Basta®
'n Nie-selektiewe, gedeeltelik-sistemiese kontak onkruiddoder geformuleer as ‘n wateroplosbare konsentraat, vir die beheer van sekere breëblaar, gras- en watergrasonkruide in industriële en onbeplante gebiede.
Voordele
- Uitstekende nie-selektiewe onkruiddodende aksie (kontak en translaminêre aksie)
- Uitstekende gewasveiligheid met laer risiko as nie-selektiewe sistemiese onkruiddoders
- Beheer moeilik-beheerbare breëblaar- en grasonkruide
- Ideaal vir gebruik in bevestigde gevalle van weerstand teen ander groepe van onkruiddoders
- Basta®-HRAC groepkode H, ideaal vir gebruik in onkruidweerstandbestuurprogram
Hoekom Basta®?
Basta®
Reg. Nr. L4872 (Wet Nr. 36 van 1947)
'n Nie-selektiewe, gedeeltelik-sistemiese kontak onkruiddoder geformuleer as ‘n wateroplosbare konsentraat, vir die beheer van sekere breëblaar-, gras- en watergrasonkruide in gewasse soos aangedui, in industriële en onbeplante gebiede.
ONKRUIDDODERGROEPKODE H
Aktiewe bestanddeel:
Glufosinaat-ammonium.............. 200 g/l
GEREGISTREER DEUR:
Bayer (Edms) Bpk
Reg. 1968/011192/07
Isando
1600
Suid-Afrika
TEL: (KANTOORURE) (011) 921 5911
IN GEVAL VAN VERGIFTIGING SKAKEL: (021) 931-6129
Basta® is ‘n geregistreerde handelsmerk van die Bayer Groep