Cantus®
Swamdoder
Cantus®
Swamdoder
Aflaaie en skakels
Label | |
---|---|
Safety Data Sheet |
Besonderhede
General information
Name | Cantus® |
---|---|
Formulasie | 'n Waterdispergeerbare korrel |
Ingredients | 500 g / kg boscalid (pyridine-carboxamide) |
Registrasie nommer | L7444 |
Botrytis
Recommended rate | Time of application | Number of application |
---|---|---|
80 g / 100 lt water. | Dien as ’n voorkomende behandeling, tussen volle blom (50 % blomblaarval) en ertjiekorrelstadium, maar voor die tros toemaak, toe.Dien as ’n hoë volume, volle dekbespuiting toe.Die watervolume hang van die grootte en groeistadium van die gewas af.Verseker goeie bedekking van al die vrugte.Cantus® moet as ’n enkeltoediening in ’n Botrytis beheerprogram toegedien word. Vir goeie weerstandbiedendheidsbestuur , moet die volgende toedienings met ’n nie verwante Botrytis swamdodergespuit word.Die toediening vir die beheer van Botrytis, sal tegelykertyd poeieragtige meeldou beheer.Hierdie toediening vervang dus ’n swamdoderdodertoediening in ’n 14 dae spuitprogram, tydens ’n baie kritiese stadium van poeieragtige meeldou beheer.Cantus® moet as ’n enkeltoediening in ’n poeieragtige meeldoubeheerprogram toegedien word. Vir goeie eerstandbiedendheidsbestuur , moet die volgende toedienings met ’n nie verwante poeieragtige meeldou swamdoder gespuit word.MOENIE MEER AS EEN BESPUITING PER SEISOEN TOEDIEN NIE. | 1 |
Botrytis
Recommended rate | Time of application | Number of application |
---|---|---|
80 g / 100 lt water | Dien as ’n voorkomende behandeling, tussen volle blom (50 % blomblaarval) en ertjiekorrelstadium, maar voor die tros toemaak, toe.Dien as ’n hoë volume, volle dekbespuiting toe.Die watervolume hang van die grootte en groeistadium van die gewas af.Verseker goeie bedekking van al die vrugte.Cantus® moet as ’n enkeltoediening in ’n Botrytis beheerprogram toegedien word. Vir goeie weerstandbiedendheidsbestuur , moet die volgende toedienings met ’n nie verwante Botrytis swamdodergespuit word.Die toediening vir die beheer van Botrytis, sal tegelykertyd poeieragtige meeldou beheer.Hierdie toediening vervang dus ’n swamdoderdodertoediening in ’n 14 dae spuitprogram, tydens ’n baie kritiese stadium van poeieragtige meeldou beheer.Cantus® moet as ’n enkeltoediening in ’n poeieragtige meeldoubeheerprogram toegedien word. Vir goeie eerstandbiedendheidsbestuur , moet die volgende toedienings met ’n nie verwante poeieragtige meeldou swamdoder gespuit word.MOENIE MEER AS EEN BESPUITING PER SEISOEN TOEDIEN NIE. | 1 |
Algemeen
General information
Name | Cantus® |
---|---|
Formulasie | 'n Waterdispergeerbare korrel |
Ingredients | 500 g / kg boscalid (pyridine-carboxamide) |
Registrasie nommer | L7444 |
Gewas- en plaagbesonderhede
Tafeldruiwe
Back
Tafeldruiwe - Botrytis
Recommended rate |
80 g / 100 lt water. |
Time of application |
Dien as ’n voorkomende behandeling, tussen volle blom (50 % blomblaarval) en ertjiekorrelstadium, maar voor die tros toemaak, toe.Dien as ’n hoë volume, volle dekbespuiting toe.Die watervolume hang van die grootte en groeistadium van die gewas af.Verseker goeie bedekking van al die vrugte.Cantus® moet as ’n enkeltoediening in ’n Botrytis beheerprogram toegedien word. Vir goeie weerstandbiedendheidsbestuur , moet die volgende toedienings met ’n nie verwante Botrytis swamdodergespuit word.Die toediening vir die beheer van Botrytis, sal tegelykertyd poeieragtige meeldou beheer.Hierdie toediening vervang dus ’n swamdoderdodertoediening in ’n 14 dae spuitprogram, tydens ’n baie kritiese stadium van poeieragtige meeldou beheer.Cantus® moet as ’n enkeltoediening in ’n poeieragtige meeldoubeheerprogram toegedien word. Vir goeie eerstandbiedendheidsbestuur , moet die volgende toedienings met ’n nie verwante poeieragtige meeldou swamdoder gespuit word.MOENIE MEER AS EEN BESPUITING PER SEISOEN TOEDIEN NIE. |
Number of application |
1 |
Wyndruiwe
Back
Wyndruiwe - Botrytis
Recommended rate |
80 g / 100 lt water |