Campus®

Selektiewe beheer van grasse en talle breëblaaronkruide in latere gewasstadiums.

Campus®

Selektiewe beheer van grasse en talle breëblaaronkruide in latere gewasstadiums.


Voordele

Gewasbeskerming en beheer van breëblaaronkruide en grasse in latere gewasstadium kan ’n uitdaging wees. Weens die werking van Campus®, en deur jou vertroue op hierdie nuwe chemie van BASF te plaas, kan jy albei uitdagings die hoof bied.

Besonderhede

General information

Name Campus®
Formulasie ’n Suspensiekonsentraat
Ingredients 336 g / lt topramezone (pyrazolone)
Eenjarige breëblaaronkruide
Recommended rate Time of application Number of application
Verwys na die Frontier® Optima etiket vir dosisaanbevelings110 ml / ha + 1,5 – 2,0 lt / ha Atrasien 500 or 1,25 – 1,65 lt /ha Atrasien / Terbutilasien + 1 lt Dash™ HC Dien altyd Frontier® Optima toe voordat Campus® (verwys na die Frontier® Optima etiket).Dien Campus® as ’n vroeë na– opkomstoediening toe tydens die 3 – 4 blaarstadium van die onkruide.Voeg altyd Dash™ HC eerste in die spuitmengsel voordat enige ander produkte bygevoeg word (verwys na die Menginstruksies hierbo).Gebruik Basagran of halosulfuron in ’n tenkmengsel met Campus®, waar ’n matige populasie van geeluintjies (Cyperus esculentus) voorkom. Met swaar besmettings van geeluintjies dien EPTC toe as a voor–plant ingewerkte toediening (verwys na die relevante etiket / te vir besonderhede van gebruiksaanwysings om bykomende onkruide te beheer). -

General information

Name Campus®
Formulasie ’n Suspensiekonsentraat
Ingredients 336 g / lt topramezone (pyrazolone)
Back
Mielies - Eenjarige breëblaaronkruide
Recommended rate
Verwys na die Frontier® Optima etiket vir dosisaanbevelings110 ml / ha + 1,5 – 2,0 lt / ha Atrasien 500 or 1,25 – 1,65 lt /ha Atrasien / Terbutilasien + 1 lt Dash™ HC
Time of application
Dien altyd Frontier® Optima toe voordat Campus® (verwys na die Frontier® Optima etiket).Dien Campus® as ’n vroeë na– opkomstoediening toe tydens die 3 – 4 blaarstadium van die onkruide.Voeg altyd Dash™ HC eerste in die spuitmengsel voordat enige ander produkte bygevoeg word (verwys na die Menginstruksies hierbo).Gebruik Basagran of halosulfuron in ’n tenkmengsel met Campus®, waar ’n matige populasie van geeluintjies (Cyperus esculentus) voorkom. Met swaar besmettings van geeluintjies dien EPTC toe as a voor–plant ingewerkte toediening (verwys na die relevante etiket / te vir besonderhede van gebruiksaanwysings om bykomende onkruide te beheer).
Number of application
-

Hoekom Campus®?

Campus®:

  • Bied ’n enkeloplossing en beheer ’n wye spektrum grasonkruide (16 spesies) en breëblaaronkruide (27 spesies) en steun gesonde weerstandsbeheerpraktyke.
  • Teiken met sy na-opkoms gebruik probleemonkruide; spesifiek onkruide wat later ontkiem en deur saadverspreiding lande vir toekomstige seisoene besmet. Dit is hier waar die krag van Campus® na vore kom; die produk se langwerkende grondwerking bied langdurige beskerming teen grasse en breëblaaronkruide wat ’n gespreide ontkiemingspatroon het.
  • Het ’n lae toedieningsdosis van die aktiewe bestanddeel wat hantering vergemaklik en bydra tot lae omgewingsblootstelling. Daarom is dit ideaal vir na-opkoms onkruidbeheer in latere gewasstadiums.

Wanneer grasse en breëblaaronkruide jou gewasse op ’n latere gewasstadium bedreig, het jy ’n onkruiddoder nodig wat na jou gewas sal omsien. Campus® van BASF beskerm jou gewasse deurdat dit klaarspeel met na-opkoms grasse en breëblaaronkruide.

Top