Basta®

'n Nie-selektiewe, gedeeltelik-sistemiese kontak onkruiddoder geformuleer as ‘n wateroplosbare konsentraat, vir die beheer van sekere breëblaar, gras- en watergrasonkruide in industriële en onbeplante gebiede.

Basta®

'n Nie-selektiewe, gedeeltelik-sistemiese kontak onkruiddoder geformuleer as ‘n wateroplosbare konsentraat, vir die beheer van sekere breëblaar, gras- en watergrasonkruide in industriële en onbeplante gebiede.


Voordele

  • Uitstekende nie-selektiewe onkruiddodende aksie (kontak en translaminêre aksie)
  • Uitstekende gewasveiligheid met laer risiko as nie-selektiewe sistemiese onkruiddoders
  • Beheer moeilik-beheerbare breëblaar- en grasonkruide
  • Ideaal vir gebruik in bevestigde gevalle van weerstand teen ander groepe van onkruiddoders
  • Basta®-HRAC groepkode H, ideaal vir gebruik in onkruidweerstandbestuurprogram

Besonderhede

General information

Name Basta®
Formulasie Wateroplosbare konsentraat
Ingredients 200 g/l Glufosinate-ammonium
Registrasie nommer L4872

General information

Name Basta®
Formulasie Wateroplosbare konsentraat
Ingredients 200 g/l Glufosinate-ammonium
Registrasie nommer L4872

Hoekom Basta®?

Nie-selektiewe, gedeeltelik-sistemiese (translaminêr) en kontak onkruiddoder vir die na-opkomsbeheer van sekere breëblaar- en grasonkruide.

  • Uitstekende gewasveiligheid in vergelyking met nie selektiewe sistemiese onkruiddoders
  • Kontak-onkruiddoder wat die vermoë het om moeilik-beheerbare breëblaar- en grasonkruide te beheer
  • Ideaal vir gebruik in bevestigde gevalle van weerstand teen ander groepe van onkruiddoders soos glifosaat (HRAC groep G) en/of parakwat (HRAC groep D)
  • Ideaal vir onkruidweerstandbestuur – HRAC groep H
  • Baie lae dampdruk wat wegdrywing beperk
  • Nie pH sensitief

Top