Orvego®

'n Innoverende swamdoder met Initium® wat sorg vir verbruikers se behoeftes.

Orvego®

'n Innoverende swamdoder met Initium® wat sorg vir verbruikers se behoeftes.

Voordele

  • ‘n Weerstandsbestuur oplossing
  • Internasionaal aanvaarde toksikologiese en ekoto-toksikologiese profiel
  • Globale registrasie en invoer toleransies gevestig
  • Uitstekende voorkomende beskerming

Besonderhede

General information

Name Orvego®
Formulasie Suspension concentrate (SC)
Ingredients 300 g / lt Initium®, 225 g / lt dimethomorph (cinamic acid amides)
Donsige skimmel (Plasmopara viticola)
Recommended rate Time of application Number of application
100 ml / 100 lt water Gebruik in ‘n voorkomende spuitprogram. Dien as ‘n hoë volume bespuiting toe en verseker goeie bedekking.Dien toe teen 500 – 1500 lt spuitmengsel / ha afhangende van die groeistadium van die gewas. Begin toediening by 10 cm lootlengte en herhaal elke 10 - 14 dae.Dien ‘n maksimum van drie Orvego® toedienings per seisoen toe.Orvego® mag in ‘n spuitprogram met ander onverwante voorkomende produkte gebruik word. Maksimum 3

Back
Tafeldruiwe - Donsige skimmel (Plasmopara viticola)
Recommended rate
100 ml / 100 lt water
Time of application
Gebruik in ‘n voorkomende spuitprogram. Dien as ‘n hoë volume bespuiting toe en verseker goeie bedekking.Dien toe teen 500 – 1500 lt spuitmengsel / ha afhangende van die groeistadium van die gewas. Begin toediening by 10 cm lootlengte en herhaal elke 10 - 14 dae.Dien ‘n maksimum van drie Orvego® toedienings per seisoen toe.Orvego® mag in ‘n spuitprogram met ander onverwante voorkomende produkte gebruik word.
Number of application
Maksimum 3
Back
Wyndruiwe - Donsige skimmel (Plasmopara viticola)
Recommended rate
100 ml / 100 lt water
Time of application
Gebruik in ‘n voorkomende spuitprogram. Dien as ‘n hoë volume bespuiting toe en verseker goeie bedekking.Dien toe teen 500 – 1500 lt spuitmengsel / ha afhangende van die groeistadium van die gewas. Begin toediening by 10 cm lootlengte en herhaal elke 10 - 14 dae.Dien ‘n maksimum van drie Orvego® toedienings per seisoen toe.Orvego® mag in ‘n spuitprogram met ander onverwante voorkomende produkte gebruik word.
Number of application
Maksimum 3

Hoekom Orvego®?

Orvego®

Reg. Nr L9185 Wet Nr 36 van 1947

‘n Suspensiekonsentraat kontakswamdoder, met voorkomende- en plaaslik sistemiese werking, vir die beheer van donsige skimmel op tafel- en wyndruiwe sowel as laatroes op aartappels.

FRAC SWAMDODERGROEPKODE 45 EN 40

Aktiewe bestanddele:

Initium® ......................................................... 300 g / lt

Dimethomorph (cinnamic acid amides) ........225 g / lt

Geregistreer deur:

BASF Suid–Afrika (Edms) Bpk.

Mpy. Reg. Nr 66/10235/07

Posbus 2801

Halfway House 1685

Noodnommer: 083 265 3805

®Geregistreerde handelsmerk van BASF

Initium® - Ametoctradin (pyrimidylamine)

Top