Acrobat® WG

Met sy langdurige werking – binne-in en buite op die plant, verseker Acrobat® WG uitstekende voorkomende beheer van donsskimmel voordat die siekte op die gewas gevestig raak.

Acrobat® WG

Met sy langdurige werking – binne-in en buite op die plant, verseker Acrobat® WG uitstekende voorkomende beheer van donsskimmel voordat die siekte op die gewas gevestig raak.


Voordele

Gemoedsrus:

  • Acrobat® WG word vinnig in die blare opgeneem sodat produk reënvas is
  • Is onmiddelik aktief in die plant, vanaf eerste toediening met ‘n lang nawerking
  • Acrobat® WG voorsien beskerming selfs wanneer siektedruk toeneem en gunstige weerstoestande vir siekte ontwikkel

Betroubaar:

  • Acrobat® WG is ‘n gevestigde produk, bekend vir uitstekende voorkomende siektebeheer
  • Acrobat® WG beheer die donsskimmel swam op al die groeistadiums wat verhoed dat die siekte verder ontwikkel
  • Ideaal vir gebruik in ‘n weerstandbestuurprogram

Besonderhede

General information

Name Acrobat® WG
Formulasie n Waterdispergeerbare korrel
Ingredients 90 g / kg dimethomorph (cinamic acid amides), 600 g / kg mancozeb (ditho-carbamate)
product.detail.general.registration_number L6526
Vroeë roes
Recommended rate Time of application Number of application
2 kg / ha Grondtoediening: Spuitbalk en spuitneuse: Dien elke 10 – 14 dae toe as ’n hoë volume bespuiting in 500 – 1500 lt water / ha. Verseker goeie bedecking van die hele plant, veral die laer blare, waar infeksie mag begin.Dien Acrobat® WG toe as ’n voorkomende behandeling sodra ’n gunstige periode vir die siekte verwag word óf wanneer ’n amptelike laatroes waarskuwing uitgereik is.Wanneer die aktiewe groeiperiode van die gewas saamval met gunstige toestande vir siekteontwikkeling, word aanbeveel om die tydperk tussen toedienings na sewe dae te verkort.Acrobat® WG mag in ’n voorkomende spuitprogram met onverwante kontakswamdoders gebruik word, veral onder lae besmettingsdruk.Verwys ook na Algemene inligting en Algemene voorskrifte. Acrobat® WG is nie teen vroeë roes (Alternariasolani) geregistreer nie. Indien vroeë roes voorkom, moet ’n swamdoder wat daarvoor geregistreer is, gebruik word. -
Swartstam
Recommended rate Time of application Number of application
1st toediening: 1.2 lt Cabrio® / ha. 2nd toediening: 2de Acrobat® WG / 15 000 plante EERSTE TOEDIENING:Dien Cabrio® met uitplant as die eerste toediening toe (kyk relevante etiket vir instruksies).TWEEDE TOEDIENINGS:Acrobat® WG moet vier weke na uitplant toegedien word. Meng 130 g / 100 lt water en dien 100 ml mengsel op die grond rondom die stam toe. Verseker dat die mengsel naby die stam egalig toegedien word.Acrobat® WG vorm deel van ’n program op tabak saam met Cabrio® uit. -
Laatroes
Recommended rate Time of application Number of application
200 g / 100 lt water Gebruik in ’n voorkomende spuitprogram. Dien toe as ’n hoë volume bespuiting teen 500 – 1500 lt spuitmengsel / ha afhangende van die groeistadium van die gewas. Sien toe dat goeie bedekking verkry word. Begin toediening by 10 cm lootlengte en herhaal elke 10 – 14 dae tot en met begin Januarie.Moenie ná die ertjiekorrelstadium op tafeldruiwe toedien nie. Acrobat® WG mag in ’n spuitprogram met ander onverwante voorkomende produkte gebruik word. Herhaal elke 10 – 14 dae.
Blaarsiekte
Recommended rate Time of application Number of application
200 g / 100 lt water Grondtoediening: Spuitbalk en spuitneuse: Dien elke 7 – 14 dae toe, as ’n hoë volume bespuiting teen 500 – 2000 lt spuitmengsel / ha, afhangende van die plantgrootte.Verseker goeie bedekking van die hele plant, veral wanneer blomvorming plaasvind en ook op jong vrugte en die laer blare, waar infeksie mag begin.Dien Acrobat® WG toe as ’n voorkomende behandeling sodra ’n gunstige periode vir die siekte verwag word óf wanneer ’n amptelike laatroes waarskuwing uitgereik is.Wanneer die aktiewe groeiperiode van die gewas saamval met gunstige toestande vir siekteontwikkeling, word aanbeveel om die tydperk tussen toedienings na sewe dae te verkort.Acrobat® WG mag in ’n voorkomende spuitprogram met onverwante kontakswamdoders gebruik word, veral onder lae besmettingsdruk.Dit word aanbeveel dat Acrobat® WG ten minste een maal elke vier weke toegedien word, selfs gedurende ’n lae siektedruk.Verwys ook na Algemene inligting en Algemene voorskrifte.Acrobat® WG is nie teen vroeë roes (Alternaria solani) geregistreer nie. Indien vroeë roes voorkom, moet ’n swamdoder wat daarvoor geregistreer is, gebruik word. Dit word aanbeveel dat Acrobat® WG ten minste een maal elke vier weke toegedien word, selfs gedurende ’n lae siektedruk.
Laatroes
Recommended rate Time of application Number of application
2 kg / ha Gebruik in ’n voorkomende program. Moenie wag met toedienings totdat simptome eers waargeneem word nie. Dien in 14 dae interval toe in ten minste 500 lt / ha spuitmengsel. Tydens toestande van hoë siektedruk word spuitintervalle van sewe dae aanbeveel.Dit is noodsaaklik om ’n aanvaarbare benatter met die mengsel te gebruik om goeie bedekking van die blare te verseker.Gebruik Acrobat® WG in ’n voorkomende spuitprogram met onverwante swamdoders.Sien FRAC reels soos aangedui onder algemene GEBRUIKSAANWYSINGS. Afhanklik van die siekte druk.
Laatroes
Recommended rate Time of application Number of application
200 g / 100 lt water Gebruik in ’n voorkomende spuitprogram. Dien toe as ’n hoë volume bespuiting teen 500 – 1500 lt spuitmengsel / ha afhangende van die groeistadium van die gewas. Sien toe dat goeie bedekking verkry word. Begin toediening by 10 cm lootlengte en herhaal elke 10 – 14 dae tot en met begin Januarie.Moenie ná die ertjiekorrelstadium op tafeldruiwe toedien nie. Acrobat® WG mag in ’n spuitprogram met ander onverwante voorkomende produkte gebruik word. Herhaal elke 10 – 14 dae.

General information

Name Acrobat® WG
Formulasie n Waterdispergeerbare korrel
Ingredients 90 g / kg dimethomorph (cinamic acid amides), 600 g / kg mancozeb (ditho-carbamate)
product.detail.general.registration_number L6526
Back
Aartappel stysel - Vroeë roes
Recommended rate
2 kg / ha
Time of application
Grondtoediening: Spuitbalk en spuitneuse: Dien elke 10 – 14 dae toe as ’n hoë volume bespuiting in 500 – 1500 lt water / ha. Verseker goeie bedecking van die hele plant, veral die laer blare, waar infeksie mag begin.Dien Acrobat® WG toe as ’n voorkomende behandeling sodra ’n gunstige periode vir die siekte verwag word óf wanneer ’n amptelike laatroes waarskuwing uitgereik is.Wanneer die aktiewe groeiperiode van die gewas saamval met gunstige toestande vir siekteontwikkeling, word aanbeveel om die tydperk tussen toedienings na sewe dae te verkort.Acrobat® WG mag in ’n voorkomende spuitprogram met onverwante kontakswamdoders gebruik word, veral onder lae besmettingsdruk.Verwys ook na Algemene inligting en Algemene voorskrifte. Acrobat® WG is nie teen vroeë roes (Alternariasolani) geregistreer nie. Indien vroeë roes voorkom, moet ’n swamdoder wat daarvoor geregistreer is, gebruik word.
Number of application
-
Back
Tabak - Swartstam
Recommended rate
1st toediening: 1.2 lt Cabrio® / ha. 2nd toediening: 2de Acrobat® WG / 15 000 plante
Time of application
EERSTE TOEDIENING:Dien Cabrio® met uitplant as die eerste toediening toe (kyk relevante etiket vir instruksies).TWEEDE TOEDIENINGS:Acrobat® WG moet vier weke na uitplant toegedien word. Meng 130 g / 100 lt water en dien 100 ml mengsel op die grond rondom die stam toe. Verseker dat die mengsel naby die stam egalig toegedien word.Acrobat® WG vorm deel van ’n program op tabak saam met Cabrio® uit.
Number of application
-
Back
Tafeldruiwe - Laatroes
Recommended rate
200 g / 100 lt water
Time of application
Gebruik in ’n voorkomende spuitprogram. Dien toe as ’n hoë volume bespuiting teen 500 – 1500 lt spuitmengsel / ha afhangende van die groeistadium van die gewas. Sien toe dat goeie bedekking verkry word. Begin toediening by 10 cm lootlengte en herhaal elke 10 – 14 dae tot en met begin Januarie.Moenie ná die ertjiekorrelstadium op tafeldruiwe toedien nie. Acrobat® WG mag in ’n spuitprogram met ander onverwante voorkomende produkte gebruik word.
Number of application
Herhaal elke 10 – 14 dae.
Back
Tamatie - Blaarsiekte
Recommended rate
200 g / 100 lt water
Time of application
Grondtoediening: Spuitbalk en spuitneuse: Dien elke 7 – 14 dae toe, as ’n hoë volume bespuiting teen 500 – 2000 lt spuitmengsel / ha, afhangende van die plantgrootte.Verseker goeie bedekking van die hele plant, veral wanneer blomvorming plaasvind en ook op jong vrugte en die laer blare, waar infeksie mag begin.Dien Acrobat® WG toe as ’n voorkomende behandeling sodra ’n gunstige periode vir die siekte verwag word óf wanneer ’n amptelike laatroes waarskuwing uitgereik is.Wanneer die aktiewe groeiperiode van die gewas saamval met gunstige toestande vir siekteontwikkeling, word aanbeveel om die tydperk tussen toedienings na sewe dae te verkort.Acrobat® WG mag in ’n voorkomende spuitprogram met onverwante kontakswamdoders gebruik word, veral onder lae besmettingsdruk.Dit word aanbeveel dat Acrobat® WG ten minste een maal elke vier weke toegedien word, selfs gedurende ’n lae siektedruk.Verwys ook na Algemene inligting en Algemene voorskrifte.Acrobat® WG is nie teen vroeë roes (Alternaria solani) geregistreer nie. Indien vroeë roes voorkom, moet ’n swamdoder wat daarvoor geregistreer is, gebruik word.
Number of application
Dit word aanbeveel dat Acrobat® WG ten minste een maal elke vier weke toegedien word, selfs gedurende ’n lae siektedruk.
Back
Uie - Laatroes
Recommended rate
2 kg / ha
Time of application
Gebruik in ’n voorkomende program. Moenie wag met toedienings totdat simptome eers waargeneem word nie. Dien in 14 dae interval toe in ten minste 500 lt / ha spuitmengsel. Tydens toestande van hoë siektedruk word spuitintervalle van sewe dae aanbeveel.Dit is noodsaaklik om ’n aanvaarbare benatter met die mengsel te gebruik om goeie bedekking van die blare te verseker.Gebruik Acrobat® WG in ’n voorkomende spuitprogram met onverwante swamdoders.Sien FRAC reels soos aangedui onder algemene GEBRUIKSAANWYSINGS.
Number of application
Afhanklik van die siekte druk.
Back
Wyndruiwe - Laatroes
Recommended rate
200 g / 100 lt water
Time of application
Gebruik in ’n voorkomende spuitprogram. Dien toe as ’n hoë volume bespuiting teen 500 – 1500 lt spuitmengsel / ha afhangende van die groeistadium van die gewas. Sien toe dat goeie bedekking verkry word. Begin toediening by 10 cm lootlengte en herhaal elke 10 – 14 dae tot en met begin Januarie.Moenie ná die ertjiekorrelstadium op tafeldruiwe toedien nie. Acrobat® WG mag in ’n spuitprogram met ander onverwante voorkomende produkte gebruik word.
Number of application
Herhaal elke 10 – 14 dae.
Top