Vivando®

Vivando® bied 'n addisionele opsie vir die produsent om 'n geïntegreerde poeieragtige meeldou beheerprogram saam te stel.

Voordele

Gemoedsrus

  • Vivando® dra by tot effektiewe siektebeheer
  • Beweeg vinnig deur die kutikula tot in die onderliggende selle, waarvan dit versprei deur die res van die blaarweefsel
  • Vivando® is uiters reënvas binne een uur na toediening

Besonderhede

General information

Name Vivando®
Formulasie ’n Suspensiekonsentraat
Ingredients 500 g / lt metrafenone (benzophenone)
Registrasie nommer L8352
Poeieragtige meeldou (Leveillula taurica)
Recommended rate Time of application Number of application
25 ml / 100 lt water Vivando® Dien Vivando® voorkomend, vanaf 5 cm lootlengte toe. Herhaal met 10 – 14 dae spuitintervalle. Moenie meer as drie maal per seisoen toedien nie en nie later as die ertjiekorrelstadium nie.Verdere toedienings moet met ander Groepkode swamdoders gespuit word [bv. Collis® (Reg. Nr L7489) Cabrio® Top (Reg. Nr L7429) Cantus® (Reg. Nr L7444) Kumulus® (Reg. Nr L2404) vir poeieragtige meeldou beheer]. Maksimum 3

Back
Tafeldruiwe - Poeieragtige meeldou (Leveillula taurica)
Recommended rate
25 ml / 100 lt water
Time of application
Vivando® Dien Vivando® voorkomend, vanaf 5 cm lootlengte toe. Herhaal met 10 – 14 dae spuitintervalle. Moenie meer as drie maal per seisoen toedien nie en nie later as die ertjiekorrelstadium nie.Verdere toedienings moet met ander Groepkode swamdoders gespuit word [bv. Collis® (Reg. Nr L7489) Cabrio® Top (Reg. Nr L7429) Cantus® (Reg. Nr L7444) Kumulus® (Reg. Nr L2404) vir poeieragtige meeldou beheer].
Number of application
Maksimum 3
Back
Wyndruiwe - Poeieragtige meeldou (Leveillula taurica)
Recommended rate
25 ml / 100 lt water
Time of application
Vivando® Dien Vivando® voorkomend, vanaf 5 cm lootlengte toe. Herhaal met 10 – 14 dae spuitintervalle. Moenie meer as drie maal per seisoen toedien nie en nie later as die ertjiekorrelstadium nie.Verdere toedienings moet met ander Groepkode swamdoders gespuit word [bv. Collis® (Reg. Nr L7489) Cabrio® Top (Reg. Nr L7429) Cantus® (Reg. Nr L7444) Kumulus® (Reg. Nr L2404) vir poeieragtige meeldou beheer].
Number of application
Maksimum 3

Hoekom Vivando®?

Betroubaarheid

  • Vivando® is in 'n gasfase teenwoordig in druiwetrosse tot 14 dae na toediening
  • Veroorsaak misvorming van die swam se appressorium wat infeksies verhoed
  • Beperk letselvorming, sporulering en poeieragtige meeldou lewenskragtigheid, wyer as die punt van toediening
  • Die unieke wyse van werking dra by tot geen kruisweerstand met ander geregistreerde poeieragtige meeldou middels nie
  • Uitstekende produk om in 'n weerstandbestuurprogram in te sluit

Gerieflikheid

  • Wye toedieningsvenster sorg vir 'n wye keuse van plasing in die poeieragtige meeldou beheerprogram

Top