Sercadis® Delan®

Sercadis® is ‘n nuwe swamdoder wat ‘n innoverende oplossing bied vir die beheer van Appelskurf (Venturia inaequalis), Poeieragtige meeldou (Podosphaera Leucotricha) op appels en Peerskurfsiekte (Venturia pirina). Die kombinasie met Delan® verseker ‘n oplossing tot weerstandbestuur.

Voordele

  • Betroubaar: Secardis® is aangedryf deur Xemium® - die nuutste generasie SDHI swamdoder.
  • Betroubaar: Uitstekende siektebeheer: Die hoë vlak van mobiliteit en verspreiding van Xemium® lei tot doeltreffende beskerming.
  • Volhoubaar:: Die kombinasie van Sercadis® en Delan® bevorder weerstandbestuur.
  • Buigsaam en gerieflik: Sercadis® kan effektief deur die hele blomperiode gebruik word vir doeltreffende beskerming.
  • Buigsaam en gerieflik:Sercadis® is geskik om in GPB (Geïntegreerde Plaagbestuur) stelsels gebruik te word.

Besonderhede

General information

Name Sercadis® Delan®
Formulasie ’n Suspensiekonsentraat
Ingredients 300 g/l Fluxapyroxad (pyrazole-carboxamide)
Poeieragtige meeldou (Podosphaera leucotricha)
Recommended rate Time of application Number of application
12,5 ml + 30 ml Delan/100 l Water Dien Sercadis® toe as deel van ‘n volledige spuitprogram. Beplan die insluiting van Sercadis® in die spuitprogram, uitsluitlik as voorkomende bespuitings, gedurende die volgende groeistadiums: Beginnende by pink-bal tot vroeë vrugstadium, dien toe met intervalle tussen vyf en tien dae, tot en met 75 % blomblaarval. Vanaf 75 % blomblaarval kan die spuitintervalle tot ‘n maksimum van 10 dae verleng word. Indien weersomstandighede gedurende die periode verander wat siekte-ontwikkeling begunstig, moet die spuitintervalle weer verkort word na sewe dae.Sercadis® is buigsaam vir plasing in die spuitprogram. Om optimale beheer te verseker is die voorkeurplasing van Sercadis® tussen 25 % blom en vroeë vrugset om optimale beheer te verkry.•Dien altyd Sercadis® in kombinasie met Delan® (FRAC Groepkode M9) toe. Dit is die voorkeurproduk vir ‘n tenkmengsel, teen die dosisse en intervalle soos voorgeskryf.• Sercadis® of enige ander FRAC Groepkode 7 swamdoder moet nie in meer as twee opeenvolgende toedienings per seisoen aangewend word nie.• Moenie meer as driekeer toedien nie.• Dien altyd voorkomend toe. 3

Skurfsiekte (Venturia inaequalis)
Recommended rate Time of application Number of application
12,5ml + 30ml Delan®/100l of Water Dien Sercadis® toe as deel van ‘n volledige spuitprogram. Beplan die insluiting van Sercadis® in die spuitprogram, uitsluitlik as voorkomende bespuitings, gedurende die volgende groeistadiums: Beginnende by pink-bal tot vroeë vrugstadium, dien toe met intervalle tussen vyf en tien dae, tot en met 75 % blomblaarval. Vanaf 75 % blomblaarval kan die spuitintervalle tot ‘n maksimum van 10 dae verleng word. Indien weersomstandighede gedurende die periode verander wat siekte-ontwikkeling begunstig, moet die spuitintervalle weer verkort word na sewe dae.Sercadis® is buigsaam vir plasing in die spuitprogram. Om optimale beheer te verseker is die voorkeurplasing van Sercadis® tussen 25 % blom en vroeë vrugset om optimale beheer te verkry.•Dien altyd Sercadis® in kombinasie met Delan® (FRAC Groepkode M9) toe. Dit is die voorkeurproduk vir ‘n tenkmengsel, teen die dosisse en intervalle soos voorgeskryf.• Sercadis® of enige ander FRAC Groepkode 7 swamdoder moet nie in meer as twee opeenvolgende toedienings per seisoen aangewend word nie.• Moenie meer as driekeer toedien nie.• Dien altyd voorkomend toe. 3

General information

Name Sercadis® Delan®
Formulasie ’n Suspensiekonsentraat
Ingredients 300 g/l Fluxapyroxad (pyrazole-carboxamide)
Back
Appel - Poeieragtige meeldou (Podosphaera leucotricha)
Recommended rate
12,5 ml + 30 ml Delan/100 l Water
Time of application
Dien Sercadis® toe as deel van ‘n volledige spuitprogram. Beplan die insluiting van Sercadis® in die spuitprogram, uitsluitlik as voorkomende bespuitings, gedurende die volgende groeistadiums: Beginnende by pink-bal tot vroeë vrugstadium, dien toe met intervalle tussen vyf en tien dae, tot en met 75 % blomblaarval. Vanaf 75 % blomblaarval kan die spuitintervalle tot ‘n maksimum van 10 dae verleng word. Indien weersomstandighede gedurende die periode verander wat siekte-ontwikkeling begunstig, moet die spuitintervalle weer verkort word na sewe dae.Sercadis® is buigsaam vir plasing in die spuitprogram. Om optimale beheer te verseker is die voorkeurplasing van Sercadis® tussen 25 % blom en vroeë vrugset om optimale beheer te verkry.•Dien altyd Sercadis® in kombinasie met Delan® (FRAC Groepkode M9) toe. Dit is die voorkeurproduk vir ‘n tenkmengsel, teen die dosisse en intervalle soos voorgeskryf.• Sercadis® of enige ander FRAC Groepkode 7 swamdoder moet nie in meer as twee opeenvolgende toedienings per seisoen aangewend word nie.• Moenie meer as driekeer toedien nie.• Dien altyd voorkomend toe.
Number of application
3

Peer - Skurfsiekte (Venturia inaequalis)
Recommended rate
12,5ml + 30ml Delan®/100l of Water

Top