CeCeCe®
Plantgroeireguleerder

CeCeCe®

Plantgroeireguleerder

Besonderhede

General information

Name CeCeCe®
Formulasie ‘n Wateroplosbare vloeistof
Ingredients 750 g / lt chlormequat chloride
Omval en windskade
Recommended rate Time of application Number of application
2.1 lt / ha CeCeCe™Dien as ’n blaarbespuiting toe tydens die eerste tekens van stamverlenging (5 – 7 blaarstadium).Grondtoediening: Dien in 300 – 400ℓ water / ha toe.Lugtoediening: Dien in 30ℓ water / ha toe. 1

General information

Name CeCeCe®
Formulasie ‘n Wateroplosbare vloeistof
Ingredients 750 g / lt chlormequat chloride
Back
Koring - Omval en windskade
Recommended rate
2.1 lt / ha
Time of application
CeCeCe™Dien as ’n blaarbespuiting toe tydens die eerste tekens van stamverlenging (5 – 7 blaarstadium).Grondtoediening: Dien in 300 – 400ℓ water / ha toe.Lugtoediening: Dien in 30ℓ water / ha toe.
Number of application
1

Hoekom CeCeCe®?

Verminder die omval van koring met Cecece®, die buigsame plantgroeireguleerder wat doeltreffende ondersteuning aan jou gewas se wortelstelsel en stamme bied.

Cecece® bied aanpasbare ondersteuning vir jou koringoes deur die vermindering van omval en windskade. Met die produk se toedieningsbuigsaamheid kan Cecece® beide as ’n grond- en lugtoediening gebruik word. Die produk is vermengbaar met verskeie groeireguleerders, insekdoders, swamdoders, onkruiddoders en kunsmisstowwe.

Omval kan opbrengste negtief beinvloed met ’n afname van tot 25%. Cecece® is ’n wateroplosbare plantgroeireguleerder wat groei ondersteun in koring.

Cecece® lewer die volgende resultate:

  • Sterker stamme as gevolg van verkorte internodes en ’n beter wortelstelsel.
  • Toename in stamdeursnit wat sterker stamme tot gevolg het.
  • ’n Makliker oesproses met gevolglike verminderde aarverlies.
  • Beter graankwaliteit.
  • Bydrae tot verhoogde opbrengspotensiaal.

Cecece® is die ondersteuning wat jy jou gewasse kan bied vir ’n verbeterde wins op jou belegging. Sterkte deur buigsaamheid – dit is wat Cecece® suksesvol maak om jou te help om die beste uit jou koringoes te kry.

Top