kappieval (blom) toe en herhaal 14 dae later. Dien tussen 1000 lt en 2000 lt. spuitmengsel / ha toe. Verseker goeie benatting van die hele wingerd. Moenie minder as 500 ml / ha produk gebruik nie. Kalanders sal ook beheer word indien teenwoordig is, tydens bespuitings. Monitering vir gebande vrugtekalander moet gereeld deur die seisoen uitgevoer word en indien ’n derde toediening noodsaaklik is, moet ’n nverwante produk soos Fastac® SC gebruik word. Kyk ook ALGEMENE AANWYSINGS en WEERSTANDBIEDENDHEIDSWAAR– SKUWING. 2
Rooispinmyt (Tetranychus urticae) (cinnabarinus)
Recommended rate Time of application Number of application
60 ml / 100 lt water (535 - 1050 ml / ha) Hunter® 24Dien met die eerste tekens van ’n infestasie,as ’n hoë– volume, hoëdruk–dekbespuiting, tot die punt van afloop, toe. Gebruik tot 2 000ℓ spuitmengsel per hektaar. Indien minder as 1250ℓ spuitmengsel / ha gebruik word, sien minimum toedieningsdossisse hieronder.Minimum dosis Hunter® 24 24 wat gebruik moet word per hektaar:• Plante kleiner as 40 cm hoog : 525 mℓ / ha.• Plante groter as 40 cm hoog : 750 mℓ/ ha.• Moenie minder as 750 mℓ / ha produktydens hoë mytpopulasiedruk gebruik nie. Verseker dat alle blare en vrugte deeglik benat word tydens bespuiting. Herhaal die behandeling indien nodig. -
Blaaspootjies (Thripidae spp.)
Recommended rate Time of application Number of application
50 ml / 100 lt water Tafel– en wyndruiwe:Dien toe wanneer gebande vrugtekalander in die kartonlokvalle opgemerk word óf wanneer hulle op die lae uitlopers voed. Wanneer hoë besmettings vroeg in die seisoen voorkom, moet ’n tweede bespuiting 14 dae later toegedien word. Monitering vir gebande vrugtekalander moet gereeld deur die seisoen uitgevoer word en indien ’n derde toediening noodsaaklik is, moet ’n onverwante produk soos Fastac® SC gebruik word. Dien as ’n hoë volume bespuiting toe en verseker goeie benatting van die hele wingerd. Kyk ook ALGEMENE AANWYSINGS en WEERSTANDBIEDENDHEIDSWAAR– SKUWING. 2
Recommended rate Time of application Number of application
50 ml / 100 lt water Hunter® 24-Tafeldruiwe: Vir die voorkoming van “halospot”: Dien teen 30 – 50 % kappieval (blom) toe en herhaal 14 dae later. Dien tussen 1000 lt en 2000 lt. spuitmengsel / ha toe. Verseker goeie benatting van die hele wingerd. Moenie minder as 500 ml / ha produk gebruik nie. Kalanders sal ook beheer word indien teenwoordig is, tydens bespuitings. Monitering vir gebande vrugtekalander moet gereeld deur die seisoen uitgevoer word en indien ’n derde toediening noodsaaklik is, moet ’n nverwante produk soos Fastac® SC gebruik word. Kyk ook ALGEMENE AANWYSINGS en WEERSTANDBIEDENDHEIDSWAAR– SKUWING. 2

General information

Name Hunter® 24
Formulasie Suspension Concentrate (SC)
Ingredients 240 g / lt chlorfenapyr (pyrrole)
Registrasie nommer L8307
Back
Aartappels - Aartappelmot
Recommended rate
Grondtoediening: 450 ml / ha. Lugtoediening: 600 ml / ha
Time of application
Hunter® 24Grondtoediening: Dien voorkomend toe as ’n volle dekbespuiting sodra die eerste motte in die land voorkom. Dien in ’n minimum van 500ℓ spuitmengsel / ha toe. Herhaal bespuiting elke 14 dae. Monitering vir aartappelmotlarwes moet gereeld deur die seisoen uitgevoer word. Verkort die tydperk tussen toedienings na sewe dae, wanneer die aktiewe groeiperiode van die gewas saamval met en / of gunstige toestande heers vir die ontwikkeling hoë populasies van aartappelmotlarwes. Verseker dat behoorlike operd van die grond minstens tweekeer gedurende die groeiseisoen van die gewas toegepas is. Indien knolle vir enige periode in die grond gelaat word, word die effektiwiteit van die produk nadelig beïnvloed deur barste in die grond waardeur aartappelmot toegang tot die knolle kan verkry. Dra dus sorg dat geen barste in die grond voorkom nie. Lugtoediening: Soos hierbo vir grondtoediening in 40ℓ water / ha.
Number of application
-
Back
Appel - Blaaspootjies (Thripidae spp.)
Recommended rate
50 ml / 100 lt water
Time of application
Hunter® 24 - Dien vanaf 75 % blomblaarval toe, wanneer gebande vrugtekalander in kartonlokvalle opgemerk, óf vreetmerke op waterlote gewaar word. Wanneer hoë besmettings vroeg in die seisoen voorkom, moet ’n tweede bespuiting 14 dae later toegedien word. Monitering vir gebande vrugtekalander moet gereeld deur die seisoen uitgevoer word en indien ’n derde toediening noodsaaklik is, moet ’n onverwante produk soos Fastac® SC gebruik word. Dien as ’n hoë volume bespuiting toe, deur gebruik te maak van die boom–ry–formule, om die volume water wat per hektaar gebruik moet word, vas te stel. Verseker goeie benatting van die hele boom. Kyk ook ALGEMENE AANWYSINGS en WEER– STANDBIEDENDHEIDSWAARSKUWING.
Number of application
2
Recommended rate
50 ml / 100 lt water
Time of application
Hunter® 24 - Dien met vroëe blom toe (voordat die byekorwe in die boord ingebring word) en herhaal teen dieselfde dosis by 75 % blomblaarval (nadat byekorwe verwyder is). Dien as ’n hoë–volume bespuiting toe, deur gebruik te maak van die boom–ry–formule om die volume water wat per hektaar gebruik moet word, vas te stel. Verseker goeie benatting van die hele boom. Hierdie toedienings sal ook kalander en vroeë infestasies van rooispinmyte beheer indien teenwoordig tydens bespuiting. Kyk ook ALGEMENE AANWYSINGS en WEER– STANDBIEDENDHEIDSWAARSKUWING.
Number of application
1
Recommended rate
50 ml / 100 lt water
Time of application
Hunter™ 24 - Dien vanaf 75 % blomblaarval toe, wanneer gebande vrugtekalander in kartonlokvalle opgemerk, óf vreetmerke op waterlote gewaar word. Wanneer hoë besmettings vroeg in die seisoen voorkom, moet ’n tweede bespuiting 14 dae later toegedien word. Monitering vir gebande vrugtekalander moet gereeld deur die seisoen uitgevoer word en indien ’n derde toediening noodsaaklik is, moet ’n onverwante produk soos Fastac® SC gebruik word. Dien as ’n hoë volume bespuiting toe, deur gebruik te maak van die boom–ry–formule, om die volume water wat per hektaar gebruik moet word, vas te stel. Verseker goeie benatting van die hele boom. Kyk ook ALGEMENE AANWYSINGS en WEER– STANDBIEDENDHEIDSWAARSKUWING.
Number of application
1
Back
Bome en Struike - Plae (Insekte & Knaagdiere)
Recommended rate
40 ml / 100 lt water (4 ml / 10 lt water)
Time of application
Hunter® 24- Dien as ’n hoë volume volle dekbespuiting toe, tot punt van afloop, deur gebruik te maak van tot 2 000 lt spuitmengsel per hektaar. Gebruik ’n minimum van 400 mℓ en ’n maksimum van 800 ml Hunter® 24 per hektaar. Toedienings moet gemaak word sodra volwasse myte voorkom. Kyk ook ALGEMENE AANWYSINGS en WEERSTANDBIEDENDHEIDS– WAARSKUWING, asook GEBRUIKSBEPERKINGS – (Sierplante, hierbo).
Number of application
-
Back
Katoen - Rooispinmyt (Tetranychus urticae) (cinnabarinus)
Recommended rate
Grondtoediening – 0,9 m of 1,0 m rye: 750 ml / ha. Grondtoediening – wyer rye: 7.5 ml / 100 m row.
Time of application
Hunter® 24 - Dien toe sodra die rooispinmytbevolkings– indeks, die ekonomiese drempelwaarde vir ’n gegewe groeistadium bereik of oorskrei het OF wanneer die spinmytbevolkingsindeks ’n skielike toename toon, van een week tot die volgende week. Dit is belangrik dat die katoen weekliks verken word om die beweging in spinmytbevolkings te monitor.Grondtoediening – 0,9 m of 1,0 m rye: Spuitbalk en –neuse: Dien toe in 300 lt water / ha en verseker deeglike benatting van alle dele van die plant.Grondtoediening – wyer rye: Waar katoen onder droëlandtoestande in treinspoorrye geplant word, dien die dosis toe in 3 lt water per 100 m ry, deur gebruik te maak van een spuitkop bo–oor die ry, asook spuitkoppe gemonteer op valarms, om te verseker dat die plante van alle kante goed benat word.
Number of application
-
Back
Kool - Plae (Insekte & Knaagdiere)
Recommended rate
GERIGTE RYBESPUITING - 60 ml / 100 lt water. ALGEHELE BESPUITING - 300 ml / ha. HUISTUIN - 6 ml / 10 lt water.
Time of application
Hunter® 241. GERIGTE RYBESPUITING Lae infestasies: Begin met toedienings kort na uitplant (sodra plantjies gevestig is) en herhaal elke 7 – 10 dae.Hoë infestasies: Bespuitingsperiodes moet verkort word na sewe dae veral ook gedurende warm toestande. Hunter™ 24 moet voorkomend gespuit word en nie korrektief nie. Bedek hele plant tot punt van afloop. Gebruik in 200 lt spuitmengsel / ha op klein plantjies en verhoog na 600 lt spuitmengsel / ha soos die plante groter word. DIEN ’n MINIMUM VAN 1,2 lt SPUITMENGSEL / 100 m PLANTRY TOE. Die gebruik van ’n benatter word aanbeveel.Vir bestandheidsbestuur, word aanbeveel dat nie meer as vier toedienings per groeiseisoen toegedien moet word nie. Vervang bespuitings later in die seisoen met produkte van ander chemie–groepe.2. ALGEHELE BESPUITING: Dien toe soos aanbeveel by GERIGTE RYBESPUITING, maar in 600 – 800 lt water / ha.3. HUISTUIN: Dien Hunter® 24 voorkomend toe. Dien die eerste bespuiting kort na uitplant toe, sodra die saailinge gevestig is. Bespuit die hele plant tot die punt van afloop. Herhaal toedienings elke 7 – 10 dae. Moenie meer as vier keer per seisoen toedien nie. Gebruik ander geregistreerde middels, met ’n ander metode van werking, later in die seisoen, indien nodig.Kyk ook ALGEMENE AANWYSINGS onder GEBRUIKSAANWYSINGS, hierbo.
Number of application
Maksimum 4
Back
Nektarien - Blaaspootjies (Thripidae spp.)
Recommended rate
50 ml / 100 lt water
Time of application
Hunter™ 24 - Dien vanaf 75 % blomblaarval toe, wanneer gebande vrugtekalander in kartonlokvalle opgemerk, óf vreetmerke op waterlote gewaar word. ’n Tweede bespuiting moet 14 dae later toegedien word. Monitering vir gebande vrugtekalander moet gereelddeur die seisoen uitgevoer word en indien ’n derde toediening noodsaaklik is, moet ’n onverwante produk soos Fastac® SC gebruik word. Dien as ’n hoë–volume bespuiting toe, deur gebruik te maak van die boom–ry–volume formule om die volume water wat per hektaar gebruik moet word, vas te stel. Verseker goeie benatting van die hele boom.Kyk ook ALGEMENE AANWYSINGS en WEERSTANDBIEDENDHEIDSWAAR–SKUWING.
Number of application
2
Recommended rate
50 ml / 100 lt ha
Time of application
Hunter® 24 - Vir die voorkoming van verruwing: Dien met 50 % blom toe en herhaal 14 dae later. Dien as ’n hoë– volume bespuiting toe, deur gebruik te maak van die boom–ry–volume formule, om die volume water wat per hektaar gebruik moet word, vas te stel. Verseker goeie benatting van die hele boom. Moenie minder as 500 ml / ha produk gebruik nie.Vir die voorkoming van versilwering:Dien een bespuiting, so na aan oes as moontlik, maar nie binne 30 dae voor oes toe, nie. Dien as ’n hoë–volume bespuiting toe, deur gebruik te maak van die boom–ry–volume formule om die volume water wat per hektaar gebruik moet word, vas te stel. Verseker goeie benatting van die hele boom. Moenie minder as 500 mℓ/ ha produk gebruik nie. Kyk ook ALGEMENE AANWYSINGS en WEERSTANDBIEDENDHEIDSWAAR– SKUWING.
Number of application
-
Back
Peer - Rooispinmyt (Tetranychus urticae) (cinnabarinus)
Recommended rate
50 ml / 100 lt water
Time of application
Hunter® 24 - Dien met vroëe blom toe (voordat die byekorwe in die boord ingebring word) en herhaal teen dieselfde dosis by 75 % blomblaarval (nadat byekorwe verwyder is). Dien as ’n hoë–volume bespuiting toe, deur gebruik te maak van die boom–ry–formule om die volume water wat per hektaar gebruik moet word, vas te stel. Verseker goeie benatting van die hele boom. Hierdie toedienings sal ook kalander en vroeë infestasies van rooispinmyte beheer indien teenwoordig tydens bespuiting. Kyk ook ALGEMENE AANWYSINGS en WEER– STANDBIEDENDHEIDSWAARSKUWING.
Number of application
1
Back
Sitrus - Blaaspootjies
Recommended rate
Draende bome, Nie–draende bome en bome in kwekerye: 45 ml / 100 lt water. Lokaastoe–diening (Voor– en nablomperiode) 30 ml + 200 g witsuiker / 100 lt water
Time of application
Hunter® 24 - Draende bome: Dien as ’n medium dekbespuiting, met 90 – 100 % blomblaarval toe. Verseker dat die bespuiting voordat die blomkelke toemaak, geskied. Nie–draende bome en bome in kwekerye: Dien met elke nuwe groei toe. Moenie meer as vier maal per seisoen toedien nie. Waar witluis ’n gereelde plaag in boorde is, moet dit slegs gebruik word as dit onder kommersiële beheer is. Lees ook ALGEMENE AANWYSINGS onder GEBRUIKSAANWYSINGS, hierbo.Voor–en nablomperiode: Afhangende van die boomgrootte, dien 5 – 10ℓ spuitmengsel per boom toe, wanneer blaaspootjies opgemerk word. Moenie meer as drie toedienings per seisoen, en nie later as middel Desember toedien nie.
Number of application
1-4
Back
Snoeiboom - Plae (Insekte & Knaagdiere)
Recommended rate
50 ml / 100 lt water
Time of application
Hunter® 24Dien by vroëe blom toe (voordat die byekorwe in die boord ingebring word) en herhaal by 75 % blomblaarval (nadat byekorwe verwyder is). Dien as ’n hoë– volume bespuiting toe, deur gebruik te maak van die boom–ry–volume formule, om die volume water wat per hektaar gebruik moet word, vas te stel. Verseker goeie benatting van die hele boom. Moenie minder as 500 mℓ / ha produk gebruik nie.
Number of application
-
Back
Tafeldruiwe - Blaaspootjies (Thripidae spp.)
Recommended rate
50 ml / 100 lt water
Time of application
Tafel– en wyndruiwe:Dien toe wanneer gebande vrugtekalander in die kartonlokvalle opgemerk word óf wanneer hulle op die lae uitlopers voed. Wanneer hoë besmettings vroeg in die seisoen voorkom, moet ’n tweede bespuiting 14 dae later toegedien word. Monitering vir gebande vrugtekalander moet gereeld deur die seisoen uitgevoer word en indien ’n derde toediening noodsaaklik is, moet ’n onverwante produk soos Fastac® SC gebruik word. Dien as ’n hoë volume bespuiting toe en verseker goeie benatting van die hele wingerd. Kyk ook ALGEMENE AANWYSINGS en WEERSTANDBIEDENDHEIDSWAAR– SKUWING.
Number of application
2
Recommended rate
50 ml / 100 lt water
Time of application
Hunter® 24-Tafeldruiwe: Vir die voorkoming van “halospot”: Dien teen 30 – 50 % kappieval (blom) toe en herhaal 14 dae later. Dien tussen 1000 lt en 2000 lt. spuitmengsel / ha toe. Verseker goeie benatting van die hele wingerd. Moenie minder as 500 ml / ha produk gebruik nie. Kalanders sal ook beheer word indien teenwoordig is, tydens bespuitings. Monitering vir gebande vrugtekalander moet gereeld deur die seisoen uitgevoer word en indien ’n derde toediening noodsaaklik is, moet ’n nverwante produk soos Fastac® SC gebruik word. Kyk ook ALGEMENE AANWYSINGS en WEERSTANDBIEDENDHEIDSWAAR– SKUWING.
Number of application
2
Back
Tamatie - Rooispinmyt (Tetranychus urticae) (cinnabarinus)
Recommended rate
60 ml / 100 lt water (535 - 1050 ml / ha)
Time of application
Hunter® 24Dien met die eerste tekens van ’n infestasie,as ’n hoë– volume, hoëdruk–dekbespuiting, tot die punt van afloop, toe. Gebruik tot 2 000ℓ spuitmengsel per hektaar. Indien minder as 1250ℓ spuitmengsel / ha gebruik word, sien minimum toedieningsdossisse hieronder.Minimum dosis Hunter® 24 24 wat gebruik moet word per hektaar:• Plante kleiner as 40 cm hoog : 525 mℓ / ha.• Plante groter as 40 cm hoog : 750 mℓ/ ha.• Moenie minder as 750 mℓ / ha produktydens hoë mytpopulasiedruk gebruik nie. Verseker dat alle blare en vrugte deeglik benat word tydens bespuiting. Herhaal die behandeling indien nodig.
Number of application
-
Back
Wyndruiwe - Blaaspootjies (Thripidae spp.)
Recommended rate
50 ml / 100 lt water
Time of application
Tafel– en wyndruiwe:Dien toe wanneer gebande vrugtekalander in die kartonlokvalle opgemerk word óf wanneer hulle op die lae uitlopers voed. Wanneer hoë besmettings vroeg in die seisoen voorkom, moet ’n tweede bespuiting 14 dae later toegedien word. Monitering vir gebande vrugtekalander moet gereeld deur die seisoen uitgevoer word en indien ’n derde toediening noodsaaklik is, moet ’n onverwante produk soos Fastac® SC gebruik word. Dien as ’n hoë volume bespuiting toe en verseker goeie benatting van die hele wingerd. Kyk ook ALGEMENE AANWYSINGS en WEERSTANDBIEDENDHEIDSWAAR– SKUWING.
Number of application
2
Recommended rate
50 ml / 100 lt water
Time of application
Hunter® 24-Tafeldruiwe: Vir die voorkoming van “halospot”: Dien teen 30 – 50 % kappieval (blom) toe en herhaal 14 dae later. Dien tussen 1000 lt en 2000 lt. spuitmengsel / ha toe. Verseker goeie benatting van die hele wingerd. Moenie minder as 500 ml / ha produk gebruik nie. Kalanders sal ook beheer word indien teenwoordig is, tydens bespuitings. Monitering vir gebande vrugtekalander moet gereeld deur die seisoen uitgevoer word en indien ’n derde toediening noodsaaklik is, moet ’n nverwante produk soos Fastac® SC gebruik word. Kyk ook ALGEMENE AANWYSINGS en WEERSTANDBIEDENDHEIDSWAAR– SKUWING.
Number of application
2

Hoekom Hunter® 24?

Hunter® 24 SC – Translaminere insekdoder met maag- en kontakwerking vir die beheer van aartappelmot-larwes in aartappels en rooispinmyte in tamaties.

As produsent kan jy nie bekostig dat insekte en myte jou gewas beskadig nie. Daarom het jy ’n voorkomende middel soos Hunter® 24 SC nodig – hoogs effektiewe blaarinsekdoder met ’n unieke werking.

Hunter® 24 SC:

  • Bevat 240 g / ℓ chlorfenapyr.
  • Is ’n geformuleerde pro-insekdoder vir effektiewe beheer van aartappelmot-larwes en myte op tamaties.
  • Is hoofsaaklik aktief deur inname, maar beperkte kontak-aksie kom wel voor.
  • Is reënvas binne een uur na toediening.
  • Het uitstekende translaminêre beweeglikheid in die blaar.
  • Toon buitengewone residuele werking, veral op myte.
  • Soogdiertoksisiteit-profiel is verbeter ten opsigte van ouer chemie.
  • Beïnvloed nie die insek se senustelsel nie, maar onderdruk die energie-fabriek, die mitochondria in selle, wat veroorsaak dat die insek doodgaan.
  • Min effek op voordelige insekte aangesien populasies gewoonlik vinnig herstel na toediening.
  • Beheer aartappelmot-larwes op aartappels en roospinmyte op tamaties effektief.

’n Effektiewe produk om te gebruik in Insekweerstandsbestuur (IRM) en Geïntegreerde Plaagbeheer (IPM) strategiee. Hunter® 24 SC beheer insekte en myte wat weerstand het teen ander klasse van chemie effektief sodat jou gewas insekvry bly.
Hunter® 24 SC word op aartappels en tamaties as deel van ’n voorkomende beheerprogram aanbeveel om ’n beter opbrengs te verseker.

Top