Hammer®

Hammer® - Vir voor- en vroeë na-opkoms beheer van eenjarige breëblaaronkruide en sekere meerjarige grasspesies.

Hammer®

Hammer® - Vir voor- en vroeë na-opkoms beheer van eenjarige breëblaaronkruide en sekere meerjarige grasspesies.

Voordele

Wanneer meerjarige grasse en breëblaar-onkruide jou gewasse bedreig, het jy die snel werking van Hammer® nodig. Hammer® beheer onkruide effektief en vooraf, sodat jou gewasse kan groei vir optimale opbrengs.

Besonderhede

General information

Name Hammer®
Formulasie Soluble concentrate (SL)
Ingredients 100 g / lt Imazethapyr (imidazolinone)
Registrasie nommer L5201
Grasse
Recommended rate Time of application Number of application
300 - 500 ml / ha . Sien inligting in die "Precautions for use" -afdeling. (a) ‘n Enkel VOOR-OPKOMSTOEDIENING, of(b) ‘n Program VOOR-OPKOMS- gevolg deur ‘n NA-OPKOMSTOEDIENING. -
Grasse
Recommended rate Time of application Number of application
- (a) ‘n Enkel VOOR-OPKOMSTOEDIENING, of(b) ‘n Enkel NA-OPKOMSTOEDIENING. [‘n Opvolgbehandeling word nie aanbeveel nie]. -
Grasse
Recommended rate Time of application Number of application
300 - 700 ml / ha - Sien inligting in die "Precautions for use" -afdeling. (a) ‘n Enkel VOOR-OPKOMSTOEDIENING, of(b) ‘n Program VOOR-OPKOMS- gevolg deur ‘n NA-OPKOMSTOEDIENING. (c) ‘n Enkel NA-OPKOMSTOEDIENING. 1 - 2

General information

Name Hammer®
Formulasie Soluble concentrate (SL)
Ingredients 100 g / lt Imazethapyr (imidazolinone)
Registrasie nommer L5201
Back
Droëboon - Grasse
Recommended rate
300 - 500 ml / ha . Sien inligting in die "Precautions for use" -afdeling.
Time of application
(a) ‘n Enkel VOOR-OPKOMSTOEDIENING, of(b) ‘n Program VOOR-OPKOMS- gevolg deur ‘n NA-OPKOMSTOEDIENING.
Number of application
-
Back
Grondbone/Grondboontjies - Grasse
Recommended rate
-
Time of application
(a) ‘n Enkel VOOR-OPKOMSTOEDIENING, of(b) ‘n Enkel NA-OPKOMSTOEDIENING. [‘n Opvolgbehandeling word nie aanbeveel nie].
Number of application
-
Back
Sojaboon - Grasse
Recommended rate
300 - 700 ml / ha - Sien inligting in die "Precautions for use" -afdeling.
Time of application
(a) ‘n Enkel VOOR-OPKOMSTOEDIENING, of(b) ‘n Program VOOR-OPKOMS- gevolg deur ‘n NA-OPKOMSTOEDIENING. (c) ‘n Enkel NA-OPKOMSTOEDIENING.
Number of application
1 - 2

Hoekom Hammer®?

Hammer® - Vir voor- en vroeë na-opkoms beheer van eenjarige breëblaaronkruide en sekere meerjarige grasspesies.

Hammer® is ’n wateroplosbare, voor-opkoms onkruiddoder vir die beheer van breëblaar-onkruide en meerjarige grasse in sojabone.

Hammer®:

  • Beheer breëblaaronkruide en meerjarige grasse voor-opkoms en kan in die grond toegedien word voor of direk na gewasaanplanting.
  • Die metode van werking het effektiewe beheer tot gevolg. Die aktiewe bestanddeel word deur die wortels opgeneem en beweeg vinnig deur die plant. Die onkruid word vinnig geel waarna groei gestuit word wat effektiewe onkruidbeheer tot gevolg het.
  • Is registreer vir sojabone, droëbone en grondbone.

Top