Abacus® Advance

Met Abacus® Advance kan jy soveel meer as normale gewasbeskerming verwag, want Abacus® Advance verwesenlik die AgCelence®-belofte.

Voordele

Abacus® Advance bevat twee aktiewe bestanddele met kontak- en sistemiese aktiwiteit vir die beheer van die vernaamste blaarsiektes. As sistemiese swamdoder, penetreer dit die plant om goeie beheer van blaarsiektes in die plant te verseker. As kontakswamdoder bly dit langer op die blaar om nuwe infeksies oor ’n langer tydperk te voorkom.

Besonderhede

General information

Name Abacus® Advance
Formulasie 'n Suspo-emulsie (SE)
Ingredients 62.5 g / lt epoxiconazole (triazole), 62.5 g / lt F500® (Pyraclostrobin)
Registrasie nommer L9132
Bruinroes
Recommended rate Time of application Number of application
1 lt / ha Dien sodra infeksie waargeneem word toe en herhaal 3 – 4 weke later indien nodig. 2

1.0 lt / ha Dien voorkomend toe, of onmiddellik sodra infeksiesimptome waargeneem word. Indien ‘n hoë infeksiedruk voorkom, moet ‘n tweede bespuiting, 3 - 4 weke later, toegedien word.Grondtoediening: Dien in 200 – 400 lt water / ha, toe.Lugtoediening: Dien in 30 – 40 lt water / ha, toe. 2
Recommended rate Time of application Number of application
1 lt / ha Dien voorkomend toe of onmiddellik sodra infeksiesimptome waargeneem word. Indien ’n hoë infeksiedruk voorkom, moet ’n tweede bespuiting, 3 – 4 weke later toegedien word. 2
Recommended rate Time of application Number of application
1 lt / ha Dien sodra infeksie waargeneem word toe en herhaal 3 – 4 weke later indien nodig. 2
Blaarroes
Recommended rate Time of application Number of application
1.0 lt / ha Begin spuit sodra infeksiesimptome waargeneem word, maar nie later as die ontwikkeling van die vlagblaar nie. Indien ’n hoë infeksiedruk voorkom, moet ’n tweede bespuiting, 3 – 5 weke later toegedien word.Grondtoediening: Dien in 200 – 400 lt water / ha toe.Lugtoediening: Dien in 30 – 40 lt water / ha toe. 2

Grysblaarvlek

1.6 lt / ha Dien die eerste Abacus® Advance toediening, op groeistadium 31 (eerste knoop sigbaar bo die grondoppervlak, ook die 5 – 6 blaarstadium genoem), toe. ‘n Tweede toediening van Abacus® Advance, word met groeistadium 51 (pluim sigbaar) aanbeveel. Indien verlengde siektebeheer benodig word, gedurende aanhoudende hoë siektedruk, word dit aanbeveel dat ‘n derde bespuiting met Duett® (L5791), 3 – 4 weke later toegedien word.In sekere areas / omstandighede, waar lae siektedruk verwag word, moet Abacus® Advance tussen groeistadium 31 (eerste knoop sigbaar bo die grondoppervlak, ook die 5 – 6 blaarstadium genoem) en groeistadium 35 (8-blaarstadium), toegedien word. Groeistadium 35, word gesien as die laaste moontlike stadium, waar die land gespuit kan word, met ‘n konvensionele trekker. Indien verlengde siektebeheer vereis word, moet terug verwys word na bogenoemde opvolgbespuiting van Abacus® Advance. 2

Sojaboonroes
Recommended rate Time of application Number of application
1 lt / ha Dien, as ‘n voorkomende behandeling toe, voor die eerste simptome gewaar word (normaalweg met begin blom) en herhaal 21 – 28 dae later. Wanneer weerstoestande bevorderlik is vir die ontwikkeling van ‘n hoë siektedruk, moet ‘n korter spuitinterval van 3 weke, gespuit word. Hierdie program sal ook Sclerotinia sclerotiorum, onderdruk.Grondtoediening: Dien as ‘n volbedekking, in 150 - 300 lt water / ha, toe. Gebruik kwaliteit toerusting, wat goed onderhou word en ‘n fyn eweredige spuitpatroon, op die plante lewer. Lugtoediening: Soos aanbevelings hierbo, in ten minste 40 lt water / ha. 2
Grysblaarvlek
Recommended rate Time of application Number of application
1.6 lt / ha Dien die eerste Abacus® Advance toediening, op groeistadium 31 (eerste knoop sigbaar bo die grondoppervlak, ook die 5 – 6 blaarstadium genoem), toe. ‘n Tweede toediening van Abacus® Advance, word met groeistadium 51 (pluim sigbaar) aanbeveel. Indien verlengde siektebeheer benodig word, gedurende aanhoudende hoë siektedruk, word dit aanbeveel dat ‘n derde bespuiting met Duett® (L5791), 3 – 4 weke later toegedien word.In sekere areas / omstandighede, waar lae siektedruk verwag word, moet Abacus® Advance tussen groeistadium 31 (eerste knoop sigbaar bo die grondoppervlak, ook die 5 – 6 blaarstadium genoem) en groeistadium 35 (8-blaarstadium), toegedien word. Groeistadium 35, word gesien as die laaste moontlike stadium, waar die land gespuit kan word, met ‘n konvensionele trekker. Indien verlengde siektebeheer vereis word, moet terug verwys word na bogenoemde opvolgbespuiting van Abacus® Advance. 2
Recommended rate Time of application Number of application
1.6 lt / ha Dien die eerste Abacus® Advance toediening, op groeistadium 31 (eerste knoop sigbaar bo die grondoppervlak, ook die 5 – 6 blaarstadium genoem), toe. ‘n Tweede toediening van Abacus® Advance, word met groeistadium 51 (pluim sigbaar) aanbeveel. Indien verlengde siektebeheer benodig word, gedurende aanhoudende hoë siektedruk, word dit aanbeveel dat ‘n derde bespuiting met Duett® (L5791), 3 – 4 weke later toegedien word.In sekere areas / omstandighede, waar lae siektedruk verwag word, moet Abacus® Advance tussen groeistadium 31 (eerste knoop sigbaar bo die grondoppervlak, ook die 5 – 6 blaarstadium genoem) en groeistadium 35 (8-blaarstadium), toegedien word. Groeistadium 35, word gesien as die laaste moontlike stadium, waar die land gespuit kan word, met ‘n konvensionele trekker. Indien verlengde siektebeheer vereis word, moet terug verwys word na bogenoemde opvolgbespuiting van Abacus® Advance. 2
Recommended rate Time of application Number of application
1.6 lt / ha Dien die eerste Abacus® Advance toediening, op groeistadium 31 (eerste knoop sigbaar bo die grondoppervlak, ook die 5 – 6 blaarstadium genoem), toe. ‘n Tweede toediening van Abacus® Advance, word met groeistadium 51 (pluim sigbaar) aanbeveel. Indien verlengde siektebeheer benodig word, gedurende aanhoudende hoë siektedruk, word dit aanbeveel dat ‘n derde bespuiting met Duett® (L5791), 3 – 4 weke later toegedien word.In sekere areas / omstandighede, waar lae siektedruk verwag word, moet Abacus® Advance tussen groeistadium 31 (eerste knoop sigbaar bo die grondoppervlak, ook die 5 – 6 blaarstadium genoem) en groeistadium 35 (8-blaarstadium), toegedien word. Groeistadium 35, word gesien as die laaste moontlike stadium, waar die land gespuit kan word, met ‘n konvensionele trekker. Indien verlengde siektebeheer vereis word, moet terug verwys word na bogenoemde opvolgbespuiting van Abacus® Advance. 2
Afrikaroes (Taanroes)
Recommended rate Time of application Number of application
1.6 lt / ha Abacus® AdvanceDien twee bespuitings toe. Dien die eerste Abacus® Advance toediening, as ‘n voorkomende behandeling, op die 4 – 6 blaarstadium toe, of met die eerste tekens van bruinroesinfeksie. Dien die tweede bespuiting, ‘n maand later toe. Voorkomende beheer van Taanroes, word ten sterkste aanbeveel. Dit is ‘n siekte wat vining ontwikkel en genesende toediening mag nie altyd die gewensde beheer, lewer nie. Grondtoediening: Dien as ‘n volbedekking in 200 lt water / ha, toe.Lugtoediening: Soos aanbevelings hierbo, in ten minste 30 lt water / ha. 2
Recommended rate Time of application Number of application
1.6 lt / ha Abacus® AdvanceDien twee bespuitings toe. Dien die eerste Abacus® Advance toediening, as ‘n voorkomende behandeling, op die 4 – 6 blaarstadium toe, of met die eerste tekens van bruinroesinfeksie. Dien die tweede bespuiting, ‘n maand later toe. Voorkomende beheer van Taanroes, word ten sterkste aanbeveel. Dit is ‘n siekte wat vining ontwikkel en genesende toediening mag nie altyd die gewensde beheer, lewer nie. Grondtoediening: Dien as ‘n volbedekking in 200 lt water / ha, toe.Lugtoediening: Soos aanbevelings hierbo, in ten minste 30 lt water / ha. 2

General information

Name Abacus® Advance
Formulasie 'n Suspo-emulsie (SE)
Ingredients 62.5 g / lt epoxiconazole (triazole), 62.5 g / lt F500® (Pyraclostrobin)
Registrasie nommer L9132
Back
Gars - Bruinroes
Recommended rate
1 lt / ha
Time of application
Dien sodra infeksie waargeneem word toe en herhaal 3 – 4 weke later indien nodig.
Number of application
2
Recommended rate
1.0 lt / ha
Time of application
Dien voorkomend toe, of onmiddellik sodra infeksiesimptome waargeneem word. Indien ‘n hoë infeksiedruk voorkom, moet ‘n tweede bespuiting, 3 - 4 weke later, toegedien word.Grondtoediening: Dien in 200 – 400 lt water / ha, toe.Lugtoediening: Dien in 30 – 40 lt water / ha, toe.
Number of application
2
Recommended rate
1 lt / ha
Time of application
Dien voorkomend toe of onmiddellik sodra infeksiesimptome waargeneem word. Indien ’n hoë infeksiedruk voorkom, moet ’n tweede bespuiting, 3 – 4 weke later toegedien word.
Number of application
2
Recommended rate
1 lt / ha
Time of application
Dien sodra infeksie waargeneem word toe en herhaal 3 – 4 weke later indien nodig.
Number of application
2
Back
Koring - Blaarroes
Recommended rate
1.0 lt / ha
Time of application
Begin spuit sodra infeksiesimptome waargeneem word, maar nie later as die ontwikkeling van die vlagblaar nie. Indien ’n hoë infeksiedruk voorkom, moet ’n tweede bespuiting, 3 – 5 weke later toegedien word.Grondtoediening: Dien in 200 – 400 lt water / ha toe.Lugtoediening: Dien in 30 – 40 lt water / ha toe.

Mielies - Grysblaarvlek
Recommended rate
1.6 lt / ha
Time of application
Dien die eerste Abacus® Advance toediening, op groeistadium 31 (eerste knoop sigbaar bo die grondoppervlak, ook die 5 – 6 blaarstadium genoem), toe. ‘n Tweede toediening van Abacus® Advance, word met groeistadium 51 (pluim sigbaar) aanbeveel. Indien verlengde siektebeheer benodig word, gedurende aanhoudende hoë siektedruk, word dit aanbeveel dat ‘n derde bespuiting met Duett® (L5791), 3 – 4 weke later toegedien word.In sekere areas / omstandighede, waar lae siektedruk verwag word, moet Abacus® Advance tussen groeistadium 31 (eerste knoop sigbaar bo die grondoppervlak, ook die 5 – 6 blaarstadium genoem) en groeistadium 35 (8-blaarstadium), toegedien word. Groeistadium 35, word gesien as die laaste moontlike stadium, waar die land gespuit kan word, met ‘n konvensionele trekker. Indien verlengde siektebeheer vereis word, moet terug verwys word na bogenoemde opvolgbespuiting van Abacus® Advance.

Sojaboon - Sojaboonroes
Recommended rate
1 lt / ha
Time of application
Dien, as ‘n voorkomende behandeling toe, voor die eerste simptome gewaar word (normaalweg met begin blom) en herhaal 21 – 28 dae later. Wanneer weerstoestande bevorderlik is vir die ontwikkeling van ‘n hoë siektedruk, moet ‘n korter spuitinterval van 3 weke, gespuit word. Hierdie program sal ook Sclerotinia sclerotiorum, onderdruk.Grondtoediening: Dien as ‘n volbedekking, in 150 - 300 lt water / ha, toe. Gebruik kwaliteit toerusting, wat goed onderhou word en ‘n fyn eweredige spuitpatroon, op die plante lewer. Lugtoediening: Soos aanbevelings hierbo, in ten minste 40 lt water / ha.
Number of application
2
Back
Suikermielies - Grysblaarvlek
Recommended rate
1.6 lt / ha
Time of application
Dien die eerste Abacus® Advance toediening, op groeistadium 31 (eerste knoop sigbaar bo die grondoppervlak, ook die 5 – 6 blaarstadium genoem), toe. ‘n Tweede toediening van Abacus® Advance, word met groeistadium 51 (pluim sigbaar) aanbeveel. Indien verlengde siektebeheer benodig word, gedurende aanhoudende hoë siektedruk, word dit aanbeveel dat ‘n derde bespuiting met Duett® (L5791), 3 – 4 weke later toegedien word.In sekere areas / omstandighede, waar lae siektedruk verwag word, moet Abacus® Advance tussen groeistadium 31 (eerste knoop sigbaar bo die grondoppervlak, ook die 5 – 6 blaarstadium genoem) en groeistadium 35 (8-blaarstadium), toegedien word. Groeistadium 35, word gesien as die laaste moontlike stadium, waar die land gespuit kan word, met ‘n konvensionele trekker. Indien verlengde siektebeheer vereis word, moet terug verwys word na bogenoemde opvolgbespuiting van Abacus® Advance.
Number of application
2
Recommended rate
1.6 lt / ha
Time of application
Dien die eerste Abacus® Advance toediening, op groeistadium 31 (eerste knoop sigbaar bo die grondoppervlak, ook die 5 – 6 blaarstadium genoem), toe. ‘n Tweede toediening van Abacus® Advance, word met groeistadium 51 (pluim sigbaar) aanbeveel. Indien verlengde siektebeheer benodig word, gedurende aanhoudende hoë siektedruk, word dit aanbeveel dat ‘n derde bespuiting met Duett® (L5791), 3 – 4 weke later toegedien word.In sekere areas / omstandighede, waar lae siektedruk verwag word, moet Abacus® Advance tussen groeistadium 31 (eerste knoop sigbaar bo die grondoppervlak, ook die 5 – 6 blaarstadium genoem) en groeistadium 35 (8-blaarstadium), toegedien word. Groeistadium 35, word gesien as die laaste moontlike stadium, waar die land gespuit kan word, met ‘n konvensionele trekker. Indien verlengde siektebeheer vereis word, moet terug verwys word na bogenoemde opvolgbespuiting van Abacus® Advance.
Number of application
2
Recommended rate
1.6 lt / ha
Time of application
Dien die eerste Abacus® Advance toediening, op groeistadium 31 (eerste knoop sigbaar bo die grondoppervlak, ook die 5 – 6 blaarstadium genoem), toe. ‘n Tweede toediening van Abacus® Advance, word met groeistadium 51 (pluim sigbaar) aanbeveel. Indien verlengde siektebeheer benodig word, gedurende aanhoudende hoë siektedruk, word dit aanbeveel dat ‘n derde bespuiting met Duett® (L5791), 3 – 4 weke later toegedien word.In sekere areas / omstandighede, waar lae siektedruk verwag word, moet Abacus® Advance tussen groeistadium 31 (eerste knoop sigbaar bo die grondoppervlak, ook die 5 – 6 blaarstadium genoem) en groeistadium 35 (8-blaarstadium), toegedien word. Groeistadium 35, word gesien as die laaste moontlike stadium, waar die land gespuit kan word, met ‘n konvensionele trekker. Indien verlengde siektebeheer vereis word, moet terug verwys word na bogenoemde opvolgbespuiting van Abacus® Advance.
Number of application
2
Back
Suikerriet - Afrikaroes (Taanroes)
Recommended rate
1.6 lt / ha
Time of application
Abacus® AdvanceDien twee bespuitings toe. Dien die eerste Abacus® Advance toediening, as ‘n voorkomende behandeling, op die 4 – 6 blaarstadium toe, of met die eerste tekens van bruinroesinfeksie. Dien die tweede bespuiting, ‘n maand later toe. Voorkomende beheer van Taanroes, word ten sterkste aanbeveel. Dit is ‘n siekte wat vining ontwikkel en genesende toediening mag nie altyd die gewensde beheer, lewer nie. Grondtoediening: Dien as ‘n volbedekking in 200 lt water / ha, toe.Lugtoediening: Soos aanbevelings hierbo, in ten minste 30 lt water / ha.

Hoekom Abacus® Advance?

Abacus® Advance lewer:

  • Verbeterde waterverbruik – Abacus® Advance- behandelde gewasse het minder water nodig om ’n kilogram graan te produseer.
  • Verbeterde assimilasie van stikstof wat beter plantgroei tot gevolg het en uiteindelik bydra tot ’n hoër opbrengs.
  • Verhoogde daaglikse CO2-opname wat lei tot verhoogde styselproduksie en gevolglik ’n hoër opbrengs.
  • ’n Verlaging in etileenproduksie onder strestoestande, daarom word minder blare, blomme en peule afgespeen wat die gewas in staat stel om die graanvulproses te voltooi.
  • ’n Sistemiese en translaminêre swamdoder, daarom word alle dele van die plant beskerm vir optimale groei.
  • Beskermende en kuratiewewerking.
  • Verhindering teen spoorontkieming, infeksies en miseliumgroei, dus sal geen sekondêre infeksies gedurende latere plantgroeistadiums voorkom nie.
  • Effektiewe beheer van grysblaarvlek, noordelike blaarskroei en roes in mielies.
  • Effektiewe beheer van Asiatiese sojaboonroes in sojabone.

Top