Euro-Lightning® Plus

Die Clierfield® Plusproduksie-sisteem in sonneblom sal die boere voorsien van `n totale nuwe manier om sonneblom te verbou.

Euro-Lightning® Plus

Die Clierfield® Plusproduksie-sisteem in sonneblom sal die boere voorsien van `n totale nuwe manier om sonneblom te verbou.

Voordele

Die Clearfield® Plus Produksiestelsel lewer:

  • Doeltreffende en langdurige onkruidbeheer
  • Gewaskwaliteit
  • Globale markaanvaarding

Besonderhede

General information

Name Euro-Lightning® Plus
Formulasie Soluble Concentrate (SL)
Ingredients 7.5 g/l Imazapyr (imidazolinone), 16.5 g/l Imazamox (imidazolinone)
Registrasie nommer L10316
Breëblare
Recommended rate Time of application Number of application
2 ℓ / ha EURO-LIGHTNING® PLUS moet tydens die 2 – 6 blaarstadium van die onkruide, toegedien word. Enige grasonkruide, moet behandel word voor die uitstoel-stadium bereik word. Die sonneblomsaailinge moet tussen die 2 en 6 blaarstadium wees. Dit is daarom belangrik dat toediening geskied, wanneer die meeste onkruide reeds opgekom het, inagneming van die gewasstadium, maar dat toediening nie te laat is, sodat die ouer onkruide nie meer beheer sal word nie. DIE TYDSBESTEK VAN DIE TOEDIENING MOET VOLTOOI WEES, TEEN 32 DAE NA PLANT. 1

Back
Clearfield Plus Sonneblom - Breëblare
Recommended rate
2 ℓ / ha
Time of application
EURO-LIGHTNING® PLUS moet tydens die 2 – 6 blaarstadium van die onkruide, toegedien word. Enige grasonkruide, moet behandel word voor die uitstoel-stadium bereik word. Die sonneblomsaailinge moet tussen die 2 en 6 blaarstadium wees. Dit is daarom belangrik dat toediening geskied, wanneer die meeste onkruide reeds opgekom het, inagneming van die gewasstadium, maar dat toediening nie te laat is, sodat die ouer onkruide nie meer beheer sal word nie. DIE TYDSBESTEK VAN DIE TOEDIENING MOET VOLTOOI WEES, TEEN 32 DAE NA PLANT.
Number of application
1

Hoekom Euro-Lightning® Plus?

Die Clearfield® Plus produksie-sisteem in sonneblom sal die boere voorsien van `n totale nuwe manier om sonneblom te verbou, wat dit makliker sal maak om superieur saad genetika te pas met spesifiek ontwikkelde onkruidbeheer in Sonneblom deur die gebruik van Clearfield® Plus Sonneblom varietyte met die breë spektrum onkruiddoder Euro-Lightning® Plus van BASF.

Die nuwe benadering sal die Suid-Afrikaanse sonneblomboer toelaat om beter gebruik te maak van arbeid, brandstof en tyd deur die maksimalisering van opbrengs met skoon sonneblomlande. Die Clearfield® Plus Produksie-sisteem bied hierdie voordele deur die nuwe tegnologie wat aanvaarbaar is vir die totale wêreldmark.

Euro-Lightning® Plus onkruiddoder van BASF voorsien breëspektrum onkruidbeheer wat die Clearfield® Plus produksie-sisteem voltooi. Euro-Lightning® Plus is die eerste na-opkoms breëblaar- en gras-onkruiddoder in sonneblom. Euro-Lightning® Plus beheer 17 breëblaar- en 4 belangerike gras-spesies met die verdere onderdrukking van 8 belangrike onkruidspesies in sonneblomlande. Probleemonkruide soos Kankerroos (Xanthium strumsrium), Lang Kakiebos (Tagetes minuta) en Kaapse Misbredie (Amaranthus hybridus) word effektief beheer.

Die Clearfield® Plus produksie-sisteem verskil ten opsigte van ander onkruiddodersisteme deurdat die Clearfield® Plus onkruiddoder, Euro-Lightning® Plus, spesifiek geformuleer is om maksimum beheer te verkry van probleemonkruide in sonneblom-verbouing. Euro-Lightning® Plus beheer onkruide met beide ’n blaar-aksie sowel as ’n residuele grond-aksie wat die nawerking verskaf met een enkele toediening.

Top