Flite®

Flite® – die saadbehandelingsproduk wat blywende dubbeldekking bied – gee jou gewasse ’n gesonde voorsprong.

Voordele

Met die produk se uitstekende gewasveiligheidseienskappe is Flite® al wat jy benodig om jou gewasse ’n gesonde voorsprong te gee, sodat jy kan uitsien na ’n beter opbrengs. Kry ’n voorsprong en bly voor, met Flite®.

Besonderhede

General information

Name Flite®
Formulasie Liquid formulasie
Ingredients 200 g / lt triticonazole (triazole)
Bedekte brand
Recommended rate Time of application Number of application
150 ml / 100 kg saad Flite®Beheer van blaarvlek en 'n vertraging in die ontwikkeling van poeieragtige skimmel sal verkry word tot by die 7– blaarstadium (GS 13 – 15). Aanvullende blaarbespuitings met 'n geskikte swamdoder sal afhang van die siektedruk en omgewingstoestande.Sien BELANGRIKE NOTAS bo. 1

75 ml / 100 kg saad (verwys na BEVORDERING VAN KLEUR) Flite® Verseker algehele bedecking van die saad met Flite® saadbehandeling. Beheer van blaarvlek en poeieragtige skimmel sal verkry word tot by die 5–blaarstadium (GS 6 – 8). Blaartoediening van 'n geskikte swamdoder bv. Abacus® (Reg. Nr L8048) en Opus® (Reg. Nr L6992) sal nodig wees vir verlengde beheer tot by aarverskyning (GS 20). Sien BELANGRIKE NOTAS bo. 1
Recommended rate Time of application Number of application
150 ml / 100 kg saad Flite®Beheer van blaarvlek en 'n vertraging in die ontwikkeling van poeieragtige skimmel sal verkry word tot by die 7– blaarstadium (GS 13 – 15). Aanvullende blaarbespuitings met 'n geskikte swamdoder sal afhang van die siektedruk en omgewingstoestande.Sien BELANGRIKE NOTAS bo. 1
Geelroes (Streeproes)
Recommended rate Time of application Number of application
25 ml / 100 kg saad. (verwys na BEVORDERING VAN KLEUR) Flite®Verseker algehele bedecking van die saad met Flite® saadbehandeling.Sien BELANGRIKE NOTAS bo. 1

120 ml / 100 kg saad Flite®Verseker algehele bedecking van die saad met Flite® saadbehandeling. Beheer van vaalblaar, poeieragtige skimmel en streeproes kan verkry word tot by die 8–blaarstadium (GS 16). Die tydperk van beheer sal afhang van die plantdatum, omgewingstoestande en die vatbaarheid van die variëteit wat geplant word.Sien BELANGRIKE NOTAS bo.Om verlengde beheer te verseker word aanbeveel dat ’n blaarbespuiting van Opus® of Duett® (Reg. Nr L 5791) toegedien word. 1

Back
Gars - Bedekte brand
Recommended rate
150 ml / 100 kg saad
Time of application
Flite®Beheer van blaarvlek en 'n vertraging in die ontwikkeling van poeieragtige skimmel sal verkry word tot by die 7– blaarstadium (GS 13 – 15). Aanvullende blaarbespuitings met 'n geskikte swamdoder sal afhang van die siektedruk en omgewingstoestande.Sien BELANGRIKE NOTAS bo.
Number of application
1
Recommended rate
75 ml / 100 kg saad (verwys na BEVORDERING VAN KLEUR)
Time of application
Flite® Verseker algehele bedecking van die saad met Flite® saadbehandeling. Beheer van blaarvlek en poeieragtige skimmel sal verkry word tot by die 5–blaarstadium (GS 6 – 8). Blaartoediening van 'n geskikte swamdoder bv. Abacus® (Reg. Nr L8048) en Opus® (Reg. Nr L6992) sal nodig wees vir verlengde beheer tot by aarverskyning (GS 20). Sien BELANGRIKE NOTAS bo.
Number of application
1
Recommended rate
150 ml / 100 kg saad
Time of application
Flite®Beheer van blaarvlek en 'n vertraging in die ontwikkeling van poeieragtige skimmel sal verkry word tot by die 7– blaarstadium (GS 13 – 15). Aanvullende blaarbespuitings met 'n geskikte swamdoder sal afhang van die siektedruk en omgewingstoestande.Sien BELANGRIKE NOTAS bo.
Number of application
1
Back
Koring - Geelroes (Streeproes)
Recommended rate
25 ml / 100 kg saad. (verwys na BEVORDERING VAN KLEUR)
Time of application
Flite®Verseker algehele bedecking van die saad met Flite® saadbehandeling.Sien BELANGRIKE NOTAS bo.
Number of application
1
Recommended rate
120 ml / 100 kg saad
Time of application
Flite®Verseker algehele bedecking van die saad met Flite® saadbehandeling. Beheer van vaalblaar, poeieragtige skimmel en streeproes kan verkry word tot by die 8–blaarstadium (GS 16). Die tydperk van beheer sal afhang van die plantdatum, omgewingstoestande en die vatbaarheid van die variëteit wat geplant word.Sien BELANGRIKE NOTAS bo.Om verlengde beheer te verseker word aanbeveel dat ’n blaarbespuiting van Opus® of Duett® (Reg. Nr L 5791) toegedien word.

Hoekom Flite®?

Flite® – die saadbehandelingsproduk wat blywende dubbeldekking bied – gee jou gewasse ’n gesonde voorsprong.

Jy wil jou gewasse reg van die begin af die heel beste beskerming gee. ’n Gesonde begin gee jou gewasse ’n beter kans om gesond te bly. Flite® is ontwikkel om hierdie behoefte aan te spreek. Flite® is ’n sistemiese swamdodende saadbehandeling wat omvattende dubbeldekking bied. Vir aadontsmetting en siektebeheer is Flite® ons belofte vir ’n gesonde begin vir jou gewasse.

’n Enkele Flite®-toediening op die saad voor plant, verhoed die potensiele negatiewe effekte wat saadgedraagde en blaarsiektes op jou gewas kan he.

Flite® bied jou:

  • Effektiewe beheer van saadgedraagde siektes en blaarsiektes.
  • Sterk kontak- en sistemiese werking op die saad.
  • Hoë vlak van nawerkende doeltreffendheid wat vanaf plant tot en met die 4-blaarstadium duur.
  • Effektiewe beheer van Bedekte Brand, Losbrand, Blaarvlek en Poeieragtige Meeldou op gars.
  • Effektiewe beheer van Losbrand, Stinkbrand, Poeieragtige Meeldou, Vaalblaar en Streeproes op koring.

Top