Basagran®

Basagran® verskaf veilige na-opkoms beheer van breëblaaronkruide en geeluintjies in mielies ongeag die groeistadium.

Basagran®

Basagran® verskaf veilige na-opkoms beheer van breëblaaronkruide en geeluintjies in mielies ongeag die groeistadium.

Voordele

Met sy bewese breëspektrum effektiwiteit teen na-opkoms breëblaaronkruide en geeluintjies, is Basagran® die perfekte en veilige oplossing om jou gewasse onkruidvry te hou, ongeag die groeistadium van jou mielies en sonder om jou gewasse te skaad.

Besonderhede

General information

Name Basagran®
Formulasie ’n Wateroplosbarevloeistof
Ingredients 480 g / lt bendioxide (thiadiazine)
Registrasie nommer L2916
Breëblare
Recommended rate Time of application Number of application
3 - 5 lt / ha Basagran®Vir inligting verwys na NOTA 1 Geeluintjiebeheer. -
Breëblare
Recommended rate Time of application Number of application
3 lt / ha Vir inligting verwys na NOTA 1 Geeluintjiebeheer. Die toedieningshoeveelheid van 3 lt / ha ha moenie oorskry word nie, want hoër toedieningshoeveelhede kan die plante beskadig. -
Breëblare
Recommended rate Time of application Number of application
3 lt / ha Basagran®Vir inligting verwys na NOTA 1 Geeluintjiebeheer. -
Breëblare
Recommended rate Time of application Number of application
3 lt / ha Basagran®Vir inligting verwys na NOTA 1 Geeluintjiebeheer. Die toedieningshoeveelheid van 3 lt / ha moenie oorskry word nie, want hoër toedieningshoeveelhede kan die plante beskadig. -
Breëblare
Recommended rate Time of application Number of application
3 lt / ha Basagran®Vir inligting verwys na NOTA 1 Geeluintjiebeheer. -
Breëblare
Recommended rate Time of application Number of application
3 - 5 lt / ha Basagran®Vir inligting verwys na NOTA 1 Geeluintjiebeheer. -
Breëblare
Recommended rate Time of application Number of application
3 - 5 lt / ha Basagran®Vir inligting verwys na NOTA 1 Geeluintjiebeheer. Die toedieningshoeveelheid van 3 lt / ha moenie oorskry word nie, want hoër toedieningshoeveelhede kan die plante beskadig. -
Breëblare
Recommended rate Time of application Number of application
3 - 5 lt / ha Basagran®Vir inligting verwys na NOTA 1 Geeluintjiebeheer. -

General information

Name Basagran®
Formulasie ’n Wateroplosbarevloeistof
Ingredients 480 g / lt bendioxide (thiadiazine)
Registrasie nommer L2916
Back
Aartappels - Breëblare
Recommended rate
3 - 5 lt / ha
Time of application
Basagran®Vir inligting verwys na NOTA 1 Geeluintjiebeheer.
Number of application
-
Back
Bone - Breëblare
Recommended rate
3 lt / ha
Time of application
Vir inligting verwys na NOTA 1 Geeluintjiebeheer. Die toedieningshoeveelheid van 3 lt / ha ha moenie oorskry word nie, want hoër toedieningshoeveelhede kan die plante beskadig.
Number of application
-
Back
Brandrissie - Breëblare
Recommended rate
3 lt / ha
Time of application
Basagran®Vir inligting verwys na NOTA 1 Geeluintjiebeheer.
Number of application
-
Back
Ertjies - Breëblare
Recommended rate
3 lt / ha
Time of application
Basagran®Vir inligting verwys na NOTA 1 Geeluintjiebeheer. Die toedieningshoeveelheid van 3 lt / ha moenie oorskry word nie, want hoër toedieningshoeveelhede kan die plante beskadig.
Number of application
-
Back
Grondbone/Grondboontjies - Breëblare
Recommended rate
3 lt / ha
Time of application
Basagran®Vir inligting verwys na NOTA 1 Geeluintjiebeheer.
Number of application
-
Back
Mielies - Breëblare
Recommended rate
3 - 5 lt / ha
Time of application
Basagran®Vir inligting verwys na NOTA 1 Geeluintjiebeheer.
Number of application
-
Back
Sojaboon - Breëblare
Recommended rate
3 - 5 lt / ha
Time of application
Basagran®Vir inligting verwys na NOTA 1 Geeluintjiebeheer. Die toedieningshoeveelheid van 3 lt / ha moenie oorskry word nie, want hoër toedieningshoeveelhede kan die plante beskadig.
Number of application
-
Back
Sorghum - Breëblare
Recommended rate
3 - 5 lt / ha
Time of application
Basagran®Vir inligting verwys na NOTA 1 Geeluintjiebeheer.
Number of application
-

Hoekom Basagran®?

Basagran® verskaf veilige na-opkoms beheer van breëblaaronkruide en geeluintjies in mielies ongeag die groeistadium.

Basagran® is ’n produk wat oor die jare vertroue by produsente gewen het met die doeltreffende behandeling van na-opkoms onkruidprobleme in mielies en ’n verskeidenheid ander gewasse.

Basagran®:

  • Gee ’n vinnige aanduiding van werking op onkruide en dek die grootste breëblaaronkruidspektrum in sy klas. Dit is veral effektief op geeluintjies (Cyperus esculentus) en ander hardnekkige breëblaaronkruide.
  • Bied gewasveiligheid wat verseker dat mielies in alle groeistadiums uiters verdraagsaam is teenoor die produk. Onkruidprobleme kan op enige stadium in die gewassiklus aangepak word, met geen nadelige effek op die mielieplant nie.
  • Die produk se metode van werking ondersteun ook onkruiddoderweerstands-beheer-strategieë. Basagran® bied kontakwerking met lae vlugtigheid, daarom is drywing tydens toediening ’n lae risiko vir aangrensende nie-teiken gewasse.
  • Bied ’n verdere voordeel deurdat ’n wagperiode nie nodig is voordat opvolg-gewasse geplant kan word nie, aangesien daar geen grondresidue, ongeag die grond-pH, van toepassing is nie.
  • Is ’n baie veelsydige produk, want afgesien van mielies, beskik dit ook oor produkregistrasies in ander gewasse, onder andere droëbone, groenbone, grondbone, sojabone, ertjies, graansorghum, kleingraan, aartappels, paprika, rooirissies en groenrissies.
  • Bied uitstekende na-opkoms beheer van geeluintjies en breëblaaronkruide in mielies.

Top