Agricultural Solutions
Agriculture

Kontak

RhizoFlo®

Inokulant

RhizoFlo® - Die vloeistofgebaseerde saad inokulant vir maksimum N2-binding op die plaas.

Voordele

RhizoFlo® en HiStick® is unieke wêreldleiers op die gebied van saad inokulente wat hoë Rhizobium-selgetalle aan elke saad voorsien, wat tot hoër opbrengsverhogings as konvensionele kompeterende produkte, lei.

Die afgelope dekades het natuurlike stikstofbindende bakteriese inokulante hoë spesifikasie en stabiele formulerings tot gevolg gehad, wat jou gerief bied wanneer jy sojabone inokuleer.

RhizoFlo® en HiStick® se unieke formulasies lewer hoë Rhizobium-selgetalle aan elke saad wat tot opbrengsverhogings lei wat die van konvensionele kompeterende produkte, oortref. Wanneer geïnokuleerde saad geplant word, teel die Rhizobium-selle op die saadoppervlak aan en penetreer dit die jong wortel om nodules te vorm wat atmosferiese stikstof bind en dit in ammoniak omsit. Die ammoniak word vervolgens deur die plant in aminosure en proteïene omgeskakel, wat oesopbrengs en saadproteïenvlakke verbeter.

RhizoFlo® / HiStick®:

  • Is die voorste produkte in hul klas wat aan wêreldstandaarde voldoen.
  • Waarborg maksimum vlakke van stikstofbinding.
  • Vermeerder opbrengste, verhoog saadproteïeninhoud en verbeter gewaseenvormigheid.
  • Besoedel nie grondwater nie en skakel die gebruik van N-bemestingstowwe uit.
  • Is minder sinteties en dus is daar kostebesparings wat lei tot verminderde onkruiddruk.
  • Is ’n wetenskaplik-geselekteerde stam met hoë aktiwiteit en stresverdraagsaamheid.
  • Het ’n lang rakleeftyd.
  • Is koste-effektief vir produsente, selfs in grond waar rhizobial-populasies natuurlik voorkom.
  • Verbeter N-vlakke in grond vir opvolggewasse.
  • Kan op saad toegedien word of in planterry.
  • Is die hoogste kwaliteit sojaboon inokulante weens die hoë konsentrasie aktiewe bestanddeel.

RhizoFlo® en HiStick® is unieke wêreldleiers op die gebied van saad inokulente wat hoë Rhizobium-selgetalle aan elke saad voorsien, wat tot hoër opbrengsverhogings as konvensionele kompeterende produkte, lei.

RhizoFlo®

Reg. Nr L8899 Wet Nr 36 van 1947

Hoë kwaliteit inokulant vir sojabone. Swamdoder verenigbaar. Maklik om te gebruik. Gepatenteerde beveiliger en kleefmiddel.

Aktiewe bestanddeel:

Bradyrhizobium japonicum minimum 5e9 (5 billion) viable cells per gram.

Geregistreer deur:

BASF Suid-Afrika (Edms) Bpk.

Mpy Reg. Nr 66/10235/07

Posbus 2801

Halfway House 1685

Noodnommer: 031 769 2003

® Handelsmerk van BASF

General information

Name RhizoFlo®
Formulation Suspensie Konsentraat (SC)
Ingredients Bradyrhizobium japonicum
Label RhizoFlo® Etiket
Safety Data Sheet RhizoFlo®

Information on crops and pests

Pests Recommended rate Time of application Number of application
Nitrogen-binding 400 ml / 100 kg saad As 'n saad behandeling, moet behandelde saad geplant word met 24 uur van inokulasie 1
Top